Die Australiese regering het aangekondig dat hy onmiddellik nog geldelike hulp van sowat R60 miljoen gaan stuur vir die internasionale aksieprogram om die ebola-epidemie in Wes-Afrika te stuit. Australië het voorheen R10 miljoen geskenk. Julie Bishop, die minister van buitelandse sake, het Woensdag in ‘n verklaring gesê die geld sluit die R20 miljoen in wat
Totale aanslag op Afrikaans
Terwyl die frase “totale aanslag” deesdae weer veld wen onder kenners om die allesomvattende konflik te beskryf waarin Afrikaners hulself bevind, is PRAAG oor die afgelope weke deur verskeie individue genader wat hul misnoeë uitgespreek het oor die ongekende ondermyning van die Afrikaanse taal wat tans plaasvind. Provinsiale onderwysdepartemente wil Afrikaanse skole beëindig deur model-C-skole
Pelsverkope herstel
Die resultate van die swakara-veiling op 9 September by Kopenhagen Fur in die Deense hoofstad Kopenhagen, is uitstekend, het Namibiese pelshandelaars gesê. Die veiling het die hoogste prys ooit vir ’n lot swart swakara-pelse opgelewer, met die prys van N$2 964 wat ’n verhoging van N$558,40 teenoor die April 2014 veiling getoon het. Agra sê
Eskom: Kragagterstand sal nog 5 jaar duur
Die kragreus Eskom het gewaarsku dat dit tot vyf jaar kan neem om die agteruitgang in sy aantal kragstasies om te keer, het RSG berig. Die kragvoorsiener se waarnemende uitvoerende hoof, Collin Matjila, sê die beskikbare energiefaktor sal eers teen 2019 tot bo 85 persent styg. Matjila het aan die Parlement se Energiekomitee gesê die
Dodetal in Nigeriese kerkramp vermoedelik hoër
President Jacob Zuma het vroeër die sterftes bevestig van die 67 Suid-Afrikaners wat dood is in die ineenstorting van ‘n kerkgebou in Lagos, Nigerië, en sy meegevoel betuig met die gesinne. Minstens vier Suid-Afrikaanse toergroepe het pastoor TB Joshua se Kerk besoek. Die President het steun beloof aan diegene wat geraak word en sê hulp
Beeld snuffel nog ‘n ‘groen-rassis’ uit
Volgens Beeld het die sanger Jakkie Louw sy kop “in ’n rassebynes gesteek” op Facebook toe hy na ‘n vermeende swart dief ‘n “donkergroen mannetjie” genoem het. Sy skootrekenaar en foon ter waarde van R50 000 is geroof. Hy is in Walvisbaai, Namibië besteel deur vermoedelik ‘n swart karwag. “As jy in Walvis bly en
Jongste rassevoorval by UP skok studente
Die Universiteit van Pretoria (UP) het bevestig dat hy ondersoek instel na ‘n beweerde rassevoorval waar swartes wit studente gedreig het. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Nicolize Mulder het gesê die beweerde voorval is Maandag onder UP se aandag gebring en dat ‘n ondersoek sal volg. Twee ongeïdentifiseerde swart studente van Kollege Tehuis rassistiese uitlatings
Spuende generaal wat wittes haat kos SANW halfmiljoen
Die hooggeregshof in Kimberley het beslis dat swart weermaglede adjudant-offisier At Malan onregmatig in hegtenis geneem en aangerand het omdat hy sy werk gedoen het. Hy is deur die weermaglede aangerand en daarna weer deur ‘n swart vroue brigadier-generaal wat aan hom gesê het dat sy wittes haat terwyl sy op die grond langs hom
Lees verder: Spuende generaal wat wittes haat kos SANW halfmiljoen
Miljoene dollar sou wapens in SA koop
Amerikaanse dollars ter waarde van meer as R100 miljoen waarop daar beslag gelê is by Lanseria-lughawe, is bevries nadat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ingegryp het. Die stapels banknote van 90 blokke ter waarde van $100 000 elk was in twee swart tasse op ’n vlug wat op 5 September 2014 van Nigerië by die Lanseria-lughawe
MRK herhaal weer dat plaasmoorde gewone misdaad is
Dr. Chris de Kock, voormalige hoof van die polisie se misdaadinligtinganalisesentrum (Mias), het Maandag voor die Menseregtekommissie (MRK) in Johannesburg getuig dat roof die motief vir plaasaanvalle is. De Kock is tans ‘n “onafhanklike misdaadkonsultant” wat geroep is om te getuig oor plaasmoorde. Die MRK hou tans ‘n sitting oor “plaasveiligheid” en die invloed daarvan
Lees verder: MRK herhaal weer dat plaasmoorde gewone misdaad is
