Linkse twieters ontplof ná Macron hoë geboortesyfer vir Afrika-armoede blameer

Toe Frankryk Emmanuel Macron as president in Mei verkies het, was dit Afrika se ‘Ode aan die Vreugde’oomblik, ‘n “kragtige simbool” het die BBC berig. Maar die liefdesomarming tussen Afrika en Macron is verby ná sy laaste opmerkings oor hoë Afrika-geboortesyfers. Ondersteuners van die nuwe Franse president het by die Louvre se Esplanade in die

Lees verder: Linkse twieters ontplof ná Macron hoë geboortesyfer vir Afrika-armoede blameer

Brief: Cor Ehlers antwoord liberaal-marxis Christi van der Westhuizen

Die feminis en liberaal-marxis, Christi van der Westhuizen, het onlangs kritiek op Helen Zille se twiets oor kolonialisme op die linkse webblad Netwerk24 gelewer. Sy meen dat kolonialisme en “liberalisme” (waaronder sy liberalisme sónder ‘n marxistiese sous verstaan) nog altyd “kop in een mus” was. Sy maak ook die afrosentriese stelling: “Die denkfout hier is

Lees verder: Brief: Cor Ehlers antwoord liberaal-marxis Christi van der Westhuizen

Wat wou die oproeriges in Hamburg regtig bereik?

Kanselier Angela Merkel het haar besluit verdedig om die G20-byeenkoms in Hamburg te hou. Nadat gewelddadige botsings die byeenkoms lamgelê het en donker rookwolke bo die Schanzenviertel gehang ​​het, was dit hoegenaamd nie duidelik wat die oproeriges wou bereik nie. Katja Kipping, mede-voorsitter van die Linkse party, het Saterdag by op ‘n optog aan die

Lees verder: Wat wou die oproeriges in Hamburg regtig bereik?

Diepsloot brand alweer, motoriste onder klippe gesteek

Die Johannesburgse Metropolisiepolisie het motoriste gewaarsku om die omgewing naby die Diepsloot-lokasie te vermy aangesien oproeriges vanoggend brande gestig, asook motoriste onder die klippe gesteek het. Verkeer op die N14-deurpad en die R511, asook Summitweg is daardeur ontwrig. ‘n Verklaring deur Wayne Minnaar, hoof van die Johannesburgse Verkeersafdeling, lui soos volg: “Die R511 tussen Sandton

Lees verder: Diepsloot brand alweer, motoriste onder klippe gesteek

Poetin vermy NAVO-lugruim op pad na G20

Die vliegtuig van die Russiese president, Vladimir Poetin, het ‘n lang ompad na die G20-beraad in Hamburg, Duitsland, geneem. Dit het bykans 500 km ekstra gevlieg om te verhoed dat die president oor die oostelike flank van NAVO vlieg. Poetin se vliegtuig het ‘n roete oor Finland en die Oossee in plaas van Pole en

Lees verder: Poetin vermy NAVO-lugruim op pad na G20

Leon Lemmer: Die geskiedenis van ons ondergang

Twee jaar gelede is die volgende boek van Niël Barnard gepubliseer, Geheime revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Kaapstad: Tafelberg, 2015, 289p, R250; Amazon Kindle $23,75). In Junie vanjaar het Barnard se opvolgboek verskyn, Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 328p, R280; Amazon Kindle $23,34). Albei is ook in Engels as

Lees verder: Leon Lemmer: Die geskiedenis van ons ondergang

Laai Martin Bosma se boek gratis hier af!

Die Nederlandse parlementslid, Martin Bosma, wat gereeld ‘n lansie vir Afrikaners breek in die Tweede Kamer, hul parlement, het toestemming verleen dat sy eerste boek, De schijnelite van de valse munters: Drees, extreem rechts, de sixties, nuttige idioten, Groep Wilders en ik gratis aan PRAAG-lesers versprei mag word. Al wat u hoef te doen, is

Lees verder: Laai Martin Bosma se boek gratis hier af!

Jhb-middestad: Swart inwoners trek terug na brand in gekaapte gebou

Die swart inwoners van ‘n gekaapte gebou in die middestad van Johannesburg, Cape York, is besig om daarin terug te trek ondanks die onveiligheid en gevaar. Die gebou is in die middestad van Johannesburg op die hoek van Nugget- en Jeppestraat geleë. Van die name van dié strate is intussen deur die Johannesburgse munisipaliteit verander,

Lees verder: Jhb-middestad: Swart inwoners trek terug na brand in gekaapte gebou

Bill Gates: Duitse immigrasiebeleid gaan tot ramp lei

Bill Gates het gewaarsku dat Europa se oop-deur immigrasiebeleid tot ‘n ramp gaan lei. Volgens die Microsoft-stigter Gates sal migrasie na Europa toeneem. “Die druk is enorm – net as gevolg van die uiters hoë bevolkingsgroei in Afrika,” het hy gesê. ?‼️?? #Italy: In #Foggia there was again a colorful protest of grateful "migrants". Demands:

Lees verder: Bill Gates: Duitse immigrasiebeleid gaan tot ramp lei

Amerikaanse energie losgelaat: Trump se besoek aan Pole

Die Amerikaanse president Donald Trump hoop om Rusland se verhouding met Europese aardgaskliënte uit te daag, sodat die VSA die oorheersende verskaffer van vloeibare aardgas, oftewel VAG, na die EU kan word. Maar dis baie duurder om Amerikaanse gas te koop. Reuters het berig dat Trump Donderdag ‘n dosyn lande wat na Rusland kyk vir

Lees verder: Amerikaanse energie losgelaat: Trump se besoek aan Pole