‘n Massiewe weerligstraal, wat Olive Hill in die noorde van Bloemfontein Saterdagaand getref het, het ‘n yslike spoor van verwoesting gesaai. ‘n Inwoner, Jeremy O’Kennedy, het aan OFM-nuus gesê die oorverdowende slag is net na 22:00 gehoor. By nadere ondersoek het hy gesien dat drie volgroeide bloekombome op die plot langs syne, totaal en al
Leon Lemmer: Samuel Huntington oor die botsing van beskawings
In die Amerikaanse politieke liberatuur kom ‘n mens dikwels verwysings na Samuel P Huntington (1927-2008) teë. As politieke wetenskaplike het hy groot aansien geniet. Hy het ‘n rol in die administrasie van Jimmy Carter (president 1977-1981) gespeel, maar dit beteken glad nie dat hy hom met die Carter-bewind se buitelandse beleid teenoor Afrika en Carter
Lees verder: Leon Lemmer: Samuel Huntington oor die botsing van beskawings
Motors: Sportnutsoorlog
Kan die gevestigde rolspelers die nuwe aankomeling in die mark teëstaan of gaan dit ‘n kwessie wees van: almal hou by wat hul ken? Met sedanmotors wat regoor die spektrum in byna alle markte dwarsdeur die wêreld wegkrimp ten gunste van die sportnutsvoertuig is die mededinging in hierdie segment nou strawwer as ooit tevore. ‘n
Farage waarsku Brexit word geblokkeer deur howe
Nigel Farage, die voormalige Ukip-leier, het gewaarsku daar sal ‘n opstand wees indien die Parlement deur die Britse hooggeregshof verplig word om die Brexit-referendum te keer. Die tussentydse leier het sy woede teen die besluit van drie onverkose senior regters uitgespreek om premier Theresa Mei se aanwending van Artikel 50 te keer. Die wetlike aansoek
Lees verder: Farage waarsku Brexit word geblokkeer deur howe
Penny Sparrow se aansoek om appèl misluk
Penny Sparrow se aansoek om verlof tot appèl teen ‘n gelykheidshofbeslissing was onsuksesvol. Die Scottburgh gelykheidshof het Donderdag haar aansoek ter syde stel weens onreëlmatighede in terme van die reëls van die hof se beslissing, en haar beveel om die regskoste van die ANC se betaal. Vergesel deur haar dogter Charmaine Cowie, moes Sparrow hoor
DA-burgemeester van Pretoria roskam sy vandaalvennote in EFF
Die DA-burgemeester van die groter Pretoria-munisipaliteit, bekend as Tshwane, het sy EFF-vennote in die stadsraad so effens geroskam nadat Julius Malema se party Woensdag tydens ‘n betoging die stad op horings geneem het deur winkels te plunder, asook vandalisme, intimidasie en geweld te pleeg. Burgemeester Solly Msimang het gister die wanorde wat sy koalisievennoot in
Lees verder: DA-burgemeester van Pretoria roskam sy vandaalvennote in EFF
Speelgoedpistool in rooftog op klerewinkel gebruik
‘n Speelgoed- en ‘n gaspistool is in ‘n rooftog by ‘n klerewinkel in Thaba Nchu buite Bloemfontein gebruik. ‘n Polisiewoordvoerder, Martin Xuma, sê drie mans het die winkel omstreeks 08:30 binnegestorm. Hulle het mense wat in die winkel was beveel om plat op die vloer te lê. Xuma sê die rowers het geld uit ‘n
Lees verder: Speelgoedpistool in rooftog op klerewinkel gebruik
‘Dis verskriklik’: Gaye Derby-Lewis oor Clive se dood
Die politikus Clive Derby-Lewis wat deur die WVK amnestie geweier is vir sy aandeel in die sluipmoord op Chris Hani, is vroeër vandag in die Eugène Marais-hospitaal oorlede. Mev. Gaye Derby-Lewis het sy dood as “verskriklik” en “onverwags” beskryf. Mnr. Derby-Lewis is vir asemhalingsprobleme in die hospitaal opgeneem, waar hy oorlede is. Terwyl hy in
Lees verder: ‘Dis verskriklik’: Gaye Derby-Lewis oor Clive se dood
Nico Carstens en Jans Rautenbach oorlede
Die bekende Afrikaanse trekklavierspeler en komponis, Nico Carstens is oorlede. Die 90-jarige musikant het Dinsdagaand in ‘n Kaapstadse hospitaal vir oulaas gegroet. Hy het meer as tweeduisend musiekstukke gekomponeer, waarvan die bekendste die treffer Zambezi was. ‘n Familievriend, Ingrid Howard sê Carstens was ‘n ware heer wat mense aangespoor het. Hy het ook mense oorweldig
EFF steek glo treine aan die brand
Volgens omstanders was EFF-ondersteuners daarvoor verantwoordelik dat treinwaens aan die brand gesteek is. Die polisie het vroeër bevestig dat die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein beskadig is en verskeie winkels in Pretoria se middestad geplunder is tydens Woensdag se massa-optog na die Uniegebou. ‘n Woordvoerder van die Polisie, Sally de Beer sê die omvang
