Die Wes-Kaapse ANC-leier, Marius Fransman, en ‘n voormalige provinsiale minister van gesondheid is gedagvaar om voor die provinsiale staande komitee oor openbare rekenings te verskyn. Fransman en Pierre Uys moet by die Wes-Kaapse wetgewer voor SKOOR verskyn. Dit hou verband met die ouditeur-generaal se verslag oor die gebruik van konsultante wat terugdateer tot 2003. Onreëlmatighede
Lees verder: Marius Fransman gedagvaar om voor SKOOR te verskyn
