Polisie in Bloemfontein het ‘n 17-jarige swart leerling in hegtenis geneem ná ‘n voorval by ‘n plaaslike skool. Woordvoerder Joy Xaba het bevestig dat die gr. 10-leerling naby sy huis gearresteer is nadat hy glo ‘n gr. 11-leerling van ‘n ander bende met ‘n mes gesteek het. Die slagoffer is glo agt keer in sy
SA heroorweeg deelname aan Internasionale Strafhof
Die ANC sal Suid-Afrika se voortgesette deelname aan die Internasionale Strafhof aanstaande maand by sy Algemene Vergadering bespreek, het RSG berig. Die party sê hy is bekommerd oor wat hy die hof se arrogansie noem. Die regering is van minagting van die hof aangekla nadat hy ‘n hofbevel geïgnoreer het om die Soedannese president, Omar
Lees verder: SA heroorweeg deelname aan Internasionale Strafhof
VSA bewillig miljarde vir nuwe sonkragaanleg in Noord-Kaap
Die Amerikaanse Oorsese Privaat Beleggingskorporasie (OPIC) het vyf miljard rand vir ‘n nuwe sonkragaanleg in Suid-Afrika bewillig. Twee maatskappye sal saamspan om die projek die lig te laat sien. Dit sal na verwagting sowat honderd megawatt krag tot die netwerk lewer. Die inisiatief is deel van President Barack Obama se Power Africa-plan, waarvolgens 90 miljard
Lees verder: VSA bewillig miljarde vir nuwe sonkragaanleg in Noord-Kaap
TLU SA: Sewe plaasaanvalle in een naweek
Die jongste plaasaanval by Vredefort-aanval word ingesluit by altesaam sewe plaasaanvalle wat sedert Vrydag oor die land heen plaasgevind het, het die TLU SA gesê. TLU se woordvoerder, Henry Geldenhuys sê ‘n vrou is op die Motloti Lodge by Thabazimbi in Limpopo dood toe vier mans haar en haar man aangeval het. Nog mense is
Hongarye stem strawwer maatreëls teen instroming
Hongarye het drastiese nuwe maatreëls gestem wat die bevoegdhede vir sy weermag sal uitbrei in ‘n poging om die toestroming van vlugtelinge te keer. Die nuwe maatreëls is met ‘n tweederde meerderheid aanvaar. Die polisie mag ook voortaan private huise binnegaan om na onwettige migrante te soek sonder ‘n lasbrief. Honderde duisende mense het reeds
Lees verder: Hongarye stem strawwer maatreëls teen instroming
Té simplisties om net Heyneke Meyer te verkwalik
Saterdagmiddag se treurmare in Brighton gaan ongetwyfeld vir weke nog die hoofpunt van bespreking onder rugbygeesdriftiges in Suid-Afrika wees. Die eens magtige Bok word soesji, afgeslag deur die Japannese. Veral een akteur in die Japannese tragedie staan vierkantig in die beskuldigdebank: Heyneke Meyer. Al wat ‘n cliché is word aangewend om hom mee te beswadder.
Lees verder: Té simplisties om net Heyneke Meyer te verkwalik
Spesiale aanbod: Bekom ‘n eksemplaar van ‘Omsingel die laer van die heiliges’ deur Jean Raspail
Hierdie roman deur Jean Raspail, wat reeds in 1973 in Frans verskyn het, bied ‘n profetiese blik op Frankryk en die res van die Weste wat deur ongewapende Derdewêreldimmigrante binnegeval en verower word, presies soos wat nou in Europa met die sogenaamde “migrante” gebeur. PRAAG het die laaste 30 eksemplare van die 1990- Afrikaanse uitgawe
Dapper Bloeisels klits die Floubokke
Suid-Afrika speel Saterdag in sy tweede wedstryd teen Samoa wat Amerika vroeër met 25-16 geklop het. Die Minister van Sport, Fikile Mbalula, het die Springbokke oor die kole gehaal en gesê hulle vertoning in die wedstryd teen Japan was teleurstellend. Die Bokke het met 34-32 verloor in die Wêreldbeker rugbytoernooi in Engeland. Kritici meen dit
Verdagte in Vredefort-moorde aangekeer
‘n Vyftigjarige man en twee kinders is Sondagaand doodgeskiet op ‘n plaas by Vredefort in die Vrystaat. Volgens polisiewoordvoerder Masilela Langa het plaasvoorman Hansie Raadt na bewering ‘n swartman, wat aan hom bekend is, en ses kinders by ‘n vulstasie op die dorp opgelaai en saam met hulle op die plaas Palmietkuil gaan eet. Die
Hongarye dryf migrante met waterkanonne terug
Hongaarse onlustepolisie moes waterkanonne gebruik om fortuinsoekers terug te dryf in Horgos, ’n grensdorp tussen Hongarye en Serwië. Europa se 20 jaar lange paspoortvrye Schengen-sone loop die gevaar om in duie te stort, met Duitsland wat grensbeheer by sy grens met Frankryk verskerp het. Moslems wat desperaat is om ’n weg om Hongarye se grensheining
