PayPal-stigter Thiel ontbloot leuen van ‘diversiteit’

PayPal se medestigter en waagkapitalis Peter Thiel het Maandag gesê dat hy Donald Trump as president verkies by die Nasionale Persklub in Washington, en bygevoeg dat hy hom nie steur aan oproepe vir “diversiteit” nie. Hy sê hy bevraagteken die ware betekenis van die term “diversiteit” en het spesifiek die LGBT-tydskrif, The Advocate, uitgesonder wat

Lees verder: PayPal-stigter Thiel ontbloot leuen van ‘diversiteit’

Hewige straatgevegte tussen asielsoekers in Parys

Een van die mees gewilde buurte van Parys is Woensdag verander in ‘n slagveld toe asielsoekers mekaar aangeval het in skokkende tonele. Franse inwoners in die buurt is ongelukkig omdat hul omgewing besig is om gewelddadig en gevaarlik te raak. Berigte van straatrowers is aan die toeneem. Die geweld, het die Britse Daily Express berig,

Lees verder: Hewige straatgevegte tussen asielsoekers in Parys

Nie Zim of SA weet hoeveel Zimbabwiërs in SA woon nie

Die groot aantal ongedokumenteerde Zimbabwiërs wat onwettig in Suid-Afrika vertoef, hou ‘n bedreiging in vir die veiligheid van Suid-Afrika, asook Zimbabwe se belange in die land, het ‘n diplomaat Dinsdag gewaarsku. Zimbabwiese ambassadeur in Suid-Afrika, Isak Moyo het in ‘n onderhoud gesê tydens ‘n bilaterale vergadering tussen die twee lande in Harare, dat die meerderheid

Lees verder: Nie Zim of SA weet hoeveel Zimbabwiërs in SA woon nie

Clintons verklaar oorlog teen FBI

Daar is talle ontwikkelings na die heropening van die FBI se ondersoek rakende Hillary Clinton, veral die oorlogsverklaring deur Clinton se span teen FBI-direkteur James Comey. Die skote het begin opklink slegs 24 uur na Comey se skok-en-ontsag aankondiging Vrydagmiddag, wat Hillary en die res van Clinton surrogate in wanorde gedompel het oor wat om

Lees verder: Clintons verklaar oorlog teen FBI

Sirië sê rebelle dood burgerlikes

Die Siriese weermag sê die Noesra Front en, wat as ‘n terroristegroep bestempel word, het die afgelope drie dae die lewens van 84 mense, meestal vrouens en kinders, in Aleppo geëis in bombarderings wat die gebruik van chemiese wapens ingesluit het. Die VN het intussen die slagting van burgerlikes veroordeel en gesê daar kon oorlogsmisdade

Lees verder: Sirië sê rebelle dood burgerlikes

‘Staatskaping’ sirkus reis na Pretoria

President Jacob Zuma se regspan voer vanoggend in die hooggeregshof aan waarom die Openbare Beskermer se verslag oor “staatskaping” nie vrygestel moet word nie. Die hele oefening is ‘n klug aangesien die staat lankal reeds deur buitelandse belange gekaap is wat nou onder mekaar baklei dat die vere waai. Die EFF, wat intussen univeristeite probeer

Lees verder: ‘Staatskaping’ sirkus reis na Pretoria

Washington begin vuurmaak onder Kartoem

Pres. Barack Obama het Amerika se sanksies teen Soedan met nog ‘n jaar verleng en sê Kartoem se beleidsrigtings bly ‘n “buitengewone bedreiging” vir die nasionale veiligheid van Amerika. Soedan is sedert 1997 onderworpe aan ‘n Amerikaanse handelsembargo vir steun aan Islamitiese groepe. Al-Kaïda­ se leier, Osama bin Laden, was vanaf 1992 tot 1996 in

Lees verder: Washington begin vuurmaak onder Kartoem

Suid-Korea se Raspoetin-agtige figuur aangehou

Die vrou in die middel van ‘n politieke skandaal wat die Suid-Koreaanse presidensie in ‘n krisis gedompel het, is laat Maandagaand in hegtenis geneem, het die Yonhap nuusagentskap berig. Dit was enkele ure nadat sy by die kantoor van die plaaslike staatsaanklaer vir ondervraging aangemeld het. Aanklaers ondersoek bewerings dat Choi Soon-sil haar vriendskap met

Lees verder: Suid-Korea se Raspoetin-agtige figuur aangehou

NY Opera ontruim na man as strooi

Die Metropolitaanse Operahuis in New York het Saterdag sy uitvoering van Rossini se Guillaume Tell inderhaas afgestel nadat ‘n man glo sy mentor se as in die orkesput gestrooi het. Daar is eers gemeen dat dit ‘n terreuraanval kon wees. Die polisie in New York sê getuies in die gehoor het ‘n man hoor sê

Lees verder: NY Opera ontruim na man as strooi

Verdagte van moord op oud-AWB-leier se plaas voor

‘n Swart verdagte, (32) sal na verwagting vanoggend in die Ventersdorpse Landdroshof in Noordwes verskyn op ‘n aanklag van moord op ‘n boer. Die moord het plaas gebeur wat eers aan die vermoorde voormalige AWB-leier, Eugene Terre’Blanche behoort het. Terre’Blanche is in 2010 op dieselfde plaas vermoor. Die polisie sê die slagoffer se bakkie is

Lees verder: Verdagte van moord op oud-AWB-leier se plaas voor