Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het sy bedenkinge uitgespreek oor die voorgestelde Wysigingswet op Hoër Onderwys. Die wet sal beteken dat universiteite se vryheid om hulle eie taalbeleid te bepaal, ingeperk kan word. Die Akademie sê dit maak inbreuk op die outonomie van tersiêre instellings in Suid-Afrika. Die Akademie het ook die departement
Lees verder: Akademie bekommerd oor outonomie van universiteite
