Solly Ozrovech se boeke van winkelrakke na beweerde molestering

Die boeke van ‘n gewilde skrywer is van die Christelike Uitgewers Maatskappy (CUM) se winkelrakke gehaal, na Huisgenoot berig het oor sy beweerde kindermolestering. Ds. Solly Ozrovech se ouers was Poolse Jode wat na Suid-Afrika geïmmigreer het om die sogenaamde Jodeslagting van die Tweede Wêreldoorlog vry te spring. Nadat albei sy ouers in ‘n motorongeluk oorlede is,

Lees verder: Solly Ozrovech se boeke van winkelrakke na beweerde molestering

Oranje Meisieskool moet swembadwater gebruik weens watertekort

Honderde meisies van Oranje Meisieskool het begin om die skool se swembad te benut vir water weens die erge watertekort in Bloemfontein. Die Mangaung Metroraad sê egter die grootskaalse wateronderbrekings in die stad se noordelike voorstede sal eersdaags iets van die verlede wees. Watertekorte veroorsaak groot ongerief vir inwoners. Inwoners wat na die munisipale kantore

Lees verder: Oranje Meisieskool moet swembadwater gebruik weens watertekort

Polisie skiet glo nog twee oproermakers in Limpopo

Die polisie in Limpopo sê hulle het geen ander keuse gehad nie as om hulself te verdedig teen die oproerige inwoners in Rhelela buite Tzaneen. Hangwani Mulaudzi , polisiewoordvoerder, het het gereageer op die dood van twee lede van die gemeenskap wat omgekom het na skote buite ‘n satellietpolisiestasie in die gebied Dinsdagnag weerklink het.

Lees verder: Polisie skiet glo nog twee oproermakers in Limpopo

Twintig studente geskors by UJ oor beurs-oproer

Twintig studente is geskors na betogings by die Universiteit van Johannesburg (UJ) oor ‘n tekort aan befondsing deur die regering se nasionale studente-finansiële hulpskema (NSFAS). Sowat ‘n honderd studente het vandag buite die universiteit se Kingsway-kampus betoog. Geregistreerde studente is geskors hangende dissiplinêre optrede en moontlik kriminele klagte teen hulle. Studente wat nog nie geregistreer is nie

Lees verder: Twintig studente geskors by UJ oor beurs-oproer

Winderige koeie laat skuur ontplof

Metaangas uit 90 winderige koeie het ‘n Duitse plaasopstal laat ontplof en skade aan die dak aangerig. Een van die diere is beseer, het die polisie gesê. Hoë vlakke van die gas het opgebou in die struktuur in die sentrale Duitse dorp Rasdorf, toe ‘n statiese elektriese lading ‘n vonk veroorsaak het wat die gas laat

Lees verder: Winderige koeie laat skuur ontplof

Mampi-Rampi die DA se presidensiële kandidaat

Die leier van die DA, Helen Zille het pas haar swart vriendin asook haar eie se politieke loopbaan gered. Zille het aangekondig dat Mamphela Ramphele, ook bekend in die volksmond as Mampi-Rampi, sal staan ​​as die DA se presidensiële kandidaat. Die twee partye het ook die oprigting van “gesamentlike tegniese komitee” tussen DA en Agang

Lees verder: Mampi-Rampi die DA se presidensiële kandidaat

Britse VN-resolusie teen lospryse eenparig aanvaar

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ‘n beroep op lande gedoen om die betaling van lospryse te staak. ‘n VN-resolusie is eenparig goedgekeur, wat ledestate verhoed om lospryse aan groepe te betaal wat bande met al Kaida het. Die resolusie is nie bindend nie, maar wil terreurgroepe verhinder om geld so in te samel.

Lees verder: Britse VN-resolusie teen lospryse eenparig aanvaar

Bheki Cele glo op ANC-kandidatelys

Die ANC sal vandag sy kandidate vir die nasionale en provinsiale vergaderings bekend maak. Dit volg nadat die party sy lyskonferensie afgehandel het, Die party het sedert Vrydag vergader om sy nasionale uitvoerende komitee vergadering en lekgotla te hou. RSG se politieke redaksie berig dat president Jacob Zuma en sy adjunk, Cyril Rampahosa bo-aan die

Lees verder: Bheki Cele glo op ANC-kandidatelys

Glynnis Breytenbach was nooit onpartydig nie

Glynnis Breytenbach is verlede jaar onskuldig bevind op 15 dissiplinêre klagte wat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) teen haar as hoof van die handelsmisdaadeenheid in Pretoria gelê het. Breytenbach se besluit om tot die politiek toe te tree het egter die NGV se besluit om haar nie weer terug te neem nie, nou geregverdig. Die feit dat

Lees verder: Glynnis Breytenbach was nooit onpartydig nie