President Donald Trump en Russiese leier Wladimir Poetin het belowe om ISIS te pak ná ‘n diplomatieke deurbraak. Die twee het ‘n gesprek oor die telefoon gehad minder as ‘n week nadat die Amerikaanse verkiesing beslis is. Die gesprek dui op ‘n verbetering in die verhouding tussen die twee magte. Trump se oorgangskantoor het gesê
Petrolprys kan daal voorspel AA
Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika het goeie nuus vir Suid-Afrikaanse motoriste. Die brandstofprys kan ‘n afname te wagte wees, is hul voorspelling. Die AA meen die prys van brandstof kan aanstaande maand met 45 sent per liter kan daal nadat internasionale oliepryse begin daal het. Diesel kan met 38 sent per liter daal, en paraffien met
Minister ontken rol in horing-herrie
David Mahlobo, Suid-Afrika se minister van staatsveiligheid, het ontken dat hy betrokke is by onwettige renosterhoringhandel. Mahlobo het intussen die kommissaris van polisie in Mpumalanga gevra om die “ongegronde en lasterlike” bewerings wat ‘n Al Jazeera dokumentêre rolprent gemaak het in dier voege, te ondersoek. Volgens Al Jazeera berig het Mahlobo na bewering noue bande
Maclear-aanvallers nog op vrye voet
Vyf swart vermaande plaasmoordenaars in die Oos-Kaap is nog soek. Hulle het verlede maand ‘n plaaswerker op Rustig, ‘n plaas buite Maclear genader om te sê hulle wou ‘n paar beeste koop. Nou, word ‘n moordsaak ondersoek deur die Queenstown-eenheid teen georganiseerde misdaad as gevolg van die moord en aanranding van ‘n bejaarde wit egpaar
Man met outisme het Nieu-Seelandse skudding voorpel
Drie weke gelede het ‘n man wat aan outisme ly, Frankie MacDonald in ‘n video gewaarsku van ‘n moontlike aardbewing “wat enige tyd binnekort Nieu-Seeland sal tref”. Frankie, ‘n Kanadees, het heeltemal korrek voorspel dat die aardbewing “7.0 of groter in omvang” sal wees. Hy het ook gewaarsku dat die mense van Nieu-Seeland moet voorberei
Lees verder: Man met outisme het Nieu-Seelandse skudding voorpel
Uitspraak verwag in reeks-plaasmoordenaars se saak
Uitspraak sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Mafikeng in Noordwes gelewer word in die saak teen sewe swart plaasaanvallers, het RSG berig. Moses Nonono en sy ses medepligtiges is skuldig bevind op verskeie aanklagte, insluitend moord, roof en die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. Hulle het drie boere tussen 2012 en 2014
Lees verder: Uitspraak verwag in reeks-plaasmoordenaars se saak
Gustav Venter: Trump en die dood van ʼn dinosourus
Donald Trump gaan ʼn muur bou, en dit is ʼn goeie ding, maar sy werklike nalatenskap gaan nie wees wat hy gebou het nie, maar wat hy gebreek het. Hy het die Republikeinse Party geknak, die Demokratiese Party uitgewis, die loopbane van Jeb Bush, Mario Rubio en Ted Cruz óf erg belemmer, óf beëindig, en
Lees verder: Gustav Venter: Trump en die dood van ʼn dinosourus
EFFer-bendebaas voor vir aanhitsing
Die leier van die EFF, Julius Malema verskyn vandag in die Bloemfonteinse Landdros vir die oortreding van die Wet op die Reëling van Byeenkomste, het RSG berig. Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy staan tereg op aanklagte van aanhitsing nadat hy herhaaldelik sou gesê het dat mense onbewoonde grond moet beset. Malema het verlede week in
Sting-konsert in Parys ‘n reuse toesmeerdery
Die Eagles of Death Metal se voorsanger Jesse Hughes is toegang geweier tot die plek waar ‘n massaslagting 89 van sy ondersteuners uitgewis het. Op 13 November, 2015, het terroriste die konsertsaal geteiken en onder die wit gehoor gemaai, wat tot die dood 90 mense gelei het. Hughes dink dat die sekuriteit by die Bataclan
Vaaldam styg skaars na vloede in Johannesburg
Gautengweer se Twitter-rekening het Donderdag laat weet dat die stortreën in Johannesburg min uitwerking op damvlakke het omdat daar nie genoeg reënval is in die Vaalarea nie. Die boodskap was dat “vloede in die stad beteken NIE Vaalvlakke op”. Sedertdien het damvlakke effens gestyg volgens reservoir.co.za, tot net minder as 28%, maar dit is nie
