Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese parool sal Maandag as ‘n spesiale mosie in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. Sy regsverteenwoordiger, Julian Knight, het gesê die mosie sal deur regter Selby Baqwa aangehoor word. Derby-Lewis dien lewenslange tronkstraf uit omdat hy afgeraai is om oor sy onskuld te getuig in die sluipmoord op die
Dringende aansoek geloods teen verengelsing van Afrikaanse skole
Fedsas het ‘n dringende hofaansoek teen die Gautengse onderwysdepartement gebring wat word Dinsdag aangehoor sal word. Sekere Afrikaanse skole sal van volgende kwartaal gedwing word deur die Gautengse onderwysdepartement om Engelssprekende kinders vir volgende jaar se skooljaar te aanvaar. Panyaza Lesufi sê hy wil “rassistiese” Afrikaanse skole skole dwing om Engelssprekende swartes te aanvaar. Lesufi het in reaksie op die
Lees verder: Dringende aansoek geloods teen verengelsing van Afrikaanse skole
MTN sê staking raak net Limpopo, Mpumalanga
Die selfoonmaatskappy, MTN, sê nie alle dienssentrums in Suid-Afrika word deur die staking by die maatskappy geraak nie, het RSG berig. Van die dienssentrums in Limpopo en Mpumalanga was buite werking weens die staking deur werkers van die kommunisiekasiewerkersvakbond, CWU. Vroeër het intekenare van MTN gekla dat hulle tussen 30 minute en ‘n uur moet
‘E-tol is en bly onwettige belasting’
Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) het die regering se nuwe e-tol bedeling verwerp. Volgens regskenners is e-tol ‘n onwettige vorm van belasting. Die Bondgenootskap se woordvoerder, Wayne Duvenhage sê die aankondiging raak slegs ‘n paar padgebruikers en sal nie motoriste oorreed om te betaal nie. Duvenhage sê die skuld van sowat sewe miljard rand vir die
Barclays ook met miljoene beboet
Vyf van die wêreld se grootste banke is met miljarde dollar beboet omdat hulle saamgesweer het om bankkoste te manupileer. Barclays is die grootste boete van 2,4 miljard dollar opgelê. UBS het ingestem on $545 miljoen dollar te betaal. Die ander banke wat beboet is, is die Royal Bank van Skotland, JP Morgan en City Group.
Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots
‘n Passasierstrein het naby Oos-Londen met ‘n goederetrein gebots. ‘n Woordvoerder van die passasier-spooragentskap, Nana Zenani, sê die Shosoloza-langafstand-passasierstrein het met ‘n goederetrein van Transnet gebots. Amptenare is reeds na die toneel gestuur om die ongeluk te ondersoek. Luidens berigte is drie noodreddingshelikopters ook op pad na die toneel. Nooddienste se personeel op die toneel
Lees verder: Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots
Afrika-taal dalk verpligtend vir regstudente
Nuwe regstudente sal dalk ‘n Afrika-taal as ‘n verpligte vak moet neem indien die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha alle universiteite kan oorreed om die gedagte te steun. Die kwessie van die tale wat gebruik word in howe het voorrang geniet tydens die Departement van Justisie se begrotingsdebat Woensdag. Die minister het planne aangekondig om die talekwessie
Koperdiewe vasgetrek
Drie verdagtes van Virginia sal na verwagting Vrydag in die landdroshof op Excelsior verskyn nadat hulle Woensdag buite die dorp met beweerde gesteelde koperkabel ter waarde van sowat R100 000 betrap is. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Martin Xuma, sê die koperkabel weeg 50kg. Volgens hom het ‘n polisiebeampte van die plaaslike polisiekantoor gisteraand inligting ontvang dat die mans
Nepal weier Britse helikopters in rampgebied
Drie Chinook-helikopters wat deur die Britse leër gestuur om met noodleniging in die aardbewing-geteisterde Nepal te help, en gestrand was in Chandigarh in Noord-Indië, is onverrigter sake terug na Brittanje. Volgens vroeëre berigte het die regering van Nepal toegang vir die helikopters geweier. Groot verwarring heers blykbaar oor die redes vir die weiering. Die Indiese regering
