Volgende jaar se toetswedstryd tussen Suid-Afrika en Frankryk op die 12de Junie, kan nie in Suid-Afrika aangebied word nie, weens die Sokkerwêreldbekertoernooi wat dan reeds begin het. Die wedstryd, wat deel van die Franse se seisoeneindetoer uitmaak, sal na Europa verskuif word. Dit blyk dat die Wembley-stadion in Engeland die aangewese plek is. Benewens die
Bedorwe Proteas gee saggies oor
Sou daar ‘n wedstryd op St. George’s Park in Port Elizabeth wees, sal dit die kaptein betaam om te luister na kenners wat dié blad en die omstandighede ken, iemand soos, sê nou maar, Keppler Wessels. Hy het ‘n vrag wedstryde daar gespeel, meeste as kaptein. En hy sal vir die kaptein sê, in die
Switsers stem teen moskeeminarette
Die Switserse media spreek vandag hul kommer uit oor die naweek se referendum waarin die bou van moskeeminarette verbied is. Die Franstalige koerant Le temps meen die uitslag “is deur vrees, fantasieë en onkunde” veroorsaak en waarsku dat daar “skouspelagtige skade” aan Switserland se internasionale aansien gaan wees. “Weerwraak, boikotte, terugslae… die botsing met Islam
Verbruikers minder spandabel
Verbruikers steier steeds onder ekonomiese omstandighede, volgens gegewens wat vandag deur die Reserwebank bekendgemaak is. Die SA Reserwebank het op sy webwerf gesê dat privaatsektorkrediet jaarliks met 0,42 persent vir Oktobermaand afgeneem het. Dit volg op ‘n styging van 1,49 persent in September. Gedurende dieselfde periode het die breed gedefinieerde M3-maatstaf vir die geldvoorraad met
Die terreur van plaasmoorde
Die stelling van die ondervoorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA), ds. Theunis Botha, dat plaasmoorde niks anders as terreur is om boere van hul plase te intimideer nie, is nie ‘n nuutjie nie. Sy reaksie kom nadat adjunkpresident Kgalema Motlanthe opnuut boere vir die plaasaanvalle geblameer het. Die syfers na alle kante dui daarop dat
Blonde lugwaardinne ‘nie ayoba’
Iets wat nooit sal ophou om my te verstom nie, is hoe die hoofstroommedia blatant, sonder om te blik of te bloos, vir hul lesers kan lieg. In ‘n rubriek in Rapport lewer Johan Maarman ‘n tirade oor twee blanke medepassasiers wat op dieselfde vlug as Maarman die hoop uitspreek dat dit ‘n aantreklike blonde
Swarte verkrag twee 9-jariges
‘n Swartman van 24 is in hegtenis geneem weens die verkragting van twee meisies van nege jaar oud, het die polisie in Katlehong vanoggend laat weet. Kaptein Mega Ndobe het gesê die man het na bewering die meisies op straat in die Moleleki-buurt van Katlehong genader “Hy het hulle na ‘n snoepwinkel gestuur en toe
Blankes se skuldgevoelens
Een van die mees gewilde mites wat daagliks in Suid-Afrika gebesig word, is welke geweldige voordeel apartheid kwansuis aan blankes sou verskaf het en steeds aanhou verskaf. Dikwels is daar amper ‘n soort aanname, gesproke of ongesproke, dat die meerderheid blankes ryk geërf het en op een of ander manier opvoedkundig bevoordeel is, en dit
Die Springbokke in Ierland: Daar is nie woorde…
Schalk Burger het ‘n drie gedruk. Die Ierse losskakel het vyf strafskoppe oorgeskop. Morné Steyn en Ruan Pienaar het vyf skoppe misgeskop. Die Springbokke het veertienmiljoen keer die bal in die lug op geskop. Die Ierse heelagter het veertienmiljoen keer die bal gevang. As ‘n stokou rastasanger met knielengte grillokke voor die tyd die nasionale
Lees verder: Die Springbokke in Ierland: Daar is nie woorde…
Tiger stil oor sy ongeluk
Tiger Woods het nog geen woord gerep oor die ongeluk waarin hy betrokke was nie. Sy sportnutsvoertuig het Vrydag, in die vroeë oggendure, ‘n brandkraan en ‘n boom getref en die wêreld se nommer een gholfspeler het glo sy lip gesny, was bebloed en met tye bewusteloos. Teen Vrydagaand het die Floridase snelwegpolisie nog nie