Die voormalige president van die Ivoorkus, Laurent Gbagbo, het op die eerste dag van sy verhoor in die Internasionale Strafhof (ICC) skuld op alle aanklagte teen hom ontken. Gbagbo het gesê hy is steeds die slagoffer van “neokoloniale inmenging” deur Frankryk. Die verhoor kan tot hernude spanning in die Ivoorkus lei waar Gbagbo steeds gewild
Lees verder: Ivoorkus-leier se verhoor kan tot nuwe spanning lei
