Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse

Terwyl invloedsmouse soos Bill Gates hard probeer om oudterroris Nelson Mandela se beeld te poets, is nog ‘n lid van die party wat hy verteenwoordig het, op Harding in die suide van KwaZulu-Natal doodgeskiet.

Bongani Skhosana is volgens inligting vroeg vanoggend deur onbekende mans voor sy huis, op pad na sy motor, aangeval.

Minstens 10 ANC-lede en -leiers is die afgelope ruk in aanloop tot die komende munisipale verkiesing in die provinsie vermoor.

Die polisie het lede van die publiek wat enige inligting het, gevra om na vore te kom.

Die Verenigde Nasies het 18 Julie as internasionale dag verklaar waarvolgens mense 67 minute aan die ontslape kommunis moet wy.

Die FW de Klerkstigting vier vandag Internasionale Mandeladag deur vrywillige werk te doen by welsynsinrigtings in Kaapstad.

Dit is nie duidelik hoe Mandela aan welsyn verbind kan word nie, aangesien hy persoonlik toegesien het dat onskuldige kinders in sy terreurveldtogte uitgemoor word omdat hulle wit is.

In die Vrystaat gaan twee nuwe swart skole geopen word.

Die premier van die provinsie, Ace Magashule, het misleidend verklaar dat “Madiba” altyd die klem op onderwys geplaas het en daarom sal die regerende party dit ook doen.

Die regerende party het juis nie die klem op onderwys geplaas nie. Die ANC het aan bewind gekom deur skole af te brand en die land onregeerbaar te maak, in navolging van “Madiba” se oproepe.

Net vanjaar is 20 skole binne enkele dae in ligte laaie gelaat.

Magashule het by die opening van die skool op Bethlehem gesê die provinsiale regering het heelwat planne om gemeenskapsentra en nuwe klinieke te open.

Hy het nie kommentaar gelewer oor die wit olifante wat sulke projekte in die Vrystaat meermale oplewer en in onbruik staan nie.

Die stigter van Microsoft en filantroop, Bill Gates, was ook gister pens en pootjies op die Mandela-wa.

Die Amerikaner met die piepstemmetjie sê die konsep om in vrede te woon, sal ‘n illusie bly totdat almal in Afrika deur vooruitstrewendheid bevoordeel word.

Gates het Sondagaand op die Mamelodi-kampus van die Universiteit van Pretoria, waar talle swart oproeriges ook hul kanse op opleiding verspeel het deur onluste en plundery, die Nelson Mandela-lesing gehou.

Gates sê ongelykhede in lande soos Suid-Afrika en Nigerië is kommerwekkend. Hy het egter nie kommentaar op gapende ongelykhede in die VSA gelewer nie.

Gates het ook die onsin herhaal dat hy glo oudpresident Nelson Mandela wou dat jongmense geleenthede gegun word, terwyl Suid-Afrika meer raswette onder Mandela ingestel het as ooit gedurende apartheid om wittes te benadeel.

Die bleeksielmiljardêr gaan oor die volgende paar dae met “jong uitvinders” vergader, waarskynlik swart vir die doeleindes van sy eie vervelige en afgeleefde openbare betrekkinge.

Gates het aan die meer as drieduisend mense in die gehoor gesê hy glo dat die jeug in Afrika nuwe idees het waarby die vasteland kan baat. Wat hierdie sogenaamde “idees” behels behalwe nog warm lug, is nie duidelik nie.

Hy het nie kommentaar gelewer oor Afrika se kognitiewe agterstand wat gedurig onder die mat ingevee word nie en waarsonder geen vooruitgang moontlik is nie.

14 thoughts on “Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse”

  1. Netsoos die gesonde-verstand gestremde Hawking, is Gates ook op die futiele soektog na die verlore “Afrika Einstein”. Ek het regtig nuus vir hulle, want so min as daar ‘n Afrika F1 renjaar bestaan, is daar ook nie Einsteins in Afrika nie! Dit blyk of daar steeds nie genoeg dosisse werklikheid in hierdie wêreld plaasvind om Dunning-Kruger sindroom by hierdie mense te genees nie.

  2. Dit is dieselfde Bill Gates wie se stigting “menslike kulling” voorstaan , blykbaar is daar te veel mense op aarde!!
    Pateties hoe die kruipkaners mekaar te probeer oordoen deur te kruip voor die dooie spook ; miskien dink hulle dat hy weer gaan opstaan?

    1. Vir diegene wat hierdie “culling” voorstaan is my eerste woorde: “Stel ‘n voorbeeld, begin by jouself”. Dit ly tot dik wangetjies en uitdrukkings van verbasing, rooi gesigte en verhoogde bloeddruk en dan stop die gesprek sommer net daar. In my ervaringswêreld is daar meer rede om die “elites” (veral die wat bevolkingsvermindering voorstaan) te verminder as die boemelaars.

  3. Microsoft founder Bill Gates and his wife Melinda have together donated $1 million to the Washington Alliance for Gun Responsibility, an anti-gun lobby. So, with homicides in the US at a 25 year low and completely confined to the urban ghettos where young black men kill other young black men, we need new gun laws to restrict what white people can own? It makes you wonder. Why has the government militarized local police forces across the country in white communities when crime and murder is virtually non-existent in those communities? Why is Obama and his liberal hordes trying to ban any gun capable of providing defense against a tyrannical government? Why has this become a war on whites when it is solely a black problem? It’s almost as if the government is treating working class whites with guns as the enemy. I wonder. And I wonder why Gates is even here.

    1. Young black inventors? Gates is crazy! Just look at the US! There are dozens of other shitholes like Camden, Kansas City, Atlanta, Oakland, Pittsburgh, and Miami with extremely high murder rates, and in every case more than 90% are committed by non-whites. The entire Hope/gun narrative peddled by liberals is false. There are approximately 8,000 gun related homicides annually in the U.S. The vast majority occur in the urban ghettos and are committed by blacks and hispanics against other blacks and hispanics. They use illegally acquired guns, so more gun laws will do nothing. Their lawless culture, requiring no personal responsibility by those who father children, creates the dysfunction and crime. The urban ghetto kill zones all have the same thing in common – run by liberal Democrats for decades, with poverty created by their welfare policies, dreadful public schools, and a black population who don’t work and take no personal responsibility for their lives or their children. And Gates comes here to tell the world about Hope and Promise?! BATSHITCRAZY

Maak 'n opvolg-bydrae