Dit is steeds nie duidelik of Suid-Afrikaners dood of beseer is tydens ‘n stormloop by ‘n Moslembyeenkoms in Mekka nie. Meer as 700 mense is dood en sowat 800 is beseer in die stormloop tydens die Hajj-pelgrimstog in Saoedi-Arabië. Dit is die ergste ramp tydens die pelgrimstog in 25 jaar, ten spyte van miljarde dollar
Pous pleit vir afskaffing van doodstraf, oop grense
Die Pous het ‘n oproep ter afskaffing van die doodstraf wêreldwyd voor die Amerikaanse Kongres gedoen. Hy het ook ‘n pleidooi vir oop grense geloods. Dit is die eerste keer dat die leier van die Rooms-Katolieke kerk ‘n gesamentlike vergadering van Kongres toespreek. “Die Goue Reël herinner ons ook aan ons verantwoordelikheid om menslike lewens
Lees verder: Pous pleit vir afskaffing van doodstraf, oop grense
Johannesburgse stadsraad beplan ‘ekomobiele’ Oktobermaand
Die Johannesburgse stadsraad maak gereed vir ‘n “ekomobiele wêreldfees” tydens aanstaande maand wat op die sakesentrum Sandton sal fokus. Die fees is deel van ‘n wêreldwye poging om meer ekovriendelike en gesonde vervoermiddels soos fietsry en stap, asook openbare vervoer, aan te moedig. Tesame met ekomobiliteit sal besoekers en pendelaars egter ook ‘n goeie dosis
Lees verder: Johannesburgse stadsraad beplan ‘ekomobiele’ Oktobermaand
Griekeland se Tsipras kry tweede kans
Alexis Tsipras se linkse Syriza Party het opposisiepartye in die algemene verkiesings in Griekeland verslaan. Meer as vier uit elke tien Griekse kiesers het egter nie in Sondag se verkiesing gaan stem nie, ‘n aanduiding dat kiesers vuisvoos is. Die 41-jarige leier is nietemin ’n tweede kans gegun om van die land se reuseskuldlas ontslae
Pleistervervaardiger ontdek rasverskille
Na 21 jaar van demokrasie, is daar ‘n pleister vir elke kleur van die “nie-rassige” Suid-Afrika. ‘n Maatskappy in Kaapstad het ‘n gaping in die mark raakgesien met die vervaardiging van pleisters wat voldoen aan swart en bruin voorkeure. Plasta kom in drie verskillende skakerings. Dit sluit in donker, lig en medium-donker. Wanneer jy dus
China het Port Nolloth-hawe in die oog
Die Hunan-provinsie in China gaan meer as 20 miljard rand in die Noord-Kaap belê. Dit is aangekondig by die ondertekening van ‘n memorandum van verstandhouding in Kimberley. Die geleentheid is deel van die 2015 Vriendskapsweek tussen die twee provinsies. Die premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas sê daar is baie geleenthede in die Noord-Kaap. Sy
Onderwysunie vra gewapende teenwoordigheid by skole
Die Nasionale Onderwysersunie (NATU) sê metaalverklikkers en gewapende sekuriteitswagte, sal probleme van geweld by skole oplos. In die nasleep van onlangse die skietery by Qantayi High School in Empangeni, KwaZulu-Natal, sê NATU, die tragedie sou só verhoed kon word. ‘n Graad 12-leerling is geskiet en ‘n nog ‘n swart leerling vermoor. Die skieter het daarna
Lees verder: Onderwysunie vra gewapende teenwoordigheid by skole
Totale migrasie-ramp tref Duitsland
Dat zich in Zuid-Duitsland door de massale illegale immigratie een ramp voltrekt, dringt nog niet tot iedereen door. Politici in Berlijn proberen de indruk te wekken dat Duitsland de komst van een miljoen asielzoekers dit jaar wel kan verwerken. “Wir schaffen das”, zei bondskanselier Angela Merkel (CDU): “Het gaat ons lukken”. Maar dit is helemaal
Homo Naledi kry die wind van voor
Prof. Lee Berger, die Amerikaanse paleoantropoloog se “ontdekking” van ’n nuwe hominied-spesie, kry soos verwag is, die wind van voor. Berger is verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand. Die wetenskaplike artikels waarin Berger dié bewerings maak, is voorheen afgekeur deur Nature, die wêreld se mees gesaghebbende vaktydskrif. Berger se internasionale eweknieë meen sy aansprake
Wittes verneder by SA Hoë-kommissariaat in Windhoek
Ná verskeie briewe en SMS’e van die publiek oor beweerde swak en stadige diens by die Suid-Afrikaanse hoë kommissariaat in Windhoek, het ’n Namibiese pa uit desperaatheid sy frustrasie onder die aandag van die openbare beskermer in daardie land, me. Thuli Madonsela, gebring. Sy dogter [Die wit pa en dogter se name word weerhou om
Lees verder: Wittes verneder by SA Hoë-kommissariaat in Windhoek
