‘n Voorstel deur Afrikalande om die verhoor teen die Keniaanse president op te skort is byna aanvaar by die VN se Veiligheidsraad.
Die Raad het net-net die voorstel van Afrikalande verwerp om die verhoor van die Internasionale Strafhof teen president Uhuru Kenyatta vir eers te laat vaar.
Afrikalande is ongelukkig dat net swart leiers van die kontinent voor die Hof gedaag word.
Die doel van die voorstel is om die aanklagte van misdade teen die mensdom teen Kenyatta en sy adjunk, William Ruto, ‘n jaar lank uit te stel.
Agt lede van die Veiligheidsraad se 15 lede het buite stemming gebly en sewe het dit gesteun. ‘n Minimum van nege stemme sou nodig gewees het om dit goed te keur.
Die VSA, en sewe lede van die Internasionale Strafhof, Frankryk, Brittanje, Guatemala, Argentinië, Suid-Korea, Australië en Luxemburg het nie gestem nie.
Sjina, Rusland, Togo, Azenbaijan, Rwanda, Morokko en Pakistan was ten gunste van die uitstel.

This cartoon is disgusting and 100% racist! Good thing Google has pulled its ads
Allesbehalwe ‘disgusting and 100% racist’. Voorstel, gaan lees News24 as jy rassisme wil beleef.
As die cartoon jou pla – moenie kyk !
Verduidelik gou ook, wat is rassisme ?
Hy kan nie. Dit is sy eerste en laaste antwoord vir alles.
Maklik man. Rassisme: BBBEE en AA!
Net so …
DA=ANCLite.
GADO is the most Syndicated Political/Editorial cartoonist in the East and Central Africa. His works have also been published in Le Monde (France), The Guardian of London and Japan Times among others. He is black. I take it you are white?
Ek hoop Nomura gaan nou na Google hardloop om Le Monde en die Guardian ook aan te kla van rassisme? As Nomura dit nie doen nie, het ons hier te make met ‘n duidelike geval van teistering teen Praag
Waar val al hierdie ‘vreemdes’ skielik uit? Skielik is al wat ‘n jan-rap-en-sy-maat op Praag (sedert die aanval op Praag).
Dis spook en sy spooksels 🙂
Richard en Kie ?
Ek dink so.
Vergeet nie Jon Low ook nie.
Dis maar swaar as mens nie weet waar jy inpas nie.
En gee maar nog n afduimpie ou Spook:)
Dankie man!!!
Jon Low – November 14, 2013 at 20:51
Report commentComments Policy
Wasting your money, Dan. The bigotry you and your acolytes display on your website IS going to enrage ordinary decent people. Bankrupcy? Just desserts.
Naspers? NAZIpers! Jy hoef niks meer te sê nie.
Trippie hierdie kommentaar kan jy maar op en afduimpies as positief tel. Die af duimpies beteken dieselfde as of iemand jou vra slaan jy nog jou vrou 😉
Hoe kom jy daar uit Riempies? ?????????????????
Jon Low……… how LOW can one get !
Ondermeer………
Erens moes ons n ou senuweetjie raak geboor het 🙂
Verseker en ek het nie eens bedoel om die
senuweetjie raak te boor nie 😉
‘n MAASE senuwee StalinX.
Liberale aanvals groepe wat alle waarheid wil besmet met leuens, en almal saam wil laat versuip met die sinkende skip.
Die aanval op Praag het ook sy voordele gehad in die sin dat daar n paar diepskelms oopgekrap is – kom ek agter – n paar
kommentators vermoed ek gaan nou soos mis voor die moreson verdwyn – hou dop!
Riempies, ek het dit gister gelees – word daar vermoed dat van “ons” mense wat gereeld deelneem aan Praag, dubbele rolle speel ?
Jong ek raai ook maar net – maar soos dit is is daar alreeds n paar wat ek opmerk – nie sedert dr Dan se artikel verskyn het enige kommentaar gelewer het nie, – nie eintlik van die ouens soos ek en jy en die gereelde kommentators wat ek kan agterkom nie.
Ek gesels vanoggend met iemand verbonde aan n
unversiteit wat vir my gese het die aanslag is eintlik baie groter as wat ons besef want dit gaan nie oor Praag persy nie maar oor die dooddruk van die Afrikanervolk en dit kan net op een manier gedoen word deur die kultuur en taal
uit te wis. Google bv. sal Praag ondersteun as hulle oorslaan na Nederlands toe – maar nie terwyl hulle Afrikaans praat nie – so hoor ek. Ek hoop maar dat dr
Dan vir ons meer duidelikheid sal bring met n artikel rondom hierdie bewering.
Dankie Riempies, dit verduidelik heelwat. Om Nederlands te verstaan is nie moeilik nie, maar ek sien ook nie my weg oop om my eie taal te sien “afsterf” nie.
Ek is seker Dr Roodt sal meer lig werp op die saak.
AFRIKAANS VIR ALTYD !
Nee Trip dit verduidelik net mooi niks. Waarom word die ander Afrikaanse web tuistes nie geteiken nie. Dit gaan oor heeltemal iets anders. Wat weet ek nie maar hierdie bespiegelinge van mense op die forum maak geen sin uit nie.
Die aanval teen Praag was so groot dat dit my laat dink aan n NIA projek. Ek wonder net soms hoekom ons, ons verwerdig om te antwoord op duidelike provokasie?
Krygs ek glo eerlikwaar dit is ver buite verband.
Riempies eerlikwaar ek dink julle is besig om onnodige spoke op te jaag. Wie is die mense wat nie meer kommentaar lewer nie? Kan jy hulle noem? Ek het moeite gedoen en ver terug gaan kyk, maar sien nie daardie mense waarvan jy praat nie.
Hierdie aanslag kom van buite en word deur provisionele mense geloods en is moontlik nie verby nie en is erger as wat ons vermoed..
Kan net die liberaliste wees Trips. Hoekom sal ons “regses” nou die enigste plek waar ons saamgesels wil verraai ?
Rieme
Ek dink nie dat jy te veel hoop daarop moet vestig, dat daar veel positiewe gevolge uit die aanval sal voortvloei nie.
Tensy daar ook iets aan die trolle se deelname met hul verskeidenheid identiteite gedoen word, sal sommige kommentators vir seker hul perde opsaal en laat waai. Om geen ander rede dat mens nie jou tyd in die geselskap van sulke aandagsoekende abjaters sal vermors nie.
Om op die betrokke trutte se ‘kommentare’ te reageer, beteken dat jy jouself na hulle vlak toe moet verlaag/verneder. MAW. Jy moet in hulle modderpoele gaan rondploeter. Sallie werkie
Gewone Afrikaners wat ook deel van die beskaafde wêreld is, weerhou hulle van die tipe gesprekke wat deur die tragiese siele gevoer word.
Aquila non capit muscas
Ecce Romano !
( Algar weet Eugene se perd Aquila is caput. Allamaskas ! )
Sjoe ek weet nie wat om te se nie – daardie karwats
se punt het seergemaak.
Sien dit eerder as n poging om die aanslag nie te laat slaag in sy doel nie, voor dit ontaard soos dit al dikwels die geval was,
dit is al verweer wat ek het.
Ja jy is die muskiet wat nog met jaloesie sukkel ook
Gas indien dit maar al was, is dit ‘n vulletjie.
Ag Riems. Staak tog nou die innuendo. Laat my dink u’t ook maar n paar middernagtelike dreigoproepe gehad, en nou galop u maar klakkeloos saam?
Bewapen uself met n SAP 205. Wanneer daardie rekords ( onder eed ) blootgele word, kan die afdreiger nie kom ooooh en aaaah nie.
Staan jou naam bo-aan daai rekords is dit ” bangle-time “. Die eis om $’rs daarna n blote formaliteit.
That’s right you moron. Even monkeys are racist when they encounter blacks. Whaahahaha….
Racist ? Don’t let me laugh at your stupidity. When did you last visit New24 ?
Hahaha… Even the monkeys don’t like their genetically retarded simian descendants…
Ho hee ho hee ha ha ha.
PS
Hie hie hie.
Presies wat tans in die NSA besig is om te gebeur – briljant!
Nomura, eerstens op hierdie blad praat ons Afrikaans, as jy dus nie Afrikaans kan praat, lees of skryf nie, is jy nie hier welkom nie. Hierdie blad is vir mense ontwerp en beskikbaar gestel vir mense wat die verstand en vermoeë het om te kan lees, redeneer en te sien hoe daar teen die Afrikaner/Boer gediskrimineer word. Die ongelykhede van menseregte word hier ontbloot. Dan na aanleiding van jou kommentaar oor misdadigers wat mens , by die hope vermoor, dat die spot prent rassisties is. Bog man. Ek is bly dat hierdie twee en daar is nog, soos Mandela, Zuma, Mugabe en vele ander wat vervolg moet word. Jy kan nie net laat moor en vermoor en dink jy gaan daarmee wegkom nie. Ek sou selfs wou gesien het dat George W Bush, Nixon en FW de Klerk ook verhoor moet word.
Dus wat ek vir jou sê, moenie met jou rassistiese gemoers hier op hierdie blad uitkom nie, as jy dit nie “laaik” nie, is dit jou probleem.
Ek interpreteer dit so – die regering sit voor op die tak baie tevrede met hulle self dat hulle die massas dom en onderbeheer het terwyl hulle hullself nog verder verryk (as dit moontlik is) te vol van hulleself om te sien die massas is besig om die tak onder hulle uit af te saag – terwyl hulle gaan val en die massas bly hangaan hulle stert.
Duidelik verstaan hierdie Nomura skepsel nie n lor hoe om die spotprent te interpeteer nie en moontlik weet hy/sy nog minder van die politiek – het gehoor van n klok (rassisme) wat lui maar weet nie waar die “bell” hang nie.
Afrikalande is ongelukkig dat net swart leiers van die kontinent voor die Hof
gedaag word.
Wil hulle dan Wittes voor die hof daag? Watter Afrika land word deur Wittes bestuur? Waar mos ek wat? Afrika is Swart, steenkool trek ‘n wit streep oor Afrika.
As Afrika gedekoloniseer het, waarom stem die blokke by die VN soos hulle stem? Dis nog net jy wat dink Afrika word deur swartes beheer. Laas toe ek gekyk het was Slovo nie swart nie
Goed ek gee toe, maar wie maak die finale besluit Zuma of Slovo en watter blankes in die hele Afrika nog vriend Gas?
Weereens word goeie debat verdring deur die vooropstel van die eie ” ek “. ( sien ego )
Kan eerder tot n duimpie gewildheids-debat herdoop word. Die werklike ontsporingsagente van die web se tone moet ( tereg ) krul van genot.
Een strategiese ” affie ” op die regte plek……en broer verdink broer en suster vir suster. Oorlog-toe met die spul ? Tsk…..come again.
Daar is bitter min mense wie ek sien as my broer en suster, of laat ek dit so stel – met wie ek die ekstra myl sal stap.
Juffrou. U het dit heeltemal reg. Dink dit was al aan PRAAG gevra : – Ruil eerder die die funksie om deur die name van ” affies ” rugbaar te maak. Daarmee weet u ten minste waar u mbt iemand staan. Maar o wee……hierdie oenskynlike rugkloppers !
Waarom dink ek skielik aan Peter Gabriel ? Scratch my back and I’ll scratch yours.
Hoe interessant Juffrou en nie Mevrou nie. Wonder of hulle nie vir ons nog ‘n duim funksie kan bysit nie. Die duim tussen die wys en middelvinger nie.
Huh ?
Maagkramp?
Dont worry Trip,you are welcome at my plaas.
OK, Boerseun ek sien jy het ook opgelet dat sy ‘n Juffrou is. So vat jou kans ek is ongelukkig getroud. Anders moet ek maar na Zuma se kultuur oorslaan.
Ok “Gawie”
Eendstert die pos boy staking is verby en die mikstok boodskappe kom nou almal gelyktydig hier aan. Dit s mos nou maar ook in die Afrikaner se gewoonte om sy broers te wantrou en te beskuldig. Staan met ‘n stetoskoop by die kamerdeur en luister na elke beweging. Van hierdie kommentators kan nie verder dan Praag dink nie. Hierdie aanslag, vermoed en, is veel erger as wat ons hier besef.
Dat es zo. Die psige word geillustreer soos beskryf in die 2de Vryheidsoorlog. Sonder n enkel skoot te skiet, sou manne mildelik hul plaashuise aan die Ingelse opoffer. Daarenteen darem net met die een versoek : ” Hoop te sien u doen dieselfde aan buurmanne Geyer en de Wit ook “.
Die son mag ( en sal nie ) op n ander skyn nie. Selfs verraad is n beter opsie.
Jy slaan my nou op daardie een brein sel van my wat glad nie verstaan nie. Jy moet onthou ek is die een wat stadig van begrip is en aan disleksie ly en boonop internet gestremd. Behoort ‘n toelae te ontvang.
En my woorde was skaars koud………………
Toe gebeur wat broer? Begin jy ook met jou geheimsinnige Kindertuin speletjie.?
Nou toe nou! Draai my rug vir ‘n wyle en ek word begroet met die meeste afduime tot nog toe ! Dalk te doen hier met ‘n afduim aanval ook op Praag ? Vra maar net !
Duur lewensles, moet nie jou rug op vriende draai nie.
Kom nou Traag waarom my kommentaar verwyder. GEEN OORTREDING VAN KOMMENTAAR BELEID.
Ek het jou gerapporteer want jy is ‘n trol “Gawie”.
Willem ek het tong in die kies gesê dat mens nie jou rug op jou vriende draai nie. Ek dink indien jy ‘n groter trol as ek wil sien kyk gerus in die spieël ou trol vriend.
Jy was veronderstel om te “bait and switch” soos jou vriende, nie om te erken jy is ‘n trol nie
Willem ou seun jy is nog ‘n “rookie” in die “game”, gaan speel muurbal ou seun.
Willem jy is so ‘n bietjie aan die slaap. Verander jou naam na Gas voor die tyd. Jy doen nou presies wat TROLLE doen. Wil nie hê mense moet sien wie die kommentaar lewer nie en verander gou jou naam. Wie is nou die trol Willem?
Uhuru is Jomo Kenyatta se seun. Aartjie na die vaartjie. wrede skepsels.
Hahaha… The cartoon clearly depicts that even the monkeys don’t like their genetically retarded slope-headed, Velcro-topped simian descendants…
Ho ho ho. Hie hie hie.
Te vroeg vir Kersfees, Eendstert.
VIDEO- Armed robbery/hijacking in the JHB CBD today http://youtu.be/-h5dnvxuEiY
Dit is nie n plesier nie my liberale vriende op die forum. Hierdie is wat julle voorstaan in julle lala reenboog land. Let op dit is swart op wit geweld en nie anders om nie!!!
Stalinx dit is absoluut skokkend – en die kwaaddoener is natuurlik nie gevang nie?
Nee natuurlik nie Riempies. Dis hoekom ons, ons eie plek moet he waar ons wet en orde kan toepas.
Stalinx – Hoe sien jy dit gebeur – ek het kantonne en n konfedrasie al voorgestel maar nie veel aftrek vir my idee gekry nie. Weet jy in Sunnyside in Pretoria het ons “kinders” nog n woonstel wat so om die beurt deur ons gebruik is in die ou bedeling – my sus het vir my fotos gestuur van die omgewing so n paar maande terug – onherkenbaar – dit lyk soos n “slumbuurt” in die agterste agterbuurt van die agterlikste land in die wereld daar. Dit het my net weereens oortuig – saam – sal nooit werk nie ons is TE verskillend – maar hoe en waarheen?
Daai is n baie taai toffie. Ek dink persoonlik ons het nog nie genoeg verloor nie, die dat ons almal in verskillende rigtings is, soos jy tereg se. Solank ons nie besef lala land het sy gat gesien na die verraad van frikkie en sy gevolg, nog lekker rugby, krieket en die ander afgode dien, gaan ons nerens kom nie.
Ons sal een of ander tyd moet besluit om die strydbyl tussen mekaar te begrawe. Doen ons dit nie, is ons gedoem nog voor ons begin het. Kyk maar die lofliedere van die libtards op Praag. Al hoe ons gaan erens kom is om te groepeer, saam te staan en te se genoeg is genoeg. Maar dan, ek kan seker ook maar droom, want dit is bewys laasmaand met Rooi Oktober se opkoms, gaan te goed nog met die meerderheid.
Afgesien van die Uhuru spulletjie, beeld die spotprent ook trolle en hul trutte op heel gepaste wyse uit.
In beide gevalle – stormdom en selfvernietigend.
Die klein apie met die saag en sy skeppinge wat mekaar ‘haai faaif’.
🙂