Brief: ANC-bewind gaan blanke kleinsake uitsluit van Covid-19-hulp!

30% Buitelanders het meer waarde vir die regering as sy wit burgers. Swart werkers in die diens van nie-SEB-maatskappye suig ook duidelik aan die agterspeen. Dit is ongelooflik dat ‘n regering in ‘n krisissituasie soos hierdie nog teen sy eie burgers kan diskrimineer op grond van velkleur. Afgesien van die onmenslikheid en kortsigtigheid hiervan, is

Lees verder: Brief: ANC-bewind gaan blanke kleinsake uitsluit van Covid-19-hulp!

Word lid van die groep van onskuldige Afrikaners

Hiermee word u uitgenooi om lid te word van die Groep van onskuldige Afrikaners. Ons weier om om verskoning te vra vir die optrede of beleid van enige Boere- of Afrikanerregering in die verlede sedert 1652, veral nie vir sogenaamde “apartheid” nie. Feit is dat feitlik alle groepe (Afrikaners, Engelse, bruines, Indiërs, swart etniese groepe)

Lees verder: Word lid van die groep van onskuldige Afrikaners

Leon Lemmer: Die Anglo-Boereoorlog: Die onmin tussen Boer en Brit (Deel 2)

Ter aanvulling van my vorige rubriek (Praag 14.03.2020) bespreek het nog twee minder bekende boeke oor die Anglo-Boereoorlog (ABO) wat in daardie era gepubliseer is. Impressions of South Africa James Bryce (1838-1922) was ‘n Britse historikus en politikus. Vanweë studie in Duitsland het hy groot waardering vir die Duitsers gehad. “There are no better colonists

Lees verder: Leon Lemmer: Die Anglo-Boereoorlog: Die onmin tussen Boer en Brit (Deel 2)

Video: Die koronavirus mag dalk net die land verander

Die koronavirus leef veel langer in die lug en op oppervlaktes as wat mense dink. Daar is boonop 7,7 miljoen MIV-positiewe mense in Suid-Afrika, wat agt keer meer vatbaar vir longontsteking as gesonde mense is. Die gesondheids-en finansiële krisis wat ons nou in die gesig staar, het die potensiaal om die land heeltemal te verander.

Lees verder: Video: Die koronavirus mag dalk net die land verander

Brief: Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela

Janusz Walus het een “politieke” moord op ‘n kommunis gepleeg maar sit nou effektief al langer as Nelson Mandela in die tronk wat ‘n dertig+jarige “burgeroorlog” en sanksies teen sy eie land gevoer het, wat duisende onskuldiges se dood tot gevolg gehad het (nou nog) en  nooit geweld wou afsweer nie, of “verskonings” aangebied het

Lees verder: Brief: Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela

Koronavirus kan ure lank in lug en dae op oppervlaktes oorleef

Volgens ‘n nuwe studie wat leidrade verskaf om mense te help om die respiratoriese siekte genaamd COVID te voorkom, kan die hoogs aansteeklike nuwe koronavirus wat in ‘n wêreldwye pandemie ontplof het, ure lank aansteeklik bly in druppels in die lug. Op oppervlaktes kan dit tot dae lank oorleef en steeds mense besmet. Wetenskaplikes van

Lees verder: Koronavirus kan ure lank in lug en dae op oppervlaktes oorleef

Dan Roodt: Korona en vleislus

Ek sit hier en moet besluit of ek oor ‘n dag of wat op die vliegtuig moet klim Frankryk toe of nie. Almal raai my af om te gaan, want die hele land is nou in ‘n toestand van afsondering: skole, restaurante, kafees, openbare plekke en alle winkels wat nie van lewensbelang is nie, is

Lees verder: Dan Roodt: Korona en vleislus

#Koronavirus: Franse regering kondig noodmaatreëls af

Van middernag vanaand word alle openbare plekke, d.w.s. restaurante, kroeë, bioskope, skole, ens. in Frankryk gesluit. Slegs die kinders van mediese personeel wat moet aanhou werk, sal skool toe gaan. Verder sal skole per rekenaar en internet funksioneer. Die enigste winkels wat toegelaat word om oop te bly, is voedselwinkels en apteke.   Die aankondiging

Lees verder: #Koronavirus: Franse regering kondig noodmaatreëls af

Leon Lemmer: Die Anglo-Boereoorlog: Die onmin tussen Boer en Brit (Deel 1)

Twee van die bekendste boeke wat kort na afloop van die Anglo-Boereoorlog (ABO, 1899-1902) gepubliseer is, is Christiaan de Wet se Strijd tusschen Boer en Brit (1902) en JD Kestell se Through shot and flame (1903). ‘n Kindle-weergawe van albei is gratis beskikbaar. Ek het voorheen na hierdie twee boeke verwys (“Die aktualiteit van verraad,”

Lees verder: Leon Lemmer: Die Anglo-Boereoorlog: Die onmin tussen Boer en Brit (Deel 1)

Video: Permanente kwytskelding vir die ANC en sy mederampokkers

Daar is nou gerugte dat die ANC en sy meelopers wat voor die Zondo-kommissie verskyn het, geheel en al kwytgeskeld gaan word vir die honderde miljarde rande wat by die staat en staatsondernemings gesteel is. Dit is soortgelyk aan ‘n ander boendoehof, die WVK, wat in die negentigerjare die ANC van 200 terreurdade op SA

Lees verder: Video: Permanente kwytskelding vir die ANC en sy mederampokkers