‘Rotgevrete baba’ was glo moetiemoord

Die sewe maande oue baba wat na bewering in Diepsloot deur rotte opgevreet is, was nie ‘n slagoffer van ‘n knaagdierplaag of verwaarlosing nie, maar heksery. PRAAG het van die bure van die ouerpaar verneem dat die baba nie dood is weens rotte wat hom gevreet het nie, maar van beserings wat hy opgedoen het

Lees verder: ‘Rotgevrete baba’ was glo moetiemoord

Israel, Saoedi-Arabië beplan aanval op Iran

Israel is besig met die koördinering van planne vir ‘n militêre aanval op Iran. Hulle werk saam met Saoedi-Arabië. Riyadh sal taktiese ondersteuning bied aan Jerusalem, het ‘n Britse koerant berig vroeg Sondag. Saterdag het Bibi Netanyahu aan die Franse dagblad Le Figaro oor die situasie verklaar dat Israel en die “voorste lande in die

Lees verder: Israel, Saoedi-Arabië beplan aanval op Iran

Dis tyd dat koeëlvaste klere in die mode raak

deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] In die VSA, wat reeds oor ‘n allamintige moordsyfer beskik, sterf drie keer soveel mense in motorongelukke as wat vermoor word. Suid-Afrika is natuurlik die wêreld se kampioenland wat geweldsmisdaad betref, daarom word meer mense jaarliks vermoor as wat in motorongelukke omkom. Skoppensboer dra nogal getrou sy sitplekgordel.

Lees verder: Dis tyd dat koeëlvaste klere in die mode raak

Wannie Carstens se inklusiewe Afrikaans en Afrikaner

deur Leon Lemmer Op 15 Maart het Wannie Carstens (gebore in 1952) ‘n artikel op LitNet gepubliseer. Daaroor het ek onder meer soos volg op Praag (17 Maart) geskryf: “Propaganda teen Afrikaans en die Afrikaner word deur Carstens eerder welwillend gesluk as manmoedig beveg. Die verdedigende en apologetiese modus waarin glad te baie Afrikaanssprekendes verval

Lees verder: Wannie Carstens se inklusiewe Afrikaans en Afrikaner

Derde insident by Pelindaba te midde van gespanne P5 + 1-kernsamesprekings

‘n Onlangse insident by die kernverrykingsaanleg by Pelindaba, wes van Pretoria, waar radioaktiewe gas in die atmosfeer gelek het, het ’n potensiële bestralingsgevaar geskep vir honderde duisende mense in Gauteng. Dit is die gebied in Suid-Afrika waar die meeste Afrikaners ook saamgetrek is. Dis die derde ongeluk die afgelope 17 jaar by die aanleg en kenners is bekommerd

Lees verder: Derde insident by Pelindaba te midde van gespanne P5 + 1-kernsamesprekings

Nog stormweer vir Kaap voorspel

Die Wes-Kaapse rampbestuur is op hoë bystand nadat nog reën wat vir Sondag voorspel word in gebiede soos George en Hermanus. Een persoon het verdrink en ‘n tweede word vermis nadat hulle motor deur stygende vloedwater op Stellenbosch meegesleur is. Die reën het ook daartoe gelei dat verskeie hoofroetes in die Kaapse Skiereiland gesluit is.

Lees verder: Nog stormweer vir Kaap voorspel

Veiligheidsraad verwerp Strafhofuitstel vir Uhuru, Ruto

‘n Voorstel deur Afrikalande om die verhoor teen die Keniaanse president op te skort is byna aanvaar by die VN se Veiligheidsraad. Die Raad het net-net die voorstel van Afrikalande verwerp om die verhoor van die Internasionale Strafhof teen president Uhuru Kenyatta vir eers te laat vaar. Afrikalande is ongelukkig dat net swart leiers van

Lees verder: Veiligheidsraad verwerp Strafhofuitstel vir Uhuru, Ruto

Kaapstad maak reg vir stormweer

Die stad Kaapstad se rampbestuursentrum staal hom vir moontlike fratsvloede oor die volgende paar dae. Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder, het gesê die sentrum is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas. Hy het gesê die weerdiens het gewaarsku van reënval van tot 50mm en ‘n kouefront wat verskeie dele van die Wes-Kaap, vanaf Vrydagmiddag tot Saterdag sal tref.

Lees verder: Kaapstad maak reg vir stormweer

‘Ramaphosa is ‘n Boer’

Cyril Ramaphosa, adjunk-president van die ANC, is ‘n “Boer” en die “werklike vyand”, sê Julius Malema, EFF-leier. Ramaphosa het in Seshego in Limpopo gesê inwoners moet stem, anders gaan “die Boere” terugkom om “ons te beheer”. Ramaphosa en die ANC het intussen gesê dit was ‘n misverstand en hy nie na Afrikaners of wit mense verwys

Lees verder: ‘Ramaphosa is ‘n Boer’

Krejcir sê sy lewe is in gevaar

Die voortvlugtige sakeman Radovan Krejcir het gesê dit is walglik dat hy as ‘n mafiabaas, bose bendelid of ‘n onderwêreldfiguur uitgebeeld word. Krejcir het Donderdagaand by sy prokureur se kantoor aan Eyewitness News ontken dat hy betrokke is by enige van die “onderwêreld”-moorde waarmee die media hom verbind. Die Tsjeg, wat uitlewering aan sy tuisland

Lees verder: Krejcir sê sy lewe is in gevaar