‘n Graad-8 leerder aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein sterk in die Pelonomi-hospitaal aan nadat hy op ‘n atletiekbyeenkoms deur ‘n spies in die maag getref is. Die skool se Gideon Goosen sê dié fratsongeluk het Vrydagmiddag op die Vrystaat-stadion plaasgevind. Goosen sê die leerder is per ongeluk in die maag getref nadat ‘n ander
‘Rassiste moet gestraf word’
Die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa sê Suid-Afrikaners moet rassisme bestry met dieselfde ywer waarmee hulle teen apartheid baklei het. Mthethwa sê elkeen het ‘n verantwoordelikheid om te verseker dat rassisme daadwerklik uitgeroei word. Hy het gepraat tydens ‘n gesprek oor rassisme by die Universiteit van KwaZulu-Natal se Howard Kollege in Durban, het
Miljardêr het saamgewerk met Zuma en Guptas
Glencore het saamgewerk met “belanghebbendes” insluitend die regering om sy Optimum-steenkoolmyn te verkoop, het die Sunday Times vroeër berig. ‘n Suid-Afrikaanse minister het Glencore se hoofuitvoerende beampte, Ivan Glasenberg ontmoet voor die verkoop van die myn aan ‘n groep vriende van President Jacob Zuma. Glencore se sukkelende myn was reeds oorhandig aan kurators, nadat die
Swart grondeienaar voor vir moord en aanranding
Nege swartes, insluitend ‘n swart boer, sy vrou en twee polisiebeamptes, verskyn na verwagting vandag in die Vryburg-landdroshof in verband met die moord op ‘n ander swarte en die aanranding van nog twee mense. Noordwes-polisiewoordvoerder, Paul Ramaloko, sê Tigwinita Luwantu, sy vrou Lindiwe Mpathani en vyf vriende staar aanklagte van moord, poging tot moord, aanranding
Lees verder: Swart grondeienaar voor vir moord en aanranding
Russiese premier sê Navo wil nuwe Koue Oorlog hê
Die Russiese premier, Dmitri Medwedef, het Saterdag gesê ‘n nuwe Koue Oorlog met die VSA en dié se bondgenote dreig. Dit was ‘n bedekte hou in die rigting van die VSA wat steeds ‘n oplossing in Sirië bemoeilik. Hy sê die spanning duur voort vanweë die konflik in Oekraïne, Rusland se ondersteuning van die Siriese
Lees verder: Russiese premier sê Navo wil nuwe Koue Oorlog hê
Reddingsoperasie sluit na Taiwan-aardbewing
Die reddingsoperasie ná die verwoestende aardbewing in Taiwan het Saterdag tot ’n einde gekom. Die massiewe aardbewing het die Wei-guan Goue Draak-gebou in Taipei in duie laat stort. Die aardbewing het vroegoggend op 6 Februarie plaasgevind en het 6.4 gemeet. Die finale dodetal staan op 116. ‘n Derde van die slagoffers was jonger as 25.
Zim ontvang reeds voedselhulp
Zimbabwe se jongste beroep op plaaslike ondernemings en liefdadigheidsorganisasies om meer as $1,5 miljard of ongeveer R24 miljard, by te dra om ’n kwart van sy bevolking van hongersnood te red, is nie die eerste nie. Die land ontvang reeds hulp van die VN om sy mense te voed. Bishow Parajuli, die VN se plaaslike
Onluste ontsier Chinese Nuwejaar in Hong Kong
Beijing se verteenwoordigers in Hong Kong het radikale onafhanklikheidsvoorstanders die skuld gegee vir onluste wat uitgebreek het in die voormalige Britse kolonie byna ‘n week gelede. Dit is die ergste geweld sedert anti-Chinese betogings dele van die Asiatiese finansiële sentrum in 2014 verlam het. Meer as sestig mense is in hegtenis geneem in verband met
Leon Lemmer: Michelle Obama, ‘n nasaat van slawe, en Chicago
Michelle Obama (gebore Robinson in 1964), die huidige Amerikaanse presidentsvrou, het in 2011 saam met haar twee dogters ‘n amptelike besoek aan Suid-Afrika gebring. Die reisprogram is deur die twee regerings goedgekeur. Geen poging is aangewend om uit te reik na die blanke bevolking van Suid-Afrika nie. Besoeke aan bv die Voortrekkermonument, Vrouemonument en Afrikaanse
Lees verder: Leon Lemmer: Michelle Obama, ‘n nasaat van slawe, en Chicago
Flou Staatsrede verder deur opposisiesirkus ontsier
President Jacob Zuma se Staatsrede het Donderdag die verwagte sirkus opgelewer. Zuma het beleggers en plaaslike sakelui probeer paai, maar omstrede kwessies vermy. Cope-leier, Mosiua Lekota, was die eerste om die vergadering te verlaat. Hy is gevolg deur die EFF, wat walsend “Zupta moet val” gedreunsing het. Beide Lekota en Malema het sonder ironie verklaar
Lees verder: Flou Staatsrede verder deur opposisiesirkus ontsier
