Oor Lothrop Stoddard se boek: The rising tide of color

‘n Scenario is ‘n voorstelling van vorige of toekomstige gebeure. Verbeelding en fiksie kan ‘n groot rol speel. ‘n Speurder kan bv verskillende scenario’s oorweeg wanneer hy probeer vasstel watter gebeure ‘n moord voorafgegaan het. ‘n Gewilde soort scenario probeer bepaal wat in die toekoms gaan gebeur. Ons weet in meerdere of mindere mate wat

Lees verder: Oor Lothrop Stoddard se boek: The rising tide of color

Wie het toegang tot SA se deurtastende spioenasie?

Die “grootste lekkasie van geheime dokumente in demokratiese Suid-Afrika se geskiedenis” deur Al Jazeera bevat glo ‘n dokument wat deel is van die Suid-Afrikaanse spoke se Handboek van tegniese intelligensiebeleid en -prosedures. Dié dokument is ‘n aansoekvorm wat agente in staat stel om ‘n reeks afloermoontlikhede te ontgin volgens Media24. ■ Meeluister in kamer –

Lees verder: Wie het toegang tot SA se deurtastende spioenasie?

Reën kom, maar vir talle te laat

Goeie reënbuie in groot dele van die Vrystaat die afgelope week het welkome verligting vir talle boere gebring al het droogtetoestande reeds sy tol op baie somergewasse, veral mielie-oeste geëis, het OFM berig. ‘n Gemengde boer van Bothaville, Christiaan Bouwer, sê die afgelope week se reën help baie vir weiding en dele in die distrik

Lees verder: Reën kom, maar vir talle te laat

Twee bejaardes gesteek, doodgebrand in hul huis

Die bejaarde egpaar wie se liggame Donderdagoggend in hul gebrande huis in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal aangetref is, se name is bekend gemaak. Albei slagoffers is met ‘n skerp voorwerp in hul nekke gesteek. Kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, het die egpaar geïdentifiseer as Melvin Lawson en sy vrou Susanna, albei 71 jaar oud. Malcolm se liggaam

Lees verder: Twee bejaardes gesteek, doodgebrand in hul huis

Twee bejaardes in Virginia aangeval

Twee bejaardes is op hul plaas in Virginia in die Vrystaat aangeval. Sers. Mamello Mokhuoane, woordvoerder van die polisie, het gesê die drie swart verdagtes het deur ‘n venster die huis binnegedring. Die verdagtes het glo almal klapmusse gedra. Ronald Nel (66) en sy vrou Ciska is vroeg Donderdagoggend is met elektriese kabels vasgebind. “Die

Lees verder: Twee bejaardes in Virginia aangeval

Waarnemers glo Lesotho reg vir stem

Verkiesingswaarnemers van die Afrika Unie glo dat Lesotho gereed is om môre na die stembus te gaan, het RSG berig. Die span van 40 waarnemers is reeds vir meer as ‘n maand in Lesotho. Die leier, Raila Odinga, sê hoewel daar uitdagings is, glo die span dat die speelveld gelyk is en dat ‘n vry

Lees verder: Waarnemers glo Lesotho reg vir stem

Zuma ontken bewerings oor EFF-ontmoeting in Mosambiek

President Jacob Zuma het amptelik bewerings ontken dat hy met lede van die EFF in Mosambiek onderhandel het. In ‘n geskrewe antwoord op ‘n parlementêre vraag deur die Demokratiese Alliansie Donderdag, het Zuma ontken dat hy ‘n vergadering by die Southern Sun Hotel in Maputo op 18 Januarie vanjaar na bewering saam met EFF-leiers bygewoon

Lees verder: Zuma ontken bewerings oor EFF-ontmoeting in Mosambiek

Skare slaan selfmoordbomaanvaller dood

‘n Selfmoordbomaanvaller in Nigerië wat ‘n tweede ontploffing wou veroorsaak, is deur ‘n skare doodgeslaan. Minstens 17 mense is dood toe ‘n selfmoordbomaanvaller by ‘n bushalte in die noordooste van Nigerië se Borno-staat toegeslaan het. Volgens militêre bronne het ‘n tweede selfmoordaanvaller probeer om sy toestel by dieselfde bushalte te laat ontplof. ‘n Skare mense

Lees verder: Skare slaan selfmoordbomaanvaller dood

Groot moondhede het klein lande met terreurwaarskuwings oorlaai

Suid-Afrikaanse owerhede het glo ‘n terreuraanval in die land afgeweer in 2010 volgens intelligensieverslae wat deur die internasionale nuusagentskap Al Jazeera uitgelek is. Volgens Sapa is die inligting glo vervat in twee voorleggings deur die Staatsveiligheidsagentskap (SSA). Wat ook duidelik na vore kom uit die spioenasielek is ‘n georkestreerde poging deur sommige groot moondhede om

Lees verder: Groot moondhede het klein lande met terreurwaarskuwings oorlaai

Buitelander lewendig verbrand deur gepeupel

In die jongste voorval van vreemdelinghaat is ‘n buitelander lewendig aan die brand gesteek deur ‘n verwoede gepeupel in Soweto. In nog ‘n voorval is twee mense in hegtenis geneem vir diefstal van goedere uit ‘n buitelandse winkel in Thembelihle, Lenasia. Altesaam 180 mense is reeds verlede maand vasgetrek vir ivm plundery en geweld. Die

Lees verder: Buitelander lewendig verbrand deur gepeupel