praag.co.za

Charlize lê ‘n windeier oor ‘diskriminasie’

Written by

in

,

Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron het ‘n windeier gelê oor “diskriminasie”.

Sy blameer “voortgesette diskriminasie” daarvoor dat die mensdom nog nie die MIV/Vigs-epidemie opgelos het nie.

In ‘n tirade wat klink asof ‘n farmaseutiese maatskappy haar betaal het om te kyf oor swak verkope, het die poppie van Benoni gewys sy is nie net ‘n mooi gesiggie nie, maar dom ook.

“Ons ag sommige lewens hoër as ander. Ons ag heteroseksuele lewens hoër as gay lewe. Ons heg meer waarde aan mans as aan vroue. Wit velle meer as swart mense. Volwassenes meer as tieners. Vigs diskrimineer nie op sy eie nie.”

Theron, wat gepraat het by die openingseremonie van die 21ste Wêreldvigskonferensie in Durban het gisteraand gesê dat tensy vooroordele oorkom word, sal daar geen oplossing wees om die siekte die hoof te bied nie.

Sy het klaarblyklik nog nie ingesien dat mense in ander lande, hoofsaaklik gay wit mans, hul gedrag aangepas het by die uitdaging nie en dat Afrika weier om dieselfde te doen ten spyte van miljarde wat al aan voorkomingsprogramme bestee is.

Theron, die ma van twee swart aangenome skepsels, het die blaam wat die slagoffers in Suid-Afrika toekom, op wittes gepak. Sy het gesê dat die siekte nie weens onbeskermde seks voorkom nie, maar as gevolg van “vooroordele”.

Dié mening is ‘n nuwe blik op die mediese wetenskap wat toordoktery in die skadu stel. Indien waar, sal dit die eerste keer in die geskiedenis wees dat “vooroordele” ‘n reeds gediagnoseerde siekte veroorsaak.

Sy het gesê die oplossing vir die epidemie lê nie net in laboratoriums nie, maar ook in gemeenskappe wat deur die siekte geraak word.

Sy het gesê dat sy hoop die volgende Wêreldvigskonferensie sal die laaste wees en dat die siekte oorwin kan word.

Foto’s van haar oudste balhorige swart seun het Charlize se poging om haarself as ‘n lieftallige moeder voor te hou onlangs effens bederf.

Sy het die ongehoorsame klonkie hardhandig aan die arm gesleep en in die motor geboender, kennelik onder die indruk dat sy die kameras ontwyk het (Sien foto’s hierbo).

Dit wil voorkom asof Charlize reeds slaag in haar poging om nog ‘n BlackLivesMatter-aktivis groot te maak.

Comments

29 responses to “Charlize lê ‘n windeier oor ‘diskriminasie’”

  1. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Walglike vroumens.

  2. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    De vet gesponsorde Joodse racist neemt vanaf de stinkende Hollywood matras(Goebbels was er met z’n Babelsberg maar een kleintje bij), het voortouw richting nog meer dood en verderf.

  3. Johann Schutte Avatar
    Johann Schutte

    Sy gaan hom nie meer lank so kan rondsleep nie. Binnekort moer hy haar geblykte tanne uit haar bek uit.

    1. Riaan Slabbert Avatar
      Riaan Slabbert

      Kannie wag daarvoor nie :-)))))

    2. Riaan Avatar
      Riaan

      Ek dink nie die knaap was gesleep omdat hy stout was nie, ek dink dit was sy manier om haar aandag af te trek sodat hy haar horlosie kan steel

    3. G Avatar
      G

      Hehehe! Kishou!

  4. Joseph Avatar
    Joseph

    Ja-nee, jy kan haar uit Benoni haal, maar…

    1. bibizyl Avatar
      bibizyl

      Ek wonder hoe jy lyk, suksesvol jy is en waarvandaan jy kom.

    2. Johann Schutte Avatar
      Johann Schutte

      Julle mense moenie so negatief wees oor die van ons wat uit die far east kom nie. Ek en my cherry kom ook van Benoni/Boksburg, ekse.

  5. Walter Avatar
    Walter

    Ek was in die begin ‘n aanhanger. ‘n Vrou van Suid Afrika wat dit gemaak het in Hollywood. Maar ek het die harde manier geleer: Prentjie-mooi is meestal maar net mooi op ‘n prentjie.

  6. Julie Jansen Van Rensburg Avatar
    Julie Jansen Van Rensburg

    WAt beide sy en die swart klong nodig het is ‘n goeie drag slae soos my tydgenote (ons dateer hier uit die dertiger-veertigerjare) geweet het wat op ons wag indien ons dit verdien het. Soos oorle’ Ouma en Ma altoos gesê het: “Wie nie ore het nie, moet vòèl!!!”

  7. Mattewis Kat Avatar
    Mattewis Kat

    Die produk van ‘n huis waar die ma die pa vermoor het, en daarna ‘n oorbetaalde bestaan voer deur voor te gee om ander mense te wees. Dis slegs Huisgenoot breinspoeling wat mens kan laat glo dat so ‘n persoon se mening hoegenaamd waarde het. Die feit dat haar leë blikkie net begin lawaai as dit gaan oor verkragting en venerale siektes laat mens wonder of daar enigiets meer in haar kop is as dit wat haar sintuie bevredig.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Sy is ook maar net gewild omdat sy nie skaam is om haar lappies te laat waai voor die kameras nie.

      1. Neko2011 Avatar
        Neko2011

        Hoe anders dink jy het sy dit gemaak in Hollywood…

  8. Albert Brenner Avatar
    Albert Brenner

    Hehe…

  9. Dan Roodt Avatar

    Ag ja, soos ek vroeër getwiet het, Charlize Theron lyk nog soos ‘n Afrikaner, maar haar brein is deur ‘n kultuurmarxistiese skyfie vervang: alles is witmense en heteroseksuele se skuld!

    Intussen skenk die VSA met sy blanke meerderheid jaarliks bykans ‘n halfmiljard dollar sodat swartes in SA gratis Vigs-toetse en -medikasie kan kry. Dalk moet hulle maar ophou daarmee?

    Dan verkragting: wie pleeg dit? Kyk maar na die gebiede op polisiestatistiek waar die meeste verkragtings
    aangemeld word, dis nie waar Charlize se gehate blanke mans woon nie…

    Maar as jy nie dié onredelike, polities korrekte twak kwytraak nie, sal jy seker nie ‘n rol in (((Hollywood))) losslaan nie, nè?

    Hoe dit ook al sy, Vigs gaan nie Afrika se bevolkingsontploffing rem nie. Teen 2100 gaan daar meer as 4 miljard mense op dié vasteland wees, oftewel 40% van die wêreld se totale bevolking. Ou Bill Gates het dit ook nou die dag tydens sy “Mandela-lesing” gesê doer in Mamelodi waar hulle so lekker busse kan brand: Van nou af tot 2050 gaan die helfte vanalle kinders wat op aarde gebore word, in Afrika die lewenslig aanskou. Dis 2 miljard babas. Charlize gaan baie aangenome kinders hê, meen ek.

    Net in Nigerië gaan daar bykans ‘n miljard mense wees. Wonder hoeveel van hulle gaan Gauteng toe kom om ons “kultureel te verryk” soos die siniese Franse deesdae sê?

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      En dan worden uw angstwekkende cijfers nog beperkt tot Afrika.

      Wat er inmiddels in Westerse steden en dorpen rond zwalkt met kinderwagens, is met geen pen meer te beschrijven.
      Ik kom net uit de ‘Duitse stad’ Braunschweig. Warm Afrikaans weer en een plaag van totalitair verplichte Afrikaanse/moslim naasten met kluwen kinderen om zich heen.
      Alles betaald door de krimpende totaal verwaarloosde Germaanse bevolking.

      1. Albert Brenner Avatar
        Albert Brenner

        Hehehe…

        1. Hans Onrust Avatar
          Hans Onrust

          In verlinkst volksvijandig Nederland, Albert, waar door hoge subsidies meer zwarte kinderen uit de VS worden geadopteerd dan de hele blanke VS bevolking doet, wordt het ‘goede voorbeeld’ ook door in de media op een plateau geheven ‘liberale Joden’ gegeven.

          Hier een foto van tv propaganda homo Paul de Leeuw, net als opgedrongen Thomas Gottschalk in Dld niet van de buis te slaan met z’n slappe vulgaire praatjes, met zijn twee gekochte kinderen.

          Dit is natuurlijk de te bewonderen blanke man van rücksichtloze haatprediker Theron.
          De vele zorgzame hetero blanke vaders die hun kinderen worden ontnomen in de onmenselijke echtscheidingsindustrie, moeten natuurlijk een trap na krijgen.

        2. Guest Avatar
          Guest

          Forget the police. This is an example of parental brutality. Will #BlackLivesMatter act against the torture of this black child?

  10. Corrupt_NUMBA 1 Avatar
    Corrupt_NUMBA 1

    new meaning to dumb blond

  11. JDTAKL Avatar
    JDTAKL

    Sy’s ‘n idioot. Boonop lyk dit asof sy haar swart kind ‘geweldadig’ behandel, soos blyk uit die fotos. Eendag sal hy sy storie aan MSNBC verkoop van hoe sy wit SA superster Ma hom mishandel het of dergelike nonsens – sal dit darem nie snaaks wees nie.

  12. jan Avatar
    jan

    Beeldskone begaafde Charlise is die tragiese produk van ‘n disfunksionele geweldadige gesin / huwelik./ gemeenskap. Die boustene van die Volk. Dis soos sommige van ons volkie lyk Party ander lyk weer soos Oscar en die res so ‘n koekstruif van gagga.. Maar nie almal nie.. Goddank.

    Sy het geeeen geborgenheid nie – geen geestelike tuiste nie. – geen ‘sense of belonging’ nie – wat die basiese menslike vereiste is. Sy ken dit glad nie, maar soek dit passievol en pateties elders.
    Want sy het nie ‘n liefdevolle Pa / vaderfiguur nie. Want die ma sal die pa se ampsklere aantrek of hom kaalgat uittrek of vrekmaak.

    Sulke dogters gaan soek liefde by ander mans en mense en plekke wat hulle nie in hul ouerhuise kon kry nie en betaal daarmee met seks. Dis die basiese oorsaak van seksuele perversie en die siektes daarvan Kontrasepsie het die verspreiding van veneriese siektes veroorsaak. [Grooooot studies daaroor] En so word seks deur mans [en vroue!!! ] as wapen gebruik van Eva se tyd af.

    Net soos wat Thysh se geval is. – hulle pas nêrens in nie en het geen basiese vertroue geen tuiste nie. Anti-sosiaal disfunksioneel soek hulle die regte antwoorde op verkeerde plekke. en aanbid enigiets om hulle daai gevoel van ‘n tuiste te gee. Misplaas en vreemd soos drierand note. Maar ook irrasioneel wraaksugtig en verbitterd.

    Nou doen hulle wat betalend is en waarvoor daar ‘n mark is.

    Die dominerende ma wie al doggie se geheime deel veroorsaak anoreksia nervosa – dieetsiekte. Ouma sal jaloers en besitlik waak oor doggie tot die dood toe .[ soos wat sy met haar man gedoen het.]

    So wat nou? Hmmmmm?

    Ons sal die ‘mark’ moet verander dat huwelike weer betalend/ lonend / bargain word en NIE skei nie. NIe rond te hoereer nie en ons huwelike / kinders as kosbaarste besitting met alle Christelike liefde op te pas.

    Liefde gaan oor prioriteite want alles in die lewe het ‘n prys. Daar bestaan nie so-iets soos ‘n kostelose maaltyd nie.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Jan daar is logika in jou analise – maar dit kan nie
      noodwendig eendimensioneel na alle kinders deurgetrek word uit sulke
      omstandighede nie.

      As Charlize so n behoefte aan behoort het sou sy tog immers eerder
      geidentifiseer het met haar Afrikanerskap en juis omdat haar
      omstandigehede waarskynlik moeilik was geidentifiseer het met die duisende
      Afrikanerkindertjies wat in verwaarlosing en gemengde weeshuise is. EN nie met
      onderdrukkers geidentifiseer het en n swart kinders aangeneem het nie.

      1. jan Avatar
        jan

        Riempies Haar ma is haar probleem – van die begin af. Sy is ‘n slagoffer van gesinsgeweld – Wat ‘n onbeskryflike tragedie.
        Globalisasie van alles het sopas hulle se gatte [graf] gesien.
        Lees asb Jeremia 31 :15 – 22.’ Ragab huil oor haar kinders en kan nie getroos word nie – want hulle is nie meer daar nie!”
        Juslaaik.

      2. jan Avatar
        jan

        Maar dis so waar dat mens nie altyd die oorsaak is wat met jou gebeur nie — maar wat sy daaromtrent doen is volkome in jou eie hande.
        Wat doen Charlize en wat doen Praag en Naspers en Perskor ens.
        Ek sê ons moet weer ‘n Afrikaner tuiste skep – waarskynlik van nuuts af – van grond zero af.

        1. Riempies Avatar
          Riempies

          Ja Jan dit is eintlik tragies wat met ons Afrikanervolk
          gebeur het – hoe gaan ons – en waar gaan ons die streep trek van Afrikanerskap?

          1. jan Avatar
            jan

            By die Gelofte Riempies by die Gelofte!!!

  13. jan Avatar
    jan

    Ten slotte. Straf PLUS beloning is die basiese boustene van opvoeding. al by saam . Met straf stop jy die gedrag en met beloning kondisioneer [rehab] jy goeie sosiale gedrag..

    Seksuele perversie [pornografie] , seks met diere ape honde perde!! en anale gay seks is die kern oorsaak en verspreiding van die VIGS virus

    Pornografie is vryelik kosteloos sigbaar toeganklik op al die internet apps. Geen ouderdoms beperking.

Leave a Reply