SA se gasinfrastuktuur gebrekkig sê rolspelers

‘n Voorlegging aan die Parlementêre portefeuljekomitee oor Energie het getoon dat ‘n gebrek aan infrastruktuur die verskaffing van gas vir huishoudelike en nywerheidsgebruik kniehalter. Rolspelers in die gassektor, insluitende SASOL, PetroSA, NERSA en die Departement van Energie het die Parlementêre komitee ingelig. Die Nasionale Energiereguleerder, NERSA sê plaaslike gasreserwes voldoen nie aan die potensiële vraag

Lees verder: SA se gasinfrastuktuur gebrekkig sê rolspelers

Chemiese aanleg in Duitsland ontplof

‘n Kragtige ontploffing is kilometers ver gehoor toe ‘n chemiese aanleg naby Bremen ontplof het, in die noorde van Duitsland. Ten minste een persoon is na wat berig word beseer, terwyl die aanleg se geboue “ernstige skade” gely het, het nooddienste gesê. Meer as 300 brandbestryders het na die ontploffing en massiewe brand gehaas by

Lees verder: Chemiese aanleg in Duitsland ontplof

Kiëf verbreek skietstilstand

Die lughawe naby Donetsk in die ooste van die Oekraïne wat deur die selfverdedigingsmagte beset is, is Maandagaand deur vuurpyle bestook, het die Oekraïnse weermag bekend gemaak. Die lughawe is in Mei reeds ernstig beskadig in swaar gevegte. Maandagaand is dit vier keer deur mortiere en vuurpyle getref. Niemand is in die aanvalle beseer nie.

Lees verder: Kiëf verbreek skietstilstand

Islamitiese sentrum deursoek voor G20-beraad in Brisbane

Die federale polisie van Australië het Woensdag ‘n klopjag op ‘n Islamitiese sentrum in Brisbane uitgevoer. Brisbane sal as die gasheerstad die G20-beraad huisves. Owerhede wou nie kommentaar lewer oor waarom die klopjag uitgevoer is nie. ABC het berig dat die broer van die man wat na bewering Australië se eerste selfmoordbommer in Sirië was,

Lees verder: Islamitiese sentrum deursoek voor G20-beraad in Brisbane

Wit ongelukslagoffer deur swartes beroof, mishandel

Die slagoffer van ‘n ernstige motorfietsongeluk, ‘n 20-jarige man, is deur swart omstanders beroof en rondgesleep aan sy gebreekte arm. Quinton Wagner, wie se pa vroeër vanjaar voor hom deur swartes in ‘n huisrooftog doodgeskiet is, veg om sy lewe in die hoësorgeenheid van die Milpark-hospitaal in Johannesburg, het Beeld berig. Hy is Vrydagmiddag in

Lees verder: Wit ongelukslagoffer deur swartes beroof, mishandel

Swarte het gelieg oor ‘kaffer’-skelwoord van Kovsie-studente

Toe die Bloemfonteinse streekhof gister die twee studente van die Universiteit van die Vrystaat, Cobus Muller en Charl Muller, van aanranding en poging tot moord vrygespreek het, het die hof ook die weergawe van Muzi Gwebu, die klaer, verwerp. Gwebu se weergawe is tot dusver deur Jonathan Jansen, die regstellende-aksierektor van die universiteit, aanvaar aangesien

Lees verder: Swarte het gelieg oor ‘kaffer’-skelwoord van Kovsie-studente

PRAAG eis Jansen se bedanking en verskoning

PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep is “uiters bekommerd oor die klimaat van Boerehaat en aanhitsing tot geweld teen Afrikaners in Suid-Afrika en waarin die hoofstroommedia ‘n vername rol speel”. Die Afrikaanse kultuurorganisasie het só gereageer op die nuus dat die twee Kovsie-studente, Cobus Muller en Charl Blom, vandag in die Bloemfonteinse streekhof onskuldig bevind is aan

Lees verder: PRAAG eis Jansen se bedanking en verskoning

Twee Kovsies vrygespreek ná ‘rassisme’-histerie

Die twee studente van die Universiteit van die Vrystaat wat reeds deur die hoofstroommedia, asook die rektor Jonathan Jansen, aan ‘n “rassistiese poging tot moord” verhoor en skuldig bevind is, is vanoggend in die Bloemfonteinse landdroshof onskuldig. Die twee studente, Cobus Muller en Charl Blom, is daarvan aangekla dat hulle op 17 Februarie 2014 vir

Lees verder: Twee Kovsies vrygespreek ná ‘rassisme’-histerie

ANC praat uit drie monde oor landbou

Die minister van grondhervorming, Gugile Nkwinti, se voorstelle by die grondberaad dat daar ‘n beletsel geplaas moet word op die hoeveelheid grond wat landbouers mag besit, is sy eie idee, het City Press berig. Daar is dus nog geen duidelikheid oor die minister se voorstel dat landbouers 50% van hul grond aan hul swart plaaswerkers

Lees verder: ANC praat uit drie monde oor landbou