Die Valke het twee vermeende dwelmvervaardigers, ‘n Suid-Afrikaner en ‘n Egiptenaar, vasgevat. Die twee is by ‘n meenthuiskompleks in die ooste van Pretoria in hegtenis geneem. Hulle sal aanstons in die hof verskyn op aanklagte van bedrog en die oortreding van die medisynewet. Beslag is gelê op middels met ‘n geraamde waarde van R20 miljoen. Verslankingspille, viagra,
Lees verder: Valke vat twee vas wat glo onwettig steroïdes vervaardig
