
Honderde meisies van Oranje Meisieskool het begin om die skool se swembad te benut vir water weens die erge watertekort in Bloemfontein.
Die Mangaung Metroraad sê egter die grootskaalse wateronderbrekings in die stad se noordelike voorstede sal eersdaags iets van die verlede wees.
Watertekorte veroorsaak groot ongerief vir inwoners.
Inwoners wat na die munisipale kantore opgeruk het, is deur die polisie voorgekeer omdat die betoging klaarblyklik onwettig was.
‘n Munisipale woordvoerder het gesê die Metroraad het miljoene rand bestee om die probleem aan te spreek.
Die woordvoerder sê hulle het ‘n kontrak van sowat R70 miljoen gesluit vir die aankoop van nuwe pompe.
Die geld sal aangewend word om die infrastruktuur te verbeter en te verseker dat daar in inwoners se waterbehoeftes voorsien word.

n Amptenaar van die sg. Metro ( wat nie eers mini dienste bevoegd kan lewer nie ) laai met sy ampsmotor twee kinders by Noordstad se Virgin Active af . Ek merk op hy behoort hom te skaam om in dié motor in die openbaar te verskyn . Hy lag my uit en sê ” I’m soooo ashamed .” Ek moes antwoord : ” A person with superior intellect would rather weep with wise men than laugh with fools. “
Goed raakgevat – alhoewel ek twyfel of daar oorkant jou enige
begrip was van wat jy gesê het 😉
En so word die land by die afgrond af bestuur.
Op n donkerder humor noot . Mens moet entrepreneur-agtig planne beraam . Die sewentiende eeuse Saar Baartman metode van grasbesproeiing , by gebrek aan toiletspoelwater , kan dalk nuut bemark word . Nasie-bou op die gerysmierde eens groen gras ….. in n knus kringetjie .
Sekere dinge kan mens nou nie so op die gras doen en laat lê nie – Hulle moet dit ook maar in sakkies bymekaarmaak en in plaas van die lughawe se stoep dit op al die amptenare se voortuine en stoepe laat beland.
Dis natuurlik nou te sê as die geld nie voor die tyd weer uitgebras en opgesteel word nie.
‘n Kennisgewing by my vriend (nou weet ek nie – spel jy phriend met ‘n lang v of ‘n kort f ) se swembad versoek: This ool is without a “p”, please keep it like that! Ek hoop die meisies se swembad is in die selfde kondisie !
My pa praat altyd van die “silent p in swimming”. Soos die water deesdae behandel word mag die swembadwater met die bymiddel dalk nogsteeds skoner as kraanwater wees.
helaa (liberale sotte) se bybel is die human rights manifesto