Die nuwe-Suid-Afrika-legitimiteitskrisis

Sonder die Hertzog-regering van 1924 sou daar nooit ‘n oranje-blanje-blou-vlag of Die Stem gewees het nie!

Sonder die Hertzog-regering van 1924 sou daar nooit ‘n oranje-blanje-blou-vlag of Die Stem gewees het nie!

Lees verder: Die nuwe-Suid-Afrika-legitimiteitskrisis

Die toekoms van die Universiteit Stellenbosch

…’n herhaling van Willie Esterhuyse se skandalige argument waarvolgens die US se owerheidsubsidie bedoel is vir onderrig in Engels en dat onderrig in Afrikaans toelaatbaar is in soverre daar op aalmoese gesteun kan word.

…’n herhaling van Willie Esterhuyse se skandalige argument waarvolgens die US se owerheidsubsidie bedoel is vir onderrig in Engels en dat onderrig in Afrikaans toelaatbaar is in soverre daar op aalmoese gesteun kan word.

Lees verder: Die toekoms van die Universiteit Stellenbosch

Vlug MH17, cui bono?

Die dood van 300 onskuldige mense in die Oekraïne is vir Beeld se propagandaskrywer Leopold Scholtz soos ’n “beskeie lenteblom as voorbode van ’n beter toekoms”, sy gekose scenario. Dié bemesting – letterlik – wat hy kwytraak, klink baie soos daardie 30 000 plaasmoorde waarmee Afrikaners se “wit skuld” betaal moet word, om, soos dit

Lees verder: Vlug MH17, cui bono?

Dronk, antiblanke regter ontvang steeds salaris al werk hy nie

Die dronk regter Nkola Motata ontvang reeds sewe jaar lank sy volle salaris al werk hy nie. Motata is sedert 2007 met spesiale verlof toe hy vir die eerste keer van dronkbestuur aangekla is. Tydens sy inhegtenisname het Motata aan die polisie gesê: “Geen Boer gaan my ondermyn nie. Hierdie was eers ‘n witmansland, maar

Lees verder: Dronk, antiblanke regter ontvang steeds salaris al werk hy nie

Russe tel hele Donderdag aktiewe missiel-radar op

Die Maleisiese vliegtuig is glo afgeskiet oor die Oekraïne met ‘n Oekraïense Buk-missielstelsel wat operasioneel in die gebied was, het die Russiese ministerie van verdediging gesê, nadat Kiëf beweer het daar was nie sulke stelsels ontplooi nie. Die missielstelsel is binne die gebied ontplooi waar dit die vliegtuig kon afgeskiet het, het die departement in

Lees verder: Russe tel hele Donderdag aktiewe missiel-radar op

MH17: 154 Nederlanders aan boord

Een Maleisisch vliegtuig dat van Schiphol was vertrokken met zeker 154 Nederlanders aan boord, is donderdag neergestort op Oekraïens grondgebied. Alle 298 inzittenden zijn omgekomen. Het toestel is volgens de VS neergeschoten. Het toestel van Malaysia Airlines, een Boeing 777 met 283 passagiers en vijftien bemanningsleden aan boord, vertrok rond het middaguur naar de Maleisische

Lees verder: MH17: 154 Nederlanders aan boord

Suid-Afrika ontken dat enige van sy burgers op Maleisiese vlug was

Die Suid-Afrikaanse departement van internasionale betrekkinge ontken dat enige passassiers met Suid-Afrikaanse paspoorte op die noodlottige vlug van die Maleisiese lugdiens was. Volgens die departement het “twee van die mans op die vlug bande met Suid-Afrika, maar het met buitelandse paspoorte gereis”. ‘n Woordvoerder van internasionale betrekkinge, Nelson Kgwete sê “indien iemand met ‘n buitelandse

Lees verder: Suid-Afrika ontken dat enige van sy burgers op Maleisiese vlug was

Onluste in Clare Estate, wes van Durban

In ‘n voortsetting van onluste wat op 11 Julie in Clare Estate, wes van Durban, losgebars het, heers daar vandag weereens chaos. Inwoners van Palmietweg is deur die polisie na hul huise vergesel ná ‘n klipgooiery. Elektriese meters en kragpale is insgelyks aan die brand gesteek. Blykbaar is die inwoners ongelukkig omdat hul onwettige elektrisiteitsverbindings

Lees verder: Onluste in Clare Estate, wes van Durban

Univ. van Texas volhard met regstellende aksie na nuwe uitspraak

Nadat die Amerikaanse Hooggeregshof, daardie land se ekwivalent van ons Grondwethof in die saak Fisher v University of Texas, Austin, beslis het dat regstellende aksie deur middel van rassekwotas onwettig is, het die universiteit egter ‘n nuwe uitspraak in ‘n laer hof verkry wat dit wettig. Die Amerikaanse Appèlhof vir die Vyfde Kring het Dinsdag

Lees verder: Univ. van Texas volhard met regstellende aksie na nuwe uitspraak