Guptas: Dis ‘n kerriegeveg!

Niemand in Suid-Afrika stel meer belang om die Guptas se vliegtuie te diens, te huisves óf te verseker nie. Netwerk24 berig dat ‘n aantal maatskappye weier om die Guptas se “swaarverdiende” geld te aanvaar in ruil vir goedere en dienste. Dié toedrag van sake het in Oakbay se hofstukke na vore gekom in antwoord op

Lees verder: Guptas: Dis ‘n kerriegeveg!

Kapings teiken buitelanders in Bloemfontein

Die polisie soek nog na die verdagtes van ‘n skietvoorval in Bloemfontein wat Saterdagaand op die hoek van Curielaan en Vereenigingrylaan plaasgevind het. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê ‘n Bangladesjiese sakeman en sy vrou het Saterdagaand om 11-uur by die verkeerslig gestop toe ‘n silwerkleurige voertuig langs hulle gestop het. Die insittendes van die voertuig het

Lees verder: Kapings teiken buitelanders in Bloemfontein

Afrikaansonderrig sonder ‘n doel

Ek reageer op slegs twee paragrawe in ‘Toekoms in eie taal: ‘n Risiko-ontleding van die Afrikaanse taalgemeenskap en vertrekpunte vir ’n taalstrategie’ (Jacobs, Langner & Steyn, Pretoria: FAK, 2013, 98p). Hier is die paragrawe onder die subhofie 2.2.7: ‘Die verbetering van die gehalte van taalgebruik deur die vak Afrikaans’ (p. 68): McLachlan se strategie is

Lees verder: Afrikaansonderrig sonder ‘n doel

Leon Lemmer: Britse en Amerikaanse misleiding oor die Katyn-massamoord

Die Katyn-massaslagting het gedurende die Tweede Wêreldoorlog en daarna opslae gemaak. Katyn word Kah-thin uitgespreek (Daniel Ford, bron hier onder, Kindle 214). Ek gaan hierdie gebeurtenis belig om aan te toon hoe regerings en die massamedia inligting weerhou of verdraai om die publiek te mislei. JK Zawodny se boek, Death in the forest: The story

Lees verder: Leon Lemmer: Britse en Amerikaanse misleiding oor die Katyn-massamoord

Richard Spencer in die gesig geslaan by Trump se inhuldiging

Richard Spencer is Vrydagmiddag (Washington DC-tyd) uit die bloute deur ‘n betaalde antifa-betoger in die gesig geslaan, terwyl hy besig was om ‘n onderhoud met ‘n groep joernaliste te voer. Donald Trump is Vrydag, 20 Januarie as die 45ste president van die Verenigde State van Amerika ingesweer. Spencer was in Washington om voetsoolvlakverslaggewing te doen.

Lees verder: Richard Spencer in die gesig geslaan by Trump se inhuldiging

Twee gholfers wat op baan oorval is, weer terug

Twee Bloemfonteinse vriende het Maandag weer ‘n potjie gholf gespeel en afgeslaan by die bof van die sewende putjie op die Bloemfontein-gholfklubbaan, waar hulle meer as ‘n week gelede beroof is. Byron Wegger en Francois Faasen is op 8 Januarie deur ‘n man genader en met ‘n vuurwapen gedreig. Wegger sê die booswig het geld

Lees verder: Twee gholfers wat op baan oorval is, weer terug

Huisaanval in Pretoria eis die lewe van pa

‘n Man wat sy gesin teen swart aanvallers wou beskerm, is Donderdagaand voor sy gesin doodgeskiet. Die 47-jarige is in Pretoria-oos noodlottig gewond nadat vier swartes die huis binnegedring het en die oorledene se vrou in die sitkamer oorweldig het. Die man was glo op die boonste verdieping van die woonhuis en het na benede

Lees verder: Huisaanval in Pretoria eis die lewe van pa

Drie skole in PE in een week besteel

Drie skole in Port Elizabeth is dié week besteel. Kontant en ander duur bates is weggedra. ‘n Woordvoerder van die Oos-Kaapse polisie het Donderdag bevestig dat daar Woensdagaand ‘n inbraak by ‘n laerskool in Humewood was waar ‘n aansienlike bedrag in kontant verdwyn het. By die Victoria Park Grey Primary School is ook skootrekernaars gesteel

Lees verder: Drie skole in PE in een week besteel

Eskom skakel weer die ligte aan

Eskom het die kragonderbrekings na munisipaliteite wat die kragvoorsiener geld skuld, tydelik gestaak. Die kragverskaffer het Maandag met die kragonderbrekings begin en dit Donderdag laat vaar. Die munisipaliteite skuld al byna R12 miljard. Die ANC is bekommerd dat Eskom se yslike skuldlas Suid-Afrika se kredietgradering negatief kan raak. Nadat die minister van Openbare Ondernemings, Lynne

Lees verder: Eskom skakel weer die ligte aan

Trump sê hy gaan aanhou twiet

Die gebruik van Twitter is die enigste manier om oneerlike media teen te werk, het die nuwe Amerikaanse president Donald Trump gesê tydens ‘n Fox News-onderhoud wat Woensdag uitgesaai is. “Ek hou nie van twiet nie, ek het ander dinge wat ek kan doen,” het hy opgemerk. “Maar ek kry baie oneerlike media, baie oneerlike

Lees verder: Trump sê hy gaan aanhou twiet