Grootste volmaan kan gevaarlike springgety bring

Die grootste en helderste volmaan in byna 70 jaar kan vandag wêreldwyd gesien word. Dit is die naaste wat ‘n volmaan aan die aarde kom sedert 1948, en die volgende keer wat ‘n volmaan so naby aan die aarde sal kom, sal in 2034 wees. Die maan sal sowat sewe persent groter en sowat 15

Lees verder: Grootste volmaan kan gevaarlike springgety bring

Nigeriërs steel koshulp vir kinders

Wetgewers in die noordooste van Nigerië ondersoek nuwe aantygings dat amptenare noodsaaklike voedselhulp gesteel het wat bedoel was vir mense wat van Boko Haram-militante gevlug het. Die aantygings in die Adamawa-staat fokus op amptenare en handelaars wat daarvan beskuldig word dat hulle kos gesteel het wat deur Nigerië se doeane-­owerheid geskenk is, het Hassan Barguma,

Lees verder: Nigeriërs steel koshulp vir kinders

Soos bo, so ook onder

As ons kyk na die nasleep van die verkiesingsoorwinning van Donald Trump, sien ons hoe diep verdeel die Verenigde State geword het. Dit is egter nie soseer ‘n verdeling tussen ryk en arm nie, of tussen wit en swart nie, maar eerder tussen wys en dwaas. Baie internetkwetteraars en hoofstroompraatjiesmakers reageer geskok en ontsteld oor

Lees verder: Soos bo, so ook onder

Rapport: ‘Dom’ Leopold Scholtz knip en plak verkeerd oor Hillary

In ‘n merkwaardige erkenning van hul rubriekskrywer Leopold Scholtz se onbeholpenheid en “dom fout” oor die aantal afgevaardigdes van die Amerikaanse kieskollege, bied Rapport vandag teenoor ‘n leser verskoning aan. Nie net kon Scholtz nie die eenvoudige optelfout in sy somme raaksien wat ‘n laerskoolkind geredelik sou eien nie, maar hy het ook voorspel dat

Lees verder: Rapport: ‘Dom’ Leopold Scholtz knip en plak verkeerd oor Hillary

Brief: Waarom die Afrikaanse Taalraad nie ‘n Afrikaanse taalraad is nie

Op 5 Mei is Bettina Wyngaard se artikel, “Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid,” op LitNet gepubliseer. Volgens haar is daar eintlik nie (werklike) verset teen die verengelsing van die Universiteit Stellenbosch (US) afkomstig van die studente (of van ander persone en instansies) nie. “Die behoud van Afrikaans as medium van

Lees verder: Brief: Waarom die Afrikaanse Taalraad nie ‘n Afrikaanse taalraad is nie

Leon Lemmer: Oswald Spengler oor die Amerikaners en die blankedom

Oswald Spengler (1880-1936) was ‘n Duitse historikus wat veral bekendheid verwerf het vanweë sy boek wat in Engels bekend staan as The decline of the West, volume 1: Form and actuality, 1918, volume 2, Perspectives of world history, 1922 (London: Allen & Unwin, 1926, 1928). ‘n Latere boek van hom, wat glad nie so bekend

Lees verder: Leon Lemmer: Oswald Spengler oor die Amerikaners en die blankedom

Brief: Trump-oorwinning soos dié van DF Malan

Hierdie is die eerste artikel in ‘n reeks wat ek gedurende die loop van die volgende paar weke oor die Trump-fenomeen gaan skryf. Ons het eergister ‘n nuwe wêreld om ons sien ontvou. Ek sê om ons, want in Suid-Afrika was die gemoedere vergelykbaar met die gedrag van die Bolsjewiste – toe hulle talle films

Lees verder: Brief: Trump-oorwinning soos dié van DF Malan

Karel Combrinck: Die edel barbaar

‘n Eeue oue twisgeskil tussen filosowe, politici, sielkundiges en opvoedkundiges is dié rondom die vraag of die mens die produk is van ingebore, oorerflike faktore (nature in Engels) of van omgewingsfaktore waaronder veral sy opvoeding (nurture). Hierdie gesprek het veral gedurende die sewentiende eeu skerp in fokus gekom met die magistrale debat tussen die Franse

Lees verder: Karel Combrinck: Die edel barbaar

Dan Roodt: Beeld vloek steeds oor Trump

Verlede jaar het Beeld en al sy slimjanmeningsprekers soos Leopold-skuim-om-die-mond Scholtz ons verseker dat Donald Trump nie eens een persent kans had om die Republikeinse kandidatuur te verower nie, wat nog te sê Amerikaanse president te word. Vir ‘n (anglisisties) Afrikaanse koerant het die Hillary-koors hoog geloop by Beeld; ‘n mens sou sweer almal daar

Lees verder: Dan Roodt: Beeld vloek steeds oor Trump

Dapper boer weer Wepener-plaasaanval af

Die polisie in die Vrystaat soek steeds na ‘n vermeende aanvaller in verband met ‘n aanval op ‘n plaas buite Wepener vandeesweek. Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, sê twee swartes het Woensdag omstreeks 09:00 op die 74-jarige Karel Hoffman, wat buite op sy plaaswerf geloop het, geskiet. Ngcukana sê Hoffmann loop gereeld in die veld tussen sy

Lees verder: Dapper boer weer Wepener-plaasaanval af