Verwarring het Woensdag by die Johannesburgse landdroshof geheers, waar ‘n kleinseun van die voormalige president Nelson Mandela, beskuldig word van verkragting van ‘n minderjarige. ‘n Amptenaar het gesê Mandela is nie meer geskeduleer om te verskyn nie, en sy saak het verskuif na ‘n later datum. Melvin Neale, wat deel is van die jong Mandela
Lees verder: Jong Mandela daag nie op vir sy verkragtingsaak nie
