Die familie van die 73-jarige man wat vermoor is in sy huis in Bloemfontein Maandagoggend, is diep geskok oor sy dood. Die liggaam van Hendrik Knoetze is deur ‘n buurman ontdek in sy Pellissier-huis teen omstreeks 08:00 Maandag. Knoetze, ‘n voormalige treindrywer, was vasgebind met sigbare kopwonde. Hy is na bewering doodgeslaan. ‘n Polisiewoordvoerder,
Charlize lê ‘n windeier oor ‘diskriminasie’
Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron het ‘n windeier gelê oor “diskriminasie”. Sy blameer “voortgesette diskriminasie” daarvoor dat die mensdom nog nie die MIV/Vigs-epidemie opgelos het nie. In ‘n tirade wat klink asof ‘n farmaseutiese maatskappy haar betaal het om te kyf oor swak verkope, het die poppie van Benoni gewys sy is nie net ‘n
Mandela-klimmer dood voor hy piek bereik
Die Nelson Mandela Stigting het sy medelye betuig met die dood vanoggend van een van die bergklimmers van die inisiatief – Trek4Mandela – op Berg Kilimandjaro in Tanzanië. Die Suid-Afrikaanse renjaer, Gugu Zulu, was een van 42 bergklimmers wat aan die inisiatief deelgeneem het. Hy sou vanoggend op Mandela-dag die piek bereik het, maar het
Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse
Terwyl invloedsmouse soos Bill Gates hard probeer om oudterroris Nelson Mandela se beeld te poets, is nog ‘n lid van die party wat hy verteenwoordig het, op Harding in die suide van KwaZulu-Natal doodgeskiet. Bongani Skhosana is volgens inligting vroeg vanoggend deur onbekende mans voor sy huis, op pad na sy motor, aangeval. Minstens 10
Lees verder: Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse
Kortlys vir nuwe Openbare Beskermer bekend
Parlementslede het ‘n lys van 14 kandidate genomineer vir die kortlys waaruit Suid-Afrika se nuwe Openbare Beskermer gekies moet word. Mense wat die lys gehaal het, is die Adjunk- Openbare Beskermer, Kevin Malunga, die Wes-Kaapse Regte, Siraj Desai, en die Adjunk-Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Willie Hofmeyer. Die uittredende Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se termyn
Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog
Nagenoeg drieduisend vermeende militêre samesweerders is in Turkye in hegtenis geneem, ná ‘n mislukte staatsgreep Vrydagnag. Duisende regters, staatsaanklaers, militêre leiers en soldate is gevange geneem en lasbriewe vir die ander se inhegtenisname is uitgereik. Verskeie regsgeleerdes, onder wie tien regters en twee lede van die die grondwethof word ook aangehou in wat deur ontleders
Lees verder: Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog
Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval
Die polisie in Baton Rouge in Louisiana het ‘n swarte doodgeskiet wat glo ‘n gewapende lokval vir ses polisiebeamptes gestel het. Drie van die beamptes is in die aanval dood. Nog vier is gewond. Die polisie het die aanvaller doodgeskiet. Hy is ‘n Afro-Amerikaner wat vyf jaar in die weermag was en medaljes ontvang het
Lees verder: Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval
Sewe in aanhouding na Nice-aanval
Franse owerhede het nóg twee mense in hegtenis geneem in die ondersoek na die Bastille Dag vragmotoraanval in Nice waarin minstens 84 mense dood is. Die jongste inhegtenisnemings bring die totale aantal verdagtes op sewe te staan. ‘n Amptenaar verantwoordelik vir nasionale terreurondersoeke by die aanklaer se kantoor in Parys, wat anoniem wou bly, het
Waterskilpaaie ontwrig lugverkeer by JFK
Meer as 400 waterskilpaaie het vlugte in New York vertraag omdat hul broeigebied naby die aanloopbane by die John F. Kennedy Internasionale Lughawe is. Tot dusver is 396 skilpaaie opgemerk by JFK-lughawe tydens migrasie vanjaar wat tans aan die gang is. Associated Press berig van die diertjies het oor die aanloopbane begin kruip en werkers
Dan Roodt: Ná Nice lyk ANC-terreur en NP-oorgawe nóg skrikwekkender
Donderdag se bloedige terreuraanval in Nice deur die Moslemvragmotorbestuurder Mohamed Lahouaiej-Bouhlel het oor die aardbol weergalm. Die aaklige gewetenloosheid van terrorisme is opnuut onder die kollig. Ironies genoeg het die leier van die ANC en president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, sy medelye aan die Franse volk betuig. Ironies, want nie lank gelede nie het die
Lees verder: Dan Roodt: Ná Nice lyk ANC-terreur en NP-oorgawe nóg skrikwekkender
