Wintergraanprodusente maak stem dik

Wintergraanprodusente hoop om eienaarskap terug te kry om voordeel te put uit marktoestande. Gedurende die wintergraankomitee se werksessie op Bothaville vandeesweek het voorsitter Andries Theron laat weet dat tusen 80% en 85% van boere nie werklik hul gewasse besit nie. Die komitee het verder gehoor dat meer deursigtigheid nodig is ook met betrekking tot vervoer,

Lees verder: Wintergraanprodusente maak stem dik

Beleërde Eskom wil van wittes ontslae raak

Eskom wil die aantal wit ingenieurs in sy diens verminder deur 1 081 ingenieurs en 2 179 wit ambagsmanne af te dank, volgens ‘n verslag deur ‘n arbeidskenner Jan de Lange in die Sondagkoerant Rapport. Die nuwe regeringsriglyne vereis dat die beleërde Eskom, wat slegs met regstellende aksie uitblink, hierdie twee belangrike poskategorieë transformeer om

Lees verder: Beleërde Eskom wil van wittes ontslae raak

Bordeeleienaar glo by tersiêre instelling

Vier vroue tussen die ouderdom van 31 en 40 is vandag in Fleurdal in Bloemfontein in hegtenis geneem in verband met prostitusie. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê een van die vroue was ook in besit van dwelms. Hulle is van KwaZulu-Natal en Gauteng. Volgens hom bedryf een van die vroue wat in hegtenis geneem is se

Lees verder: Bordeeleienaar glo by tersiêre instelling

Nabetragting oor Majuba-byeenkoms

Watter rol speel die geskiedkundige veldslag by Majuba op 27 Februarie 1881 vandag? Dié vraag hou my nogal besig ná verlede naweek se Majuba-byeenkoms wat deur ‘n beraamde 2000 mense bygewoon is (sien foto’s hierby). Saterdagoggend het ek die Majuba-berg saam met honderde ander Majuba-gangers uitgeklim. Bo-op die berg is ‘n groot klomp Engelse soldate

Lees verder: Nabetragting oor Majuba-byeenkoms

Moenie Afrikaans die skuld gee

Op bladsy 6 van ​Die Burger van 3 Maart word prof. Wannie Carstens aangehaal as sou hy gesê het: “Ons moenie vergeet dat Afrikaans baie foute in die verlede gemaak het nie.” Ek hoop van ganser harte dat hy verkeerd aangehaal is of dat dit nie is wat hy eintlik wou sê nie. As dit egter

Lees verder: Moenie Afrikaans die skuld gee

Kritiese besinning oor die nuwe direksie van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Op 19 Februarie het Jacques van der Elst, die uitvoerende hoof op die Afrikaanse Taalraad (ATR), op die ATR-webtuiste die nuwe direksie van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) aangekondig: “In ‘n onverklaarbare stap het die Minister van Kuns en Kultuur ‘n Engels-dosent van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie benoem om die leiding te neem

Lees verder: Kritiese besinning oor die nuwe direksie van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Gevaarlike gevangene ontsnap

‘n Gevangene wat vandag vir verkragting gevonnnis sou word het vanoggend by die Bloemfonteinse landdroshof ontsnap. Die 35-jarige John Ntseki het glo by die hofsaal uitgehardloop, deur verskeie kantore en deur ‘n venster oor die dak ontsnap. Die polisie se Chaka Marope sê Ntseki is gevaarlik en moenie gekonfronteer word nie. Ntseki is van Batho.

Lees verder: Gevaarlike gevangene ontsnap

Namibiese plaasmoord: Verdagtes vas

Vyf swart mans wat van die moord op mnr. Reinhard Schmidt op die Namibië Hoodia Jagplaas verdink word, is Dinsdagaand in Windhoek in hegtenis geneem, het die Republikein berig. Hoofinspekteur Samuel Gariseb van die Mariental-polisie het gister gesê die vermeende misdadigers sal vandag na Kalkrand vervoer word waar die ondersoek na die moord voortduur. Gariseb

Lees verder: Namibiese plaasmoord: Verdagtes vas

PUK se skorsing van SR-lid opgehef

Die Noordwes-Universiteit se visekanselier, Dan Kgwadi, is verantwoordelik om die Potchefstroom-kampus se studenteraadvoorsitter, Monica van Schalkwyk, se skorsing uit die Institusionele Verteenwoordigende Studenteraad (IVSR) op te hef. Van Schalkwyk se prokureur, Werner Human, sê haar skorsing was onregmatig. Daar is ook geen redes verskaf nie. Human sê sy is geskors, vermoedelik weens ‘n meningsverskil met

Lees verder: PUK se skorsing van SR-lid opgehef

Nog ‘n bomdreigement in Gauteng

Nog ‘n bomdreigement is in Pretoria ontvang nadat die Clearwater Mall in Roodepoort Maandag ontruim ontruim moes word vir dieselfde rede. Die Absa-bank in Van der Hoffweg in die weste van Pretoria is Donderdag inderhaas ontruim word nadat die bank se assistentbestuurder omstreeks 11:40 ‘n anonieme oproep ontvang het om te sê dat ‘n bom

Lees verder: Nog ‘n bomdreigement in Gauteng