Protes is gehou vir ‘n tweede nag in verskeie Amerikaanse stede na die verkiesing van Donald Trump as president, maar die aantal deelnemers het gekrimp. Woensdagaand het vandale brande gestig en vensters gebreek, Meksikaanse vlae rondgeswaai, die Amerikaanse vlag verbrand en doodsdreigemente teen Trump gemaak. Een Meksikaanse deelnemer het ‘n gewelddadige opstand teen Trump bepleit.
Lees verder: Geween, gekners van tande en openbare geweld na Trump wen
