Ek moes my rubriek heeltemal oorskryf. Aanvanklik wou ek voorstel dat ons kleiner taaltjies soos Skots-Gaelies leer, om verskeie redes, maar het vanoggend besef ek probeer, globalisties beskou, sand aan ‘n Arabier verkoop. Selfs al sou Afrikaans heeltemal uitsterf, so het ek geredeneer, of slegs 300 000 sprekers oorhê, of selfs 300, gaan jy steeds
Leon Lemmer: Wannie Carstens: Die hibridisering van Afrikaans en Afrikaners
Doodskoot vir die kreoolsteorie? In hierdie uitgebreide resensie oor Wannie Carstens en Edith Raidt se tweede boek oor Afrikaans, wys Leon Lemmer nie net hul denkfoute uit nie, maar ook die gruwelike slordigheid rondom verwysings in die teks en in die register. Deel 2 van WAM Carstens en EH Raidt se boek, Die storie van
Lees verder: Leon Lemmer: Wannie Carstens: Die hibridisering van Afrikaans en Afrikaners
Duitse regses ‘bereid om geweld te gebruik’ – ministerie
Meer as 12 700 Duitse regse ekstremiste is bereid om geweld te gebruik. Die Duitse Ministerie van Binnelandse Sake het so pas dié aankondiging gemaak, volgens die Nederlandse webblad nu.nl. Dit is omtrent die helfte van die totale aantal regse ekstremiste in die land. Die ministerie het die inligting vrygestel ná parlementêre vrae van die
Lees verder: Duitse regses ‘bereid om geweld te gebruik’ – ministerie
Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 1: As koloniale literatuur
Heart of darkness (1899) is ‘n novelle van Joseph Conrad (1857-1924). Meer as ‘n halfeeu gelede was dit een van my voorgeskrewe boeke. As ‘n Rose Classic is die teks gratis in ‘n Kindle-weergawe beskikbaar. Conrad is ‘n Pool wat in die Oekraïne gebore is, maar as Engelse romanskrywer roem verwerf het, al was Engels
Lees verder: Leon Lemmer: Heart of darkness: Deel 1: As koloniale literatuur
Motors: Datsun is terug!
Die naam Datsun is wêreldwyd bekend vir motors soos die 240Z, 120Y en SSS. Die naam het in die tagtigerjare heeltemal verdwyn en is hoofsaaklik deur Nissan vervang. Die oorspronklike betekenis van Datsun beteken letterlik die “Seun van DAT”. Dat was ‘n Japannese motorvervaardiger in die dertigerjare en hulle het hul klein intreemotortjies Datson genoem
Dan Roodt: Afrikaner, Eurokaner
Wie en wat is ‘n Afrikaner? Soos by alle volkere wat vir lang tye oorheers of beset is, het dié vraag al telkemale in die verlede tydens krisistye na vore gekom. Tans, met die juk van die ANC-terroristebewind wat al swaarder op ons druk, tesame met die onderdrukking van ons kultuur, ervaar vele van ons
Leon Lemmer: David Harrison oor die wit Afrika-stam
David Harrison was in 1980 die regisseur vir ‘n BBC-televisiereeks en het daarna ‘n boek hieroor, The white tribe of Africa: South Africa in perspective (Johannesburg: Macmillan, 1981, 307p), gepubliseer. Die wit “stam” (eintlik: etniese groep/volk/nasie) waarna verwys word, is die Afrikaners. Die outeur het ongetwyfeld Suid-Afrikaanse konneksies. Hy verwys bv na “my own South
Lees verder: Leon Lemmer: David Harrison oor die wit Afrika-stam
Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n – verslag
‘n Internasionale ekonomiese dinkskrum het bevind dat Suid-Afrika ‘n “buitengewone afgang in ‘n hele reeks aanwysers ondergaan het”. Volgens Claude Baissac, hoofuitvoerendebeampte van Eunomix, “vertel hierdie buitengewone daling vir ons dat dít wat ons reeds weet, wat aan die gang is, wat ons daagliks beleef, waar, verreikend en struktureel is. En ernstig.” ‘n Kwarteeu nadat
Lees verder: Suid-Afrikaanse ondergang byna so erg soos oorloggeteisterde lande s’n – verslag
Leon Lemmer: Michael Arnheim se ontleding van die Suid-Afrikaanse situasie
Arthur Keppel-Jones (1909-1996) het die verloop van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in sy boek, When Smuts goes: A history of South Africa from 1652 to 2010 (Cape Town: African Bookman, 1947, 203p), voorspel. Hy was ‘n dosent in geskiedenis aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), maar het hom in 1959 in Kanada gevestig. Hy was
Lees verder: Leon Lemmer: Michael Arnheim se ontleding van die Suid-Afrikaanse situasie
Gustav Venter: Die Afrikaanse Rolprent – op soek na drama
ʼn Oomblik van stilte vir die skrywer, die draaiboekskrywer, die draaiboekskrywer van die Afrikaanse rolprent. As jy nog nooit ʼn draaiboek geskryf het nie, liewe leser, liewe fliekkyker, wees nie te skel in jou oordeel nie. Is dit dan so vrekkens moeilik om ʼn draaiboek te skryf? Nee. Geensins nie. Skakel jou rekenaar aan, laai
Lees verder: Gustav Venter: Die Afrikaanse Rolprent – op soek na drama