Amerikaanse dollars ter waarde van meer as R100 miljoen waarop daar beslag gelê is by Lanseria-lughawe, is bevries nadat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ingegryp het.
Die stapels banknote van 90 blokke ter waarde van $100 000 elk was in twee swart tasse op ’n vlug wat op 5 September 2014 van Nigerië by die Lanseria-lughawe geland het, het Beeld berig.
Dit is ver bo die voorgeskrewe wettige hoeveelheid kontant wat land ingebring mag word.
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het intussen ’n bevel ten gunste van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se batebeslagleggingseenheid gemaak dat die geld bevries word.
Dié geld is glo gebruik om ‘n misdaad te pleeg, vermoedelik om wapentuig en helikopters aan te koop.
Luidens ’n verklaring van die NVG het elke tas ’n kombinasie-slot gehad wat net bekend was aan ’n ene Eyal Mesika, ’n Israeliese burger. Mesika het ook drie soortgelyke stapels note in sy handbagasie gehad.
Tier One Services, het glo ‘n faktuur aan ’n Sipriese maatskappy, ESD International Group Ltd, gestuur vir die aankope van wapentuig en helikopters wat glo in Nigerië gebruik sou word.
Die NVG het in hofdokumente aangevoer dat Tier One nie by die Nasionale Konvensionele Wapenbeheerkomitee geregistreer is nie en nie gemagtig is om enige ooreenkoms rakende die verkoop of verhuring van militêre toerusting aan te gaan nie.
Die geld word nou deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank bewaar.

Die onwettige internasionale wapenhandel sit soos die slawehandel van destyds met ‘n olifant wat in die sitkamer geïgnoreer word. Jy dreig om te skryf dat soos met die slawehandel destyds, die slawemarkte op die Joodse heilige dae gesluit moes word weens ‘n gebrek aan handel (There is honesty amongst thieves of so iets).
En nou het daardie ander olifant wat net nooit in die sitkamer opgemerk word nie, ene Gill Marcus se bank die geldjie wat op die lughawe ontdek is, in veilige bewaring geneem.
Wat hier volg is so ietsie uit die skrywe van ‘n olifant wat jy seker nie in die sitkamer sal kry nie, ene Andrew Feinstein. Die hooffiguur wat hier geïmpliseer word, Bout, is wel ‘n olifant wat sy groot pote al in die sitkamer gehad het, ook in ons land se sitkamers:
The boundaries between the formal arms trade and “the shadow world” are extremely fuzzy. Someone like Viktor Bout [now on trial in New York] has actually done logistics work for the US and the UN. There is often a relationship between a country’s departments of defence and the big arms producers, but also between their intelligence agencies and the illicit dealers. There was an Interpol warrant out for Bout’s arrest for nine years, and during that time the US was using him in Iraq and Afghanistan.
Why?
He had an ability to take weapons and military material anywhere in the world, regardless of conditions on the ground. With the collapse of the Soviet Union, Bout bought up massive military transport planes that are incredibly dangerous to fly. He paid pilots to land these gargantuan beasts anywhere in the world. He also had access to surpluses of former Soviet weaponry. Bout armed elements of the Taliban, elements of the Northern Alliance; in Liberia and Sierra Leone he was involved in weapons dealing around the blood-diamond phenomenon. There were al-Qaeda elements involved in those transactions, so he’s also an intelligence asset.
And a risk.
Yes. The American academic Chalmers Johnson refers to the unintended consequences of the arms trade as “blowback”. These weapons land up in places you don’t want or expect them to. In Libya the NATO forces were destroying a lot of weaponry that the NATO countries had sold to Qaddafi, especially since 2004. Now a whole lot of those weapons, including surface-to-air missiles, are turning up on the black market around the world.
Ek dink nie die Russe het iets met die een te make nie. Die wapens was vir Boko Haram/ ISIS
Was hulle hier vir die skou later die week by Waterkloof Lugmagbasis?
Beslis, maar hulle het verdwaal, dis nou Gupta, airstrip.