praag.co.za

Minister koggel wittes oor Derby-Lewis

Written by

in

,

Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese parool sal Maandag as ‘n spesiale mosie in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor word.

Sy regsverteenwoordiger, Julian Knight, het gesê die mosie sal deur regter Selby Baqwa aangehoor word.

Derby-Lewis dien lewenslange tronkstraf uit omdat hy afgeraai is om oor sy onskuld te getuig in die sluipmoord op die destydse hoof van die Suid-Afrikaanse Komunisteparty, Chris Hani.

Die 79-jarige Derby-Lewis is vroeër vanjaar mediese parool geweier. Hy is sedert verlede jaar in die hospitaal met terminale kanker.

Clive Derby-Lewis wat ernstig siek is, moet in die gevangenis bly, terwyl ‘n blakend gesonde Schabir Shaik openlik gholf speel en inkopies doen.

Shaik is uit op mediese parool, maar is gesond genoeg om met sy hoë vriende in hoë poste gereeld aan sport deel te neem.

Shaik het boonop aansoek gedoen dat sy mediese parool in gewone parool verander word en dié absurde teenstrydigheid is selfs toegestaan. In wese beteken dit dat Shaik nooit siek was nie en dat die departement van korrektiewe dienste deel is van die versinsels oor sy vermeende gesondheidstoestand.

Die rassistiese, anti-wit dubbele standaarde en politieke agterbaksheid van die minister van korrektiewe dienste, Mike Masutha, blyk duidelik uit hoe dié twee gevalle verskillend benader word.

Shaik het slegs twee jaar en nege maande van sy vonnis van 15 jaar uitgedien het waarna hy sy “buitengewone hoë bloeddruk” klaarblyklik versin het om sy straf om te keer.

Derby-Lewis, wat nooit die sneller getrek het nie, is al 22 jaar agter tralies.

Masutha beweer voorts dat hy nie oor dokumente en mediese verslae in die naam van Derby-Lewis beskik nie. Dit is ten spyte daarvan dat die minister goed weet dat korrektiewe dienste Derby-Lewis aangeraai het om onder ʼn ander naam in die hospitaal opgeneem te word.

Die swart minister koggel gereeld wit parlementslede en lag hulle openlik uit as hy met die feite van sy ooglopende onbillikheid en vooroordeel gekonfronteer word.

Hy sê hy sien niks fout met Derby-Lewis nie, en dat hy vir homself kan sorg as hy kan rondbeweeg in die “gevangenis”. Derby-Lewis is maande gelede reeds in ‘n erg verswakte toestand in die hospitaal opgeneem.

Comments

12 responses to “Minister koggel wittes oor Derby-Lewis”

  1. Kaylee van Yken Avatar
    Kaylee van Yken

    Ek verag hierdie ADDERS met alles wat in my is.

    “Mens” moet wragtig blind wees om nie Mnr Derby-Lewis se agteruitgang raak te sien nie. Sy uitgeteerde liggaam spreek boekdele.

    Dis duidelik, Mnr Derby-Lewis beskik oor inligting wat NIE bekend gemaak kan / mag word nie, daarom die weiering om hom vry te laat, nieteenstaande die feit dat hy ‘n sterwende man is !

    1. Bad Moon Avatar
      Bad Moon

      Wat vir my die ergste is, is daat daar waaragtig wit vroue is wat met hierdie gemors trou. Hoe laag moet hulle daal.

  2. Witbeer Avatar
    Witbeer

    koggel, is die laaste klanke wat die gespuis gaan uiter WANNEER die gety verander. soos n mak bobejaan wat op n koppie staan en skreeu vir sy maters

  3. Andre Avatar
    Andre

    Dit is $%^#$& belaglik..

  4. Rooikop Avatar
    Rooikop

    En die kindervroetelaar Hewitt kry net 6 jaar vir sy walglike dade – dan gaan hy boonop nog huistoe terwyl sy appel voorberei word. Daar is net verdraaide reg in die land oor.

    1. G Avatar
      G

      Ja maar hy’s van Australië, so hy mag maar./sark/

    2. Bad Moon Avatar
      Bad Moon

      Het ht regtig die vroue geteister, want om vir 30 jaar plus stil te bly, ek weet darem nie, dit is ‘n bietjie dik vir ‘n daalder.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Die een het jare gelede by haar ouers gekla maar hulle wou niks doen nie – hierdie was nie nuwe aantygings nie.

        1. Bad Moon Avatar
          Bad Moon

          Hoekom 30 jaar wag. ‘n Ouer het mos nie meer sê oor jou as 21 is nie. Ek is GEEN voorstander van die tipe misdaad nie, maar ek dink hierdie tipe ding dat ouens 25 tot wanneer nou kan omdraai en sê ek is verkrag of geteister, huh uh. Dit is aandag soek en is mense met of ‘n verskriklike swak selfbeeld of ly aan vervolgingswaansin.

          1. jan Avatar
            jan

            Tragies. erg!!
            Gewoonlik is dit die gevolg van ‘n disfunksionele vaderfiguur in die dogter se lewe.
            Want die dogter se eerste liefde is haar pa – hy moet haar leer hoe om mans te hanteer [vry!!] As dogters nie liefde by hul pa / oupa kry nie gaan soek sy dit elders en betaal met seks.
            Die ma kompeteer jaloers met die dogter vir Pa se aandag en dit kan gebeur dat sy die dogter verstoot of totaal domineer [geheime deel] dit lei tot anoreksia nervosa – dieet siekte by doggie. Meisies moet ‘n liefdevolle vaderfiguur hê….

            Arme ou Bob is mi waarskynlik ‘n slagoffer van ‘n disfunksionele huwelik.

  5. Riempies Avatar
    Riempies

    Kinders in roomys fabriek niks meer nie. As dit nie so tragies was nie kon n mens vir
    die onverantwoordelikheid en kinderagtigheid gelag het. Gee hulle ruimte hulle
    gaan nog almal vrek van die hongerte en dors deur hulle eie onbekwaamheid en
    onverantwoordelikheid. Daar is alreeds
    nie meer opgeleide dokters en verpleegpersoneel nie al wat daar is is
    onbekwaamheid en niemand leef vir altyd nie ook nie hulle nie.

  6. jan Avatar
    jan

    Ek is nog altyd vreeslik ontsteld oor Clive se hele tragedie.

    Van die begin af was daar sprake dat hy deur die NP regering [NI] en Regses misbruik is.
    Dat hy soos met die Boeremag uitgevang is….

    Hy het saam met David Irvine, die groot Holocaust Denial aktivis, lesing toere gedoen.

    En dit mag miskien verklaar hoekom Clive so onmenslik wreed vervolg word, dink ek

Leave a Reply