Die skuldige is dus….

Sedert dit bekend geword het dat Suid-Afrika vanjaar die gasheer vir die wêreldsokkerbekertoernooi gaan wees, is Suid-Afrikaners wat bekommerd was oor moontlike eier in die gesig dikwels beskuldig van dislojaliteit teenoor die land. Terwyl die oorgrote meerderheid hul kommer op werklikhede soos paaie en dienste wat die kreeftegang gaan, gebaseer het, is dié skeptisisme gewoonlik

Lees verder: Die skuldige is dus….

Belangepolitiek, beginselpolitiek of geraaspolitiek

  Max se geweeklaag oor die verregsing   Met die ANC wat so ‘n oorweldigende meerderheid in die parlement en die meeste provinsiale wetgewers het, is dit te wagte dat opposisiepolitiek op verskillende maniere sal moet improviseer om ‘n invloed (ten goede vir die land) te kan uitoefen. Gister spreek die Afrikaanse Sondagkoerant, Rapport, hom

Lees verder: Belangepolitiek, beginselpolitiek of geraaspolitiek

‘n Plekkie in die son

In Desember 2009 kuier ons dogter Betsie by ons uit Kaapstad.  Dis Saterdagmiddag en ons ander dogter wat in Moreletapark woon, kom kuier ook, saam met haar dogtertjie, Lynette, ons enigste kleinkind Toe Lynette se Mamma iets met Ouma wil bespreek, neem Oupa en tannie Betsie vir klein Lynette (2 jaar oud) op die stoot-fietsie

Lees verder: ‘n Plekkie in die son

Zuma is ‘n geskenk aan Afrikaners

‘Enigeen wat in Londen ‘n “vuige hanswors” genoem word, kan nie heeltemal sleg wees nie,’ skryf L.I. Bertijn. Bertijn het hom dié week verkneukel in Jacob Zuma se besoek aan Groot Brittanje. Die ou bleek nasie op hul nat eiland het behoorlik die pers tapyt vir Zuma uitgerol. Dat die ou heks van ‘n Engelse

Lees verder: Zuma is ‘n geskenk aan Afrikaners

Slenkdalkoors eis een

Een persoon is dood aan slenkdalkoors (Rift Valley Fever) en vyf gevalle is reeds aangemeld, het die gesondheidsdepartement aangekondig. Fidel Hadebe, woordvoerder vir die departement, het gesê een geval in die Vrystaat en een in die Noordkaap is sover bevestig. Die slenkdalkoorssterfte was in die Vrystaat. “Dit was aanvanklik net ‘n kwessie vir diere, maar

Lees verder: Slenkdalkoors eis een

Nog ‘n buitelander sterf in plaasmoord

Die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA het met afgryse gereageer op die moord van nog ‘n buitelander tydens ‘n plaasaanval in Suid-Afrika. “Nie alleen is daar ‘n halsstarrige swye aan die kant van die regering oor plaasmoorde in die besonder en moorde in die algemeen nie, daar is ook geen teken dat Suid-Afrika protokol volg om deur

Lees verder: Nog ‘n buitelander sterf in plaasmoord

Ai tog, munisipale dienste!

Só lyk dienste in Suid-Afrika in 2010 – Die Jaar van die Groot Sokker. Ek is ‘n inwoner van Ritchie. ‘n Stil, rustige plekkie met vriendelike mense. Maar ai tog! Die dienste! In die straat waar ek woon, is daar vier lekplekke in die hoofwaterpyp. Twee plekke bevat groot lekke, en somtyds stroom die water

Lees verder: Ai tog, munisipale dienste!

Carin Visser antwoord minister Shiceka

Die munisipale aktivis van Sannieshof, wat landwye bekendheid verwerf het toe sy noodgedwonge begin het om self munisipale dienste in dié dorp te verskaf, het gereageer op minister Sicelo Shiceka se uitlatings dat daar “oorlog” teen blankes gaan kom as hulle nie erfbelasting aan ANC-munisipaliteite betaal nie. In ‘n ope brief aan die media skryf

Lees verder: Carin Visser antwoord minister Shiceka

Peetpa Buys lem die Vryheidsfront

Vandeesweek het dit vir jou behoorlik gegons rondom Willie Spies se skielike bedanking by die VF Minus. Tot die orakels van Mediapark het twee dae laat die lamppale in J.G. Strijdomlaan (dit heet nou een of ander onuitspreekbare naam) in Johannesburg met plakkate versier wat lui: VF PLUS SE WILLIE VAL OP SY EIE SPIES

Lees verder: Peetpa Buys lem die Vryheidsfront