‘n Duitse toeris is aan die Keniaanse kus in Mombasa op ‘n kort afstand doodgeskiet, het RSG berig. Sy is die tweede toeris wat vandeesmaand in die stad dood is. Vroeër is ‘n Russiese toeris ook geskiet. Niemand het tot dusver aanspreeklikheid vir die aanvalle aanvaar nie. Die Somaliese rebellegroep, al Sjabaab het verlede maand
Kyalami-renbaan verkoop
Die legendariese Kyalami-renbaan in Midrand is gisteroggend teen ‘n rekordprys van R205 miljoen verkoop. Dit is die hoogste prys wat nog vir ‘n enkele stuk grond in Suid-Afrika betaal is. Voor die veiling was daar heelwat mense wat hul kommer uitgespreek het oor die toekoms van die renbaan wat al vir 50 jaar lank motorsportentoesiaste
Wrak van Algerynse passasiersvliegtuig opgespoor
Die wrak van ‘n passasiersvliegtuig van ‘n Algerynse lugdiens is in Mali opgespoor. Dié vliegtuig het Donderdag vermis geraak. Dit blyk dat Julie ‘n donker maand vir lugrederye is, nadat ‘n vliegtuig in Taiwan ook verongeluk het. Die Franse regering het Vrydag ‘n krisisvergadering saamgeroep om die ramp te bespreek, alhoewel amptenare vroeër gesê het
Lees verder: Wrak van Algerynse passasiersvliegtuig opgespoor
Help ons om praag op te gradeer!
Beste praag-leser, Vanoggend het die webblad nie minder as drie keer nie onbeskikbaar geraak. Die eerste twee kere rondom vyfuur vanoggend was daar geheueprobleme en die derde keer het ‘n lêer in die databasis korrup geraak, moontlik weens oorverhitting. Gelukkig kon ons dit telkens gou genoeg herstel. Die derde keer was ‘n groter tegniese uitdaging
Aan diegene wat liewer in die hel wil regeer
Deur Joseph Secreve. Dr. Piet Croucamp verteenwoordig die nuwe klas akademici wat die wêreld soos ‘n olievlek oorspoel. Daardie eendimensionele denkers wat geleer het om kwantitatief te kan meet en navorsing te doen, maar wat die kwalitatiewe dimensie aanbetref kan hy seker nie meer tekortskiet as wat hy doen nie. Veral nie in sy standpunte
Minister sê swart en blanke skole mág maar saamsmelt
Die ANC se plan om die oorblywende staatskole met ‘n meerderheid blanke kinders en wat gewoonlik in Afrikaans bedryf word, te saboteer, het ‘n stap nader gekom toe die minister van basiese onderwys gister gesê het dat die provinsies oor sulke magte beskik. Volgens Angie Motshekga, die betrokke minister, “het provinsies die mandaat om hul
Lees verder: Minister sê swart en blanke skole mág maar saamsmelt
ANC bespreek glo Afrikaner-onafhanklikheid om litigasie te vermy
Die regering het bevestig hy sal voor die einde van Augustus met die Boere Afrikaner Volksraad vergader, het RSG berig. Dit volg nadat die Volksraad gister aangekondig het dat samesprekings onder andere met president Jacob Zuma en sy adjunk, Cyril Ramaphosa oor self-beskikking gehou sal word. Die groep wil onafhanklikheid van Suid-Afrika hê en ‘n
Lees verder: ANC bespreek glo Afrikaner-onafhanklikheid om litigasie te vermy
UV-rektor se mede-skollie uit
Die Universiteit van die Vrystaat se wit studentedekaan vir transformasie moet sy pos ontruim nadat hy klaarblyklik nie daarin geslaag het om die rektor se swart agenda deur te voer nie. Dit is bevestig deur Lacea Loader, UV-woordvoerder. Loader het egter ontken dat die besluit verband hou met Buys se planne om “fundamentele en volledige
Piet Croucamp vloek sy weg deur ‘n debat oor die bestaan van God
In hierdie opname wat ons van ‘n leser ontvang het, argumenteer dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg teen die bestaan van God in debat met ‘n Christen. Hy beskryf sowel God as Jesus Christus as “breindood”. Hy maak ook van die F-woord gebruik om sy argument te staaf.
Lees verder: Piet Croucamp vloek sy weg deur ‘n debat oor die bestaan van God
Liggame van Maleisiese vliegramp na Nederland
Die liggame van die slagoffers van die Maleisiese vliegramp sal vandag per vliegtuig na Nederland geneem word. Die land, wat 193 burgers verloor het toe die vliegtuig in die Oekraïne afgeskiet is, se vlae sal halfmas hang. Die Amerikaanse intelligensiegemeenskap het intussen erken dat hulle geen getuienis het dat Rusland direk betrokke is by die
