Solidariteit weer na hof oor diskriminasie

Die vakbond Solidariteit het Jeff Radebe, voormalige minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, gedagvaar om op 25 en 26 September 2014 in die gelykheidshof in Pretoria te verskyn. Solidariteit sal sy lid, landdros Martin Kroukamp, in die gelykheidshof verteenwoordig en aanvoer dat minister Radebe onbillik op grond van sy ras teen hom gediskrimineer het. ‘n

Lees verder: Solidariteit weer na hof oor diskriminasie

Haaieraad toets afweerkabel

Die KwaZulu-Natalse Haaieraad sal binnekort begin om ‘n nuwe elektroniese haai-afweerkabel te toets om toekomstige haai-aanvalle te probeer voorkom, het RSG berig. Die uitvoerende hoof, Mthokozisi Radebe, sê die 100 meter lange kabel is daarop gemik om haaie en swemmers op ‘n veilige afstand van mekaar af te hou, sonder on enigeen van die twee

Lees verder: Haaieraad toets afweerkabel

N2 sluit na oproer by Grabouw

Oproeriges in Grabouw het Maandag motors met klippe gegooi wat in ‘n verkeersknoop op die N2 vanaf Kaapstad vasgesit het, het die polisie gesê. “Ons het baie polisie hier, en ons herlei die verkeer,” het lt.kol Raldene Watson gesê. Die polisie sê die betogers het die donker gebruik om motoriste op die alternatiewe roetes ook

Lees verder: N2 sluit na oproer by Grabouw

Skotse referendum skud Britse Ryk, maar Naspers glo in koningin

Ek haat Engeland. Ek hou van Skotland want op ‘n manier dink ek dat hulle beter as ons is – Vivienne Westwood, Engelse modeontwerpster

Ek haat Engeland. Ek hou van Skotland want op ‘n manier dink ek dat hulle beter as ons is – Vivienne Westwood, Engelse modeontwerpster

Lees verder: Skotse referendum skud Britse Ryk, maar Naspers glo in koningin

Swede kry linkse regering maar patriotiese party verdubbel steun

Tydens gister se algemene verkiesing in Swede het geen party besonder goed gevaar nie, behalwe die patriotiese Sweedse Demokrate wat sy steun meer as verdubbel het, vanaf 4,8% tot 12,9%. ‘n Regeringskoalisie van die Sosiale Demokrate onder Stefan Lofven en Linkse Party (voormalige Kommunisteparty) sal waarskynlik die land voortaan regeer nadat die sentrum-regse koalisie aan steun

Lees verder: Swede kry linkse regering maar patriotiese party verdubbel steun

Staat keur Eskom-hulppakket goed

Die Staat het ‘n hulppakket goedgekeur wat Eskom in staat sal stel om lenings van ‘n bykomende 50 miljard rand te bekom. Eskom is onder finansiële druk omdat sy uitgawes deur sy inkomste oorskry word weens swart wanbetalers, duur konsultante en verdagte kontraktuele verpligtinge. Die Tesourie sê die regering sal ook Eskom se aansoek by

Lees verder: Staat keur Eskom-hulppakket goed

Lesotho se premier eis dat SA sy amp waarborg

Die Suid-Afrikaanse polisie, insluitend lede van ‘n elite taakmag, is in Maseru ontplooi nadat die voormalige weermagbevelvoerder van Lesotho Tlali Kamoli en sy troepe verlede maand verskeie polisiekantore bestorm het op soek na wapens. ‘n Polisieman is dood en verskeie ander beseer in die aanvalle wat premier Tom Thabane en lede van sy koalisieregering gedwing

Lees verder: Lesotho se premier eis dat SA sy amp waarborg

SAUK-raadsvoorsitter versin glo ook kwalifikasies

Ellen Tshabalala, die voorsitter van die SAUK-raad, kan nie aan die portefeuljekomitee oor kommunikasie bewys lewer van haar sogenaamde kwalifikasies nie. Die komitee sal glo aanbeveel dat president Jacob Zuma Tshabalala vir die duur van die ondersoek skors. Tshabalala, wat in Oktober aangestel is, het op haar CV beweer sy het ‘n BCom-graad aan die

Lees verder: SAUK-raadsvoorsitter versin glo ook kwalifikasies

Drie vas na moord op Lens-egpaar

Drie swart mans, waarvaan twee onderskeidelik 52 en 27 jaar oud is, sal Maandag in die landdroshof op Utrecht in Mpumalanga verskyn op aanklagte van moord en huisbraak. Die drie verdagtes is Vrydag naby Piet Retief in hegtenis geneem in verband met die plaasmoord op die Lens-egpaar in KwaZulu-Natal. Hulle is met die rewolwer wat

Lees verder: Drie vas na moord op Lens-egpaar

Oud-gholfspeler verloor byna hand met kettingsaag

Die eertydse Australiese gholfkampioen Greg Norman is in die hospitaal nadat hy Saterdag amper sy hand met ‘n kettingsaag afgesny het. Die voormalige Australiese nommer een-speler het ‘n foto van homself op Instagram geplaas waar hy in ‘n hospitaalbed lê met ‘n verbinde arm. By sy foto het hy geskryf: “As ‘n mens met ‘n

Lees verder: Oud-gholfspeler verloor byna hand met kettingsaag