Die nasionale Departement van Openbare Werke het hul aanspreeklikheid ontken vir die rioolbesoedeling van die Hartbeespoortdam na ‘n reusestorting van menslike afval. In ‘n verslag in die Pretoria News word beweer dat die dam onaanvaarbare vlakke van besoedeling oor ‘n paar jaar sal bereik as niks gedoen word met dringendheid nie. Die dam het ‘n
Lees verder: Massiewe rioolstorting: Openbare Werke ontken aanspreeklikheid
