Die stad Kaapstad se rampbestuursentrum staal hom vir moontlike fratsvloede oor die volgende paar dae.
Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder, het gesê die sentrum is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas.
Hy het gesê die weerdiens het gewaarsku van reënval van tot 50mm en ‘n kouefront wat verskeie dele van die Wes-Kaap, vanaf Vrydagmiddag tot Saterdag sal tref.
Swaar reënval kan fratsvloede in die Kaapse metropool, suidelike dele van die Weskus-distrik, westelike dele van die sentrale Karoo, die Overberg, Kaapse Wynlanddistrik en die Eden-distrik veroorsaak.
“Stormsterk winde van 65 tot 70km/h word Vrydagmiddag en Saterdag vanaf Tafelbaai tot Kaap Agulhas en aan die Suidkus verwag,” het Solomons-Johannes gesê. – Sapa

Ek hoop hy is van die weerburo! anders het hy die nuwe wet oortree deur sulke voorspellings te maak!
Hy praat eintlik van toi toi zillie se minagting van die parly, die da, volkstaat gaan deur diep waters
Hoop sy kan water trap!
Die ANC moet nou maar n dankbare handjie bysit – sy
het mos darrem deur baie dieper water vir hulle geswem jannie swem.
Weet nie van Saterdag en Sondag nie want tans is die wind besig om spoed op te tel en die reenwolke is groot en donker – maar dit reen nog nie, hier in my kusdorpie.
Riempies, kan ons vir jou ‘n roeiboot stuur?
Rooikop met die windspoed en die swaar reenwolke wat hulle so vinnig binneland toe jaag dink ek eerder dat die oorstromings tewyte aan oorvol riviere gaan wees wat gevoed word uit die binneland.
As die Gou-Kou rivier begin dreig sal ek jou vinnig laat weet – maar stuur tog ene met n motorjie op ek het nie nog krag vir roei nie 😉
Sterkte vir die wilde weer.
Dankie dit lyk my ons gaan dit nodig kry.
Dis nou een plek waar ek nie sal kan wees nie!!! Met daai wind daar sal ek net land en dan onmiddelik teruggewaai word binneland toe!! Sal moet gewigte aan die enkels dra daar!
Ek sit nou net op die weervoorspelling en kyk en as
hierdie wind 40km per uur is vreet ek my enigste strandhoedjie wat oor is – op sonder tamatiesous.
Rooikop kom asseblief op gereedheisvlak met die
bootjie – met of sonder n motortjie.
Word nie verniet die Kaap van storms genoem nie.
Wonder watter storm is die grootste.
Die Zille een, of die weer buro s’n.
Goei een, daai.
Hier in die ou Transvaal is dit vrek warm, dankie.
Die DA se Zille-grille gaan groter wees, want hulle party is by n gevaarlike kruispad in hul geskiedenis – wat verseker tot stormagtige weerstoestande in hul geledere gaan aanleiding gee. Ek het nog altyd geweet, die DA gee nie n flenter om vir Afrikaner-belange nie. Met die nuwe raswet is hulle in elk in die ANC-bed. Nou probeer hulle dit waaragtig herroep? Pateties! Ons moet nou net ons eie huis in orde kry. Die tyd raak min.
Dit maak sin Rebel, eers stem sy om die swartes te kry en toe vra sy kastig om verskoning om die naïewe oud NP stemvee mee te paai. Deursigtig.
My laaste raport voor ek gaan probeer slaap – my stoel het sopas van my balkom afgewaai.
Jy moet maar Viskus toe trek Riempies, dis baie stil hier. 3 Donderslae om die honde op te werk en toe niks meer nie.
As daar nog vis by Viskus is moet tog nie dat die
Sjinese en die regering dit agterkom nie – hier by ons het die Sjinese
vistroller alles opgevang en onsself moet nou so n snaakse kort diklyf vis eet
(seker ingevoer) in die plek van stokvis. Is daar nie iets wat n mens kan doen
om die onbeheersde aanteel te stop nie? Dink ek dalk moet ons blou-vitrioel
begin oorweeg.