President Barack Obama het Woensdag vir die eerste keer ooit ’n besoek aan moskee in die VSA gebring en ’n versoek tot Amerikaners gerig om groter verdraagsaamheid teenoor die miljoene Moslems in dié land te toon. Hy het gevra dat inwoners hulle vooroordele en stereotiperings konfronteer wat midde ’n toename oor teenterrorisme praatjies in die
Nuwe boikotplan om sukkelende organisasie te help
AfriForum Jeug wil soos die EFF ‘n boikot uitroep, maar Afrikaanse studente gaan die gelag betaal. Die organisasie het ‘n beroep gedoen op alle studente wat in Afrikaans onderrig word of onderrig wil word, om tot Junie vanjaar geen klasgelde te betaal nie. Woordvoerder, Ian Cameron, sê ‘n vyfpuntplan, wat deel is van die organisasie
Lees verder: Nuwe boikotplan om sukkelende organisasie te help
ANC ruk op na Bloemfontein ‘teen rassisme’
Die Vrystaatse ANC sal Saterdag in Bloemfontein as gasheer vir die party se 8 Januarie-feesvieringe optree. Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, en provinsiale voorsitter, Ace Magashule, sal die hoofsprekers op die party se verjaardagsaamtrek wees wat op die hernoemde Dr. Petrus Molemela-stadion gehou gaan word. Provinsiale sekretaris, William Bulwane, sê hulle verwag dat duisende
Sanders lyk sterk teen Hillary
Bernie Sanders lyk sterk nadat hy as ideologiese wenner uit die stryd getree in die Demokratiese Party se voorverkiesingstryd in die deelstaat Iowa. Hy kon Hillary Clinton van dieselfde party nie klop in die amptelike stemming oor wie die partykandidaat moet wees in die Amerikaanse presidentsverkiesings wat in November plaasvind nie, maar het sterker vertoon
Karel Combrinck: Rom, rom rom, so kom ons om
Deur die eeue is die Europese beskawing telkens deur toestromings of invalle uit ander wêrelddele bedreig. Tot met die twintigste eeu was hierdie toestromings so te sê deurlopend beperk tot bevolkings met min of meer dieselfde etniese aard en kenmerke. Sedert die middel van die twintigste eeu is dit nie meer so nie en is die
Vrese dat Zika-virus seksueel kan versprei
Die WGO het vrese uitgespreek oor die moontlike seksuele oordrag van die Zika-virus in Texas. Dit is die eerste bevestigde geval van mens-tot-mens-oordrag van die Zika-virus in die VSA wat Dinsdag aangemeld is. Dr. Tom Frieden, direkteur van die Amerikaanse sentrum vir siektebeheer en -voorkoming (CDC), het op Twitter gesê die nuutste geval is die
Grondgrypwet goedgekeur
Die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke het Dinsdag die gevreesde Wetsontwerp op Onteiening goedgekeur. Die owerhede sal voortaan eienaars en belanghebbendes skriftelik in kennis stel van die voorneme om te onteien en net ‘n uitgerekte, duur hofgeding sal die staat kan keer om grond te vat. Met die voorbeeld van grondgryp in Zimbabwe, is dit
Bejaarde in Lady Grey doodgeslaan
‘n Klag van moord word ondersoek nadat die liggaam van ‘n bejaarde man Dinsdagmiddag in sy huis in Lady Grey ontdek is. John Bradish (80) het twee dae lank nie sy verskyning in die openbaar gemaak nie, wat ‘n buurman en vriend se agterdog gewek het. Die buurman het daarna die polisie in kennis gestel
Stropers in Namibië voer skrikbewind
Die eienaar van Emanya Lodge tussen die Etosha Nasionale Park en Oshivelo, sê sy “wil weghardloop” uit moedeloosheid omdat stropers ’n skrikbewind voer en dit lyk of die polisie nie veel daaraan gaan doen nie. Dertien van haar 18 swartwitpense van etlike miljoene Namibiese dollar is al deur die stropers doodgeskiet, terwyl sy in die
Miljoene in transitoroof gebuit
Die polisie in Noordwes soek steeds na ses gewapende rowers in verband met ‘n transito-rooftoog naby Setlagoli waarin miljoene rande Dinsdag uit ‘n geldwa gebuit is. Polisiewoordvoerder, Paul Ramaloko, sê die transito-rowers het twee wagte van ‘n sekuriteitsmaatskappy vasgebind en brandstof oor hulle uitgegooi. Hy sê die wagte, wat onderweg was in die rigting van
