praag.co.za

TLU SA: Sewe plaasaanvalle in een naweek

Written by

in

,

Die jongste plaasaanval by Vredefort-aanval word ingesluit by altesaam sewe plaasaanvalle wat sedert Vrydag oor die land heen plaasgevind het, het die TLU SA gesê.

TLU se woordvoerder, Henry Geldenhuys sê ‘n vrou is op die Motloti Lodge by Thabazimbi in Limpopo dood toe vier mans haar en haar man aangeval het.

Nog mense is in vyf ander plaasaanvalle, in onderskeidelik Mpumalanga en Kwazulu Natal aangeval en beroof.

Volgens hom moet boere nou hul eie veiligheidsstrukture in plek kry omdat die polisie se nasionale landelike veiligheidsplan nie in plek is nie.

Geldenhuys sê ‘n voorval by Chrissiesmeer in Mpumalanga waar ‘n huis aangeval is toe die inwoners nie tuis was nie, word ook beskou as ‘n plaasaanval.

Die boer het toevallig nie die aand op sy plaas geslaap het nie, maar die swart aanvallers wat by sy plaashuis ingebreek het en vuurwapens gesteel het, het glo verwag om hom daar aan te tref.

Volgens die TLU word dit ook as ‘n plaasaanval beskou omdat die boer onder normale omstandighede by die huis sou wees.

Comments

13 responses to “TLU SA: Sewe plaasaanvalle in een naweek”

  1. Groot Boer Avatar
    Groot Boer

    Dit is te erg!, ons ( ek praat met ons BoerVolk) gaan MOET! wakker staan, op so n manier dat die wetters deur ons Boere betrap moet word, en blaas die skuim van die aarde af…. terug na sy voorvaders toe

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      Goeie more G.B. – ek stem volkome saam. Elke keer wanneer ek hoor dat een “gevang” is en nie “vrek-gevang” was nie, kners ek op my tande!

      Besef mense nie dat dit so goed is soos om die pofadder wat jy in jou slaapkamer gevang het maar weer in jou (weereens verdonkerde) huis vry te laat nie? Beloon ‘n moordenaar met wat hy toekom – ‘n dubbele-bakhand wriemelende maaiers…

      1. Groot Boer Avatar
        Groot Boer

        More Dolk, ek Salueer jou my vriend, jou woorde in die kol

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Hierdie het lankal hande uitgeruk.

  3. Herman Luyt Avatar
    Herman Luyt

    Ek het die naweek die boek “The longest day” gelees wat handel oor die D Dag aanval in Frankryk. Waar die beste Generaals in die wereld op daardie tydstip betrokke was. Aan die Duitse kant Rommel, Manstein ens. en nogtans het hulle die slag verloor. Ons die witman is in dieselfde posisie ons moet wag vir die aanval voor ons kan reageer. Die aanvaller het tyd om te soek na die swak skakel in ons sekuriteit. Gerugsteun deur die wereld die wet en tyd is die aanvaller in ‘n baie goeie posisie om sy aanval met sukses deur te voer. In kort gestel as ons soos die Duitsers net gaan bly verdedig het ons hierdie oorlog klaar verloor. Die enigste wyse wat ons hierdie oorlog kan wen is om aan te val. Hoe, waar en wanneer is vir die leiers om te besluit. En ja daar is ander maniere as met die wapen, maar dit is oop vir bespreking onder volksgenote.

    1. Vrystaat Avatar
      Vrystaat

      Herman, ek stem saam met wat jy hier skryf. My vraag is net, wie is die leiers van wie jy praat? Op die oomblik is ons blanke Afrikaners nes die ANC…leier-loos.

      1. Herman Luyt Avatar
        Herman Luyt

        Wat sal jy dink van volksvergadering in se maar die skiilpadsaal in Pretoria waar die volk gewapend opdaag met leiers van belang wat uitgenooi word deur die volk. Wat van 2% belasting wat op alle produkte van afrikaners geehef word in n fonds vir die volk vir kinderwelsyn en beveiliging en dit is maar net die begin.

  4. Vrystaat Avatar
    Vrystaat

    Ek het gaan rondsnuffel op American Rennaisance se webwerf. (www.amren.com)

    Ek haal die volgende aan vanaf hulle webwerf:” Racial loyalty or racial consciousness is normal and healthy. All non-white groups instinctively pursue their own interests, and legitimately so. It is only whites who have been taught that it is immoral to take even the most basic steps to ensure their survival.”

    “Black Racial Consciousness, Parts I, II, and III (a piece of literature).This is a relentlessly convincing demonstration by Jared Taylor of the racial attitudes taken for granted by blacks. Consciousness of race
    permeates every aspect of black life and often erupts into hostility toward whites.”

    Moet ons dan nie dieselfde doen nie? Kweek blanke ras-bewustheid! Ons word gebombardeer van alle kante af om skuldig te voel oor apartheid ens. Dit word daagliks in ons kele afgedruk. Dis tyd dat ons as blanke Afrikaners die streep trek! Geen swart regering of enige ander land se regering kan ons dwing om vir die verlede om verskoning te vra nie of skuldig te voel nie, ook nie vir die feit dat ons wit is en nie oorspronklik van Afrika is nie. Dis ons reg om trots te wees op ons ras, ons herkoms, kultuur en identiteit en om dit te beskerm. Die verskil is dat ons nie geweldadig raak daaroor soos die barbaarse nasie wat ons blankes wil uitmoor nie.

  5. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Is dit die beste wat TLU kan doen???

  6. Statetheobvious Avatar
    Statetheobvious

    Duidelik sal weerbaarheid op die plase nou opgeskerp moet word. Sekuriteits firmas is nie noodwendig die antwoord nie, ons het hardebaarde nodig wat weet wat hulle doen en nie genade sal wys nie, iemand wat die anc “iets” skuld. Waar kry mens die klas van mense – ek is bly julle vra. Hulle is van die mense wat die segste nog behandel is deur die anc, en die gehuggie (Pomfret) waar hulle net doodeenvoudig afgelaai was sit nou al baie lank sonder water. Ek praat van die ou 32 Btn – ek is seker hulle sal met die grootste liefde kom uithelp.

    1. Mens Avatar
      Mens

      Hoe seker is jy daarvan dat hulle met liefde sal help? Toe ons alles tot ons beskikkibg gehad het kon en wou hulle nie eers daardie besluit gemaak het nie. Word wakker Boere, die land is weg. Ons gaan hom nooit maar nooit weer terug kry nie!

      1. Statetheobvious Avatar
        Statetheobvious

        Wraaksugtigheid gedy onder die klomp

  7. Mens Avatar
    Mens

    En die Boere gaan….bla bla bla, bla bla…bla bla bla bla bla…bla bla…ens. Ons het ‘n useless spul geword ne!!!!

Leave a Reply