Droogte kan lei tot meer GM-gewasse in Afrika

‘n Knellende droogte het tot wydverspreide misoeste gelei. Die droogte raak lande in Suider-Afrika. Van dié lande kan binnekort oorreed word om geneties gemanipuleerde gewasse te aanvaar om oeste te verbeter. In talle Afrikalande word geneties gemanipuleerde gewasse verbied weens die langtermyn gesondheidsgevolge wat dit mag inhou. Die hulpagentskap Oxfam sê tien miljoen mense op

Lees verder: Droogte kan lei tot meer GM-gewasse in Afrika

Oorskot van 34 migrante spoel op Turkse kus uit

Die liggame van 34 migrante, van wie minstens sewe kinders is, is Dinsdag dood op twee strande aan Turkye se Egeïese kus gevind, nadat hulle oënskynlik probeer het om na die nabygeleë Griekse eiland Lesbos te gaan. Die migrante, wat beweer dat hulle van Sirië se oorlog vlug na Europa, gaan voort om koue winterweer

Lees verder: Oorskot van 34 migrante spoel op Turkse kus uit

Noord-Korea spog oor waterstofbom-toets

Noord-Korea sê die land het ’n kragtige waterstofbom met welslae getoets, het AP berig. Hierdie uitdagende en ver­rassende stap, indien bevestig, sal ’n reuse­stap in Pjongjang se soeke na verbetering in sy steeds beperkte ­kern-arsenaal wees. Die aankondiging is oor die staatsmedia gedoen en is gevolg deur ­feesvieringe in die strate van Pjongjang. In Seoel

Lees verder: Noord-Korea spog oor waterstofbom-toets

Noorweë vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur

Die regering het bevestig dat hy ‘n amptelike versoek van Noorweë ontvang het om die diplomatieke immuniteit van ‘n senior diplomaat terug te trek. Dié versoek is gerig nadat die swartman van ongeveer 50 na bewering in Oslo se sjiek Frogner-distrik onder die invloed van alkohol bestuur het, van die polisie gevlug en ‘n ongeluk

Lees verder: Noorweë vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur

Tweede fase van ACE se ondersese kabel begin

Die eerste ondersese kabel in Suid-Afrika het op 27 Desember 1879 Suid-Afrika direk verbind aan Europa. Die verbinding is moontlik gemaak deur die East Coast cable of the South African Telegraph Company via Durban en Zanzibar na Aden. Vandag word optiese vesel tegnologie gebruik om digitale data te versend en dit sluit telefone, internet en

Lees verder: Tweede fase van ACE se ondersese kabel begin

Kwik styg na 40 in Gauteng

Alhoewel koeler toestande vir die suid-westelike dele van die Wes-Kaap voorspel word, sal Gautengers nog ‘n bloedige warm dag moet trotseer. Die Kaapstadse weerkantoor sê daar is ook ‘n kans op reën, maar dit sal die naweek weer warmer in die provinsie wees. Gautengers kan vandag rekord hoë temperature verwag. In sommige dele van die

Lees verder: Kwik styg na 40 in Gauteng

Die PK-juigkommando verbaas deur honde wat op hul agterbene loop

‘n Smous van gemorsmusiek, ene DJ S’bu, maak anderdag die wilde bewering dat ‘n swart matrikulant, Mpho Mokoena, kwansuis 100% in al sy vakke tydens sy 2014 matriekeindeksamen sou behaal het. Beide die pers en sosiale media soos Twitter raak toe natuurlik buite hulself van die opgewondenheid. Geniale swartes bestaan tog! Hoera! Prys die gode

Lees verder: Die PK-juigkommando verbaas deur honde wat op hul agterbene loop

Nege vas na geweld by Zeerust

Nege oproeriges is in Zeerust in Noordwes weens openbare geweld in hegtenis geneem. Eiendom by die Ramotshere Moiloa-munisipaliteit is tydens die geweldpleging beskadig. Die polisie sê die werkers is byeengeroep vir ‘n vergadering deur die voormalige burgemeester, Afrika Thale. Thale is deur ‘n senior bestuurder van die munisipaliteit vergesel. Ten spyte van die ontmoeting het

Lees verder: Nege vas na geweld by Zeerust

Obama systap Kongres oor wapenbeheer

In die jongste pogings deur die Amerikaanse president, Barack Obama, om beter beheer oor ­vuurwapens te verseker, het hy die Amerikaanse kongres gesystap en uitvoerende bevele uitgereik wat ’n bitter stryd in die 2016-verkiesings­jaar van stapel gestuur het. Met die aanvang van sy laaste jaar in die Wit Huis, het Obama sy rug gekeer op

Lees verder: Obama systap Kongres oor wapenbeheer

Spanning in Midde-Ooste laai op

Spanning tussen Saoedi-Arabië en Iran het in ’n volstoom diplomatieke krisis ontaard met verskeie van Riaad se Arabiese Soenni-bondgenote, Bahrein en Soedan wat nou ook diplomatieke betrekkinge met Teheran verbreek het. Die Verenigde Arabiese Emirate het betrek­kinge met Iran afgeskaal. Saoedi-Arabië se teregstelling van die Sjiïtiese aktivis en kerklike, sjeik Nimr al-Nimr, wat gevolg is

Lees verder: Spanning in Midde-Ooste laai op