Russe tel hele Donderdag aktiewe missiel-radar op

Die Maleisiese vliegtuig is glo afgeskiet oor die Oekraïne met ‘n Oekraïense Buk-missielstelsel wat operasioneel in die gebied was, het die Russiese ministerie van verdediging gesê, nadat Kiëf beweer het daar was nie sulke stelsels ontplooi nie.

Die missielstelsel is binne die gebied ontplooi waar dit die vliegtuig kon afgeskiet het, het die departement in ‘n verklaring gesê. Uitstraling van die stelsel se radar is deur die Russiese weermag opgetel.

“Russiese toerusting het die hele duur van 17 Julie die aktiwiteit van ‘n Kupolradar opgetel, ontplooi as deel van ‘n Buk-M1-stelsel naby Styla [‘n dorpie sowat 30 km suid van Donetsk],” het die ministerie in ‘n verklaring gesê.

Die ministerie het gesê die radar kan gebruik word om opspoorinligting aan ‘n ander stelsel te stuur in die gebied, wat missiele binne reikafstand van die vlugroete kon geplaas het.

Vroeër het Kiëf beweer dat hulle nie ‘n missiel op die verbygaande burgerlike vliegtuig kon afvuur nie, want hulle het geen Buk-missielstelsel wat ontplooi is in die streek nie.

Terselfdertyd het die Oekraïners bevestig dat die separatiste oor geen Buk-stelsels beskik nie, volgens ‘n amptelike verklaring van die land se prokureur-generaal.

Na afloop van die Russiese ministerie se vrystelling van inligting, het Bogdan Senyk, ‘n woordvoerder vir die Oekraïense ministerie van verdediging skielik Kiëf se posisie verander, en gesê “anti-vliegtuig missiele is nie gedurende die anti-terreur operasie ontplooi nie… hulle is alles in plek.

“Die tragedie van ‘n Maleisiese vliegtuig wat in die ooste van die Oekraïne neergestort het, moet deeglik en objektief ondersoek word, het die Russiese president Poetin gesê in ‘n verklaring.

Hy het gesê die tragedie beklemtoon die dringende behoefte vir ‘n vreedsame oplossing van die gewapende konflik in die Oekraïne.

Poetin se verklaring het gekom nadat hy aan die Nederlandse premier Mark Rutte meegevoel oor die dood van sy mede-burgers in die ramp uitgespreek het.

Die meerderheid van die passasiers van die noodlottig vlug was uit Nederland.

Dit is steeds nie duidelik hoekom die vlug deur Oekraïense grondpersoneel oor die oorlogsgeteisterde gebied gestuur is nie.

41 thoughts on “Russe tel hele Donderdag aktiewe missiel-radar op”

  1. Wat ‘n gemors – vlieg het sopas heelwat meer gevaarlik geword. Wat my kwel is dat die vorige groot ongeluk ook ‘n vliegtuig van die Maleisiese lugredery was. Is dit ook afgeskiet?
    Nog meer ironies is dat hierdie so op Mandela dag gebeur – buiten google wat dit in ons kele afdruk het die nuus nou iets anders om oor te praat.

  2. In kort: Dink die leiers nou waaragtig dat die missiel in die niet “verdwyn” het? Daar sal verseker vasgestel word van wie en – watse soort missiel dit was… Wag totdat die ondersoek begin… Iemand gaan pa staan vir hierdie gemors – dis nie Afrika nie…

    1. Wat van die Amerikaanse soldate wat in Afrika op tydelike permanente basis gestasioneer is – “wat net bande het en nie burgerskap nie”? Wat van die UN witgeverfde oorlog voertuie –
      wat van die vegvliegtuie die afgelope paar maande oor die Wes Kaap geluidloos net hulle wit strepe gelaat het. Middag Dolk wat is jy so skaars deesdae ;-)) ?

      1. Goeie middag aan u.

        U weet, ek kyk na die spore wat ‘n vark laat – dan weet ek hoe sy pote van onder, en – van bo af lyk… (Eintlik ‘n lywige onderwerp!)

        Afrika is ‘n veilige bunker vir die wêreldse Witman elders. Helaas… ‘n Skuiling met miere in… Afrika is die laaste bron – die goudpot op hierdie aarde vir die goddeloses… (Ek glo in God – Hy regeer en besluit – nie soos hulle redeneer nie.)

        Hulle bewaar dit – deur dit afgetakel te hou… China is (nou) die enigste brommer in die apteker se salf. In kort.

        NS Hier is baie wat om ons gebeur… Ek sukkel maar om by Praag uit te kom – met ‘n seun wat op universiteit is, roep plig. Ek sal DV weer meer inloer wanneer ek programmering doen.

      1. Waar, ek wens die ouens wat so maklik van oorlog en skiet praat wil dit besef, oorlog en die dood is nie speletjies nie. Herman Charles Bosman vertel mos die storie oor hoe die Boere gesukkel het om die beendere van ‘n swarte en ‘n boer vanmekaar te geskei het – in die fisiese deel van die dood is almal gelyk.

        1. Yes, indeed. Perhaps Kiev should explain in detail how it uses Buk missile launchers in the conflict zone. These systems are deployed against the self-defense forces who don’t have any planes. It must strike even a mediocre person as strange. If you want to avoid these catastrophes you need to come to terms with reality. General statements don’t contribute much.

          1. ?

            NS “Kommentaar moet ten minste 2 karakters lank wees – dis wat DUSQUS (ver) eis.” 😉

          1. Die probleem is altyd dat dit die Hoggenheimer is wat wen en die soldaat en burgerlike wat ly en sterf in hierdie kragmetings.

          2. Een met jou daar. Dis waarom ek die politieke magspel spelers so VERAG!

            In 1979 was soldate op orders gebring hoogverraad – ek en my “budie” toe was die hoof-belhammels vir die grootste AWOL (ASV) in die SAW se geskiedenis… (Dit was toegesmeer.)

            Ek het met ‘n skoon rekord uitgeklaar. Geen DB gedoen nie. Daar het koppe gewaai – soos mens aartappels uitspit. Ons moet ons lewens gee – en hulle niks?!

            Dis presies waaroor ek hulle aangevat het! ~8SAI Upington~

          3. Dolk ek dra ook kennis van iemand wat in die Polisie vir sy
            groot offisiere gesê het – dit is die rang waarop ek sal aftree – of ek praat –
            en hy het dit gekry. Hy is so n jaar of twee terug oorlede dus kan ek dit maar nou noem.

          4. Daar was groot drama… Ek was openlik deur ‘n kaptein gedreig – om my summier dood te skiet. Vir die wat dalk daar was… Hulle het my “Meyer” genoem… 😉

            U weet… Ek knak sommer my toon-kneukels (uit onwillekeurige wrewel wat in my opwel) – dat dit soos droë takke klink wat mens opbreek… Die lamsakkige “moffies” wat in sleutelposisies onder ons eie mense is, is nog ‘n gruwel!

            Kyk hoe lyk ons EIE Volk se “leiers”! Deur die jare – vele maar, patetiese lafaards! Sal hulle opstaan wanneer die blare soos konfetti op jou neerreën? – dis hoe ons pelletron persoonlik dit ook een keer ervaar het. (Die “moeder van-” kontak wat ons gehad het) Dat die terroriste so erg op ons geskiet het… Dat die lugspoor punte soos liggroen, wol-agtige “drade” tussendeur en oor ons geweef het. Die blare het soos groen sneeu op ons neer gedaal…

            Was ons toe bang? NEE!!!! Ons was eintlik so “mal soos hase” toe! (Hehehe!) Dapper. Ten spyte van hulle vuur het ons hulle bestorm – as opgeleide soldate. Nie soos barbare nie. En ons hande was nie leeg daarna nie…

            ‘n Leier sal lei – nie in ‘n loopgraaf bevele uitgil nie. Sou hy nie lei nie, sou hy ‘n kans-vattende dwaas wees wat nie ‘n flenter omgee vir die om hom nie. (Dis ‘n lang storie.)

            Ek gaan nou gister se 67 minute by-spandeer – aan vleisbraai en familie-samesyn. :-))

            Wens almal ‘n wonderlike en geseënde aand toe.

          5. Weet jy Dolk hierdie ou het sy woord gestand gedoen hy het nooit gepraat nie – nie eens sy vrou het geweet wat hy geweet het nie. As jy so n uur en n driekwart terug my genooi het om saam n tjoppie op die vuur te gooi was ek daar. Geniet julle braaivleis.

          6. Nou sê u!? :-)))) (Onthou u daardie “Chomp” advertensie van destyds? Hahaha!)

            Baie dankies – ons het heerlik geëet!

          7. Die ouens na julle het darem toe ‘n nuwe basis gekry. Ek weet van die 8 SAI – ding, dit was later ‘n gevallestudie in Teeninligting opleiding in die SAW.

          8. Ons het in tente gebly ja… Toe ons uit geklaar het, het die nuwe inname in die nuwe barakke gebly.

            Eureka! Ek was by Nuus24 bespot dat daar nooit so-iets in die SAW plaas gevind het en, dat ek dit uit my duim gesuig het. Hiermee blaas ek NIE op my eie beuel nie!: Ek kan PRESIES vertel wat daar gebeur het – want dit was ek wat alles begin het. (My woord van eer daarvoor. Sal selfs my weermag nommer gee ;-))

            Ek het die uitdaging gerig – nadat ons, Alpha en Bravo kompanie se manne saam gekom het… dat, as ek en my vriend “awol” die ander moet volg… So gesê en, dit was toe gedaan. My buddie ( Sy van was Herbst) en ek “Meyer”, was die EERSTE twee wat ge-awol het. (Bravo kompanie was grotendeels ‘n spul bangbroeke! Konformiste…)

            Weet jy, ek sal wat gee om die verslag onder oë te kry. Ek het voor ‘n maase weermag raad verskyn… Wat ek vir jou kan sê is dat hulle tjoepstil was toe ek klaar gepraat het. Al die eer aan die Here. Nes die ander, het ek eervol uit getree – geen rekord nie. Al het ek ‘n medalje-balkie gekry, het ek tot vandag toe nooit ‘n medalje gekry vir my grensdiens as ‘n infanteris nie. Ag wat…

            Ek verag, verfoei die, wat ons land weg gegee het aan die barbare…

          9. Dolk, ek is getuie van die bespotting op Nuus24.

            Baie dankie vir die deel hiervan – ek, en vele ander, salueer jou, en julle !

          10. Baie dankies Trippie. Daar was hoeveel derduisende soldate wat hulle lewens sou en nogsteeds sal gee – gebore uit ‘n God-gegewe Liefde vir hul eie Volk. Ek is maar net ‘n druppeltjie in daardie see van soldate… Maar elkeen is nodig. 🙂

          11. Vertel die detail van die AWOL, julle het mos nie verdwyn nie, julle het mos net ge-AWOL tot buite die voorhek?

          12. Wie het gese dit was “net tot buite die voorhek”? Of bedoel jy dit tong in die kies?

          13. Dit het al afgespeel.

            Wat is dit van dat daar net tot buite die ingang “ge-awol” was? Verduidelik asb.?

          14. Kyk ou, vat dit soos jy wil. Jy het geen verduideliking in jou vorige pos gevra nie, net afgeblaas en nou soek jy verduideliking. Glo wat jy wil.

          15. Dit was nou ongevraagd. Ek is nie jou ou nie. Ongeag my vraag – dis geen rede om familiêr te raak nie.

            Ek laat dit nou, net daar. Lekker aan verder.

        1. Cui Bono? Nie Rusland nie. Hierdie is die aktiewe fase van die energie oorlog wat Obama mbv NAVO teen die EU en Rusland voer. Obama het ook spesiaal Mandela Dag daarvoor gekies om 300 wittes uit te wis. Scholtz is so dom dat hy dit erken!

          1. Presies! Obama is was en sal altyd die bruikbare idioot wees vir die NWO. Die NWO smeer nie hulle hande vuil nie.

  3. ‘By deception we shall wage war” – Mossad. Die Oekraine is in joodse hande, hulle het ‘n jood vir ‘n staatshoof. Hulle is wil met ‘n passie vir Putin uithaal, want die vraag is : is daar ‘n Rothschild bank daar in Rusland. Oral waar daar nie ‘n Rotskilde bank is nie, daar is chaos. En die Rotskilde skep die chaos met hulle Rothschild Rebelle.

Maak 'n opvolg-bydrae