‘n Gevangene wat vandag vir verkragting gevonnnis sou word het vanoggend by die Bloemfonteinse landdroshof ontsnap.
Die 35-jarige John Ntseki het glo by die hofsaal uitgehardloop, deur verskeie kantore en deur ‘n venster oor die dak ontsnap.
Die polisie se Chaka Marope sê Ntseki is gevaarlik en moenie gekonfronteer word nie.
Ntseki is van Batho. Voorheen is berig dat hy gevra het om na die toilet te gaan.

Sommer net uitgehardloop – wat het geword van voetboeie ?
O, amper dog ek nommer 1 is in die moeilikheid