Aanvallers brand los op bus vol toeriste by Pelindaba

Drie mans het buite Pretoria op die N4 by Pelindaba op ‘n bus vol toeriste losgebrand. Die insittendes van ‘n wit Audi met die registrasienommer XYK841GP het eers op die bus geskiet, dit tot stilstand gedwing en daarna die passasiers van hulle besittings beroof. Die polisie sê drie mans in die wit motor het die bus

Lees verder: Aanvallers brand los op bus vol toeriste by Pelindaba

Polisie arresteer boervrou wat terugskiet op plaasaanvallers

Die polisie het ʼn wit boervrou wat op gewapende swart aanvallers geskiet het, in hegtenis geneem. Sy het glo een van die verdagtes gewond. Die gesin is Woensdagaand omstreeks 21:00 by hul plaashuis deur drie swarte gewapende misdadigers aangeval.  Die jongste plaasaanval word verbind aan nog ʼn aanval op ʼn bejaarde egpaar sowat drie weke gelede.

Lees verder: Polisie arresteer boervrou wat terugskiet op plaasaanvallers

Nuwe inligting oor die destydse totale aanslag teen Suid-Afrika

Terwyl PW Botha se destydse tipering van die Sowjetunie en ander moondhede se ’totale aanslag’ op SA deesdae met skeptisisme bejeën word, toon gedeklassifiseerde CIA-verslae dat dit ‘n werklikheid was. Dr. Burgert Senekal van Kovsies praat oor sy navorsing.

Lees verder: Nuwe inligting oor die destydse totale aanslag teen Suid-Afrika

Derde skietvoorval by Amerikaanse militêre basis eis 4

Die Amerikaanse President, Barack Obama sê hy is hartgebroke na nog ‘n skietery by die Fort Hood-weermagbasis in Texas, het RSG berig. Die bevelvoerder van die weermagbasis, generaal Mark Milley het bevestig dat drie soldate doodgeskiet en 16 gewond is in ‘n skietery, voordat die aanvaller homself doodgeskiet het. Hy sê egter daar is geen

Lees verder: Derde skietvoorval by Amerikaanse militêre basis eis 4

Veertig vas vir oproer by Bloemhof

Die polisie het 40 mense by Bloemhof in Noordwes in hegtenis geneem vir openbare geweld. Die gewelddadige oproer was teen buitelanders en die burgemeester van Lekwatemane, Moeder Makodi gemik. Oproerige inwoners van die Boitumeleng-township het Woensdagaand ‘n aantal eiendomme beskadig wat aan die burgemeester behoort. Die woedende skare het die bedanking van die burgemeester en haar

Lees verder: Veertig vas vir oproer by Bloemhof

Kragtige naskok skud noordelike Chile

‘n Kragtige naskok van 7,6 op die Richterskaal het die noordelike deel van Chile geskud. Die VSA se Geologiese Opname, USGS het aanvanklik berig dat die grootte van die aardbewing 7,8 was, maar dit is later afgegradeer tot 7.6. Dit is oor die grens gevoel in Suid-Peru, Tacna en Arequipa waar mense in vrees in

Lees verder: Kragtige naskok skud noordelike Chile

Gauteng skuld meer as halfmiljard aan e-tol

Gauteng se motoriste skuld agterstallige e-tolgelde van meer as ‘n halfmiljard rand in die provinsie sedert die ongewilde e-tolstelsel op 3 Desember begin het. Volgens die minister van vervoer Dipuo Peters is minder as 10% betaal. Sy het op ‘n geskrewe vraag in die parlement geantwoord. Die VPC is vir die invordering van die Suid-Afrikaanse

Lees verder: Gauteng skuld meer as halfmiljard aan e-tol

Zuma wag dat ondersoek oor Nkandla afgehandel is

President Jacob Zuma het in ‘n verklaring gesê hy sal slegs volledig reageer op die Nkandla-verslag wanneer die ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid afgehandel is. ‘n Woordvoerder van die Spesiale Ondersoekeenheid, Boy Ndala, sê die eenheid se ondersoek sal aan die einde van Mei afgehandel wees. Die Parlement het intussen bevestig dat hy kommentaar van

Lees verder: Zuma wag dat ondersoek oor Nkandla afgehandel is

Malawiër offer sy penis aan hiëna na raad van toordokter

Die Times of Zambia berig dat ‘n Malawiër sy liggaamsdele geoffer het nadat ‘n tradisionele geneser oftewel toordokter gesê het dit sal hom help om ryk te word. “Ek het bos toe gegaan waar ek beveel is om kaal te loop en toe kom ‘n hiëna na my toe en begin my tone eet en

Lees verder: Malawiër offer sy penis aan hiëna na raad van toordokter

Min entoesiasme vir EU-Afrika-spitsberaad

Die president van die Europese Raad, Herman van Rompuy, het die spitsberaad tussen Europa en Afrika as ‘n geleentheid bestempel vir Europa om vir sy koloniale verlede te vergoed en vrede, ekonomiese groei en werkgeleenthede in Afrika te skep, maar ontelders sê Europa het min aantrekkingskrag vir Afrika. Die Europese Unie is Afrika se grootste ontwikkelingsvennoot,

Lees verder: Min entoesiasme vir EU-Afrika-spitsberaad