‘n Blanke onderwyser op Witbank van Reynoparkhoërskool is uitgelok om op ‘n swart ouer oor die telefoon te vloek en haar ‘n “bobbejaan” te noem, waarna die Times-koerant die telefoongesprek woordeliks gepubliseer het, asook die opname op sy YouTube-kanaal geplaas het. Die opname sal verder as “getuienis” teen die onderwyser dien aangesien ‘n klag teen
Lees verder: Rasherrie by skool op Witbank: wit onderwyser noem swart ouer ‘bobbejaan’
