Oranje lyk goed

Afrikaners se gunstelingsokkerspan, wat in Nederland kortweg as “Oranje” bekendstaan, gaan vandag twee keer by Wits-universiteit in Johannesburg oefen. Die pers is vanaf 11.30 welkom, maar die aandsessie is geslote. Gister het die Nederlandse span ‘n oorwinning van 2-0 teenoor Denemarke behaal. In die volgende wedstryd sal die span Saterdag teen Japan te staan kom.

Lees verder: Oranje lyk goed

Vuvuzelas: die perfekte metafoor

Anders as baie liberale wat enersyds vir ons preek oor hul sogenaamde naasteliefde teenoor Afrikane, maar dan persoonlik vir Afrika wegkruip in hul rykmansbuurte of oorsee, moet ek noodwendig in ‘n Suid-Afrikaanse buurt bly wat as kosmopolities beskryf kan word. Vir die afgelope twee oggende word ons buurt gevolglik wakkergemaak deur een of ander moroon

Lees verder: Vuvuzelas: die perfekte metafoor

So van hoenders gepraat

Die onlangse rubriek deur dr. Dan Roodt, Wanneer gaan die Afrikaner koers kry? het betrekking. Daarin haal hy vir M.T. Steyn aan wat gesê het: “Om Afrikaners te lei, is soos om ‘n klomp hoenders aan te jaag!” Die kultuurpolitieke beweging PRAAG, soos ek dit verstaan, strewe die doelwitte van Vryheid, Afrikaner-behoud en die beskerming van

Lees verder: So van hoenders gepraat

Roodt genomineer as VVK-kandidaat

Vir dié wat nog nie weet nie, dr Dan Roodt is genomineer as kandidaat vir aanstaande jaar se volksverkiesing. Soos almal reeds weet, word daar in Mei 2011 so ‘n volksverkiesing gehou. Die verkiesing word geadministreer deur die VVK (Volksraadverkiesingskommissie by www.vvk.co.za). Binnelands en buitelands is daar ‘n groot aantal registrasiebeamptes besig om kiesers te

Lees verder: Roodt genomineer as VVK-kandidaat

BBC wil sokker sonder foefoezelas uitsaai

Die Britse uitsaaikorporasie, die BBC, ondersoek tans die moontlikheid om ‘n “foefoezelavrye” weergawe van sy sokkerwêreldbekerdekking uit te saai ná ‘n stortvloed klagtes van kykers oor die omstrede plastiekbeuls, berig ‘n koerant vandag. Die Britse uitsaaier het 220 klagtes oor die lawaaierige eentonige trompette ontvang en na bewering kyk die organisasie na metodes om ‘n

Lees verder: BBC wil sokker sonder foefoezelas uitsaai

Om die wawiel te herontdek

In sy rubriek skryf Dan Roodt hoe Afrikaners rigtingloos voortploeter en probeer om in ‘n deurmekaar land rigting te vind sonder ‘n kompas. My ontleding is dat die grootste probleem waarmee Afrikaners worstel, is dat hul politieke -, landbou – of kulturele leiers die situasie nie mooi reg lees nie en nie mooi begryp watter

Lees verder: Om die wawiel te herontdek

Media-“stringers” en die propaganda-oorlog

Israel is onlangs wêreldwyd en bykans uit een mond veroordeel toe ‘n ses skepe met noodvoorraad vir Gaza onderskep is. In die skermutseling wat op een boot uitgebreek het, was daar ‘n aantal ongevalle. Geleidelik dring ‘n ander prentjie tot die wêreld deur. Aan boord van dié skip was ‘n aantal aktiviste wat gehoop het

Lees verder: Media-“stringers” en die propaganda-oorlog

Bok-oorwinning groot met brak kol in skrums

“Maar hy is te klein om te merk,” sou ‘n mens g’n Franse Haan kon verkwalik as hy by die afrigter moes gaan verduidelik het hoe Gio Aplon twee keer die doellyn oorgesteek het nie. Inderdaad, Hawston, Aplon se tuisdorp, se parlemoensmokkelaars sou by dié klein blits kon leer hoe om met vaart en aftrappe

Lees verder: Bok-oorwinning groot met brak kol in skrums

Herrie se kerrie: Boererate teen fufuzelas

Jare gelede is ‘n skatryk boer oorlede. Met die lees van die testament blyk dit die nasate erf ruim aan plase, aandele, ‘n strandhuis, kontant, vee en vele meer. Die jongste word egter nie hier genoem nie. Uiteindelik kom die jongste in die testament darem ook aan die beurt:”Freddie, my jongste. Pa het jou nie

Lees verder: Herrie se kerrie: Boererate teen fufuzelas

Zim-leiers maak geld uit ‘bloeddiamante’

Zimbabwe se politieke en militêre elite gebruik geweld en hul bande met maatskappye om die land se diamantskat te ontgin, sê ‘n nuwe verslag wat vandag deur die aksiegroep Global Witness in Londen uitgereik is. Die groep kritiseer ook die sogenaamde Kimberley-proses se sertifiseringskema, wat geskep is om die verkoop van bloeddiamante te verhoed, weens

Lees verder: Zim-leiers maak geld uit ‘bloeddiamante’