Alle oorloë begin en eindig in jou denke. Geen oorlog word net deur fisieke kragte bepaal nie. Dink maar aan die nederlae van Amerika in Viëtnam en nou in Siriē. Die groot Amerikaanse oorlogsmasjien se kop was nooit reg vir daardie gevegsterrein nie en daarby het die Amerikaanse soldaat nie geweet wat die doel van
Lesufi wil dat Grondwethof Orania ‘nietig verklaar’
Panyza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Saterdag gesê hy sal die Grondwethof nader om Orania se regstatus as die enigste Afrikaanse dorp te beëindig. Lesufi het gevra dat Orania se bestaan hersien moet word en gesê dat dit nie inklusiwiteit en demokrasie simboliseer nie. Rondom dié dorp, wat in 1991 in die Noord-Kaap
Lees verder: Lesufi wil dat Grondwethof Orania ‘nietig verklaar’
82% van Noordwes-munisipaliteite benodig dringende ingryping
Die Ouditeur Generaal (OG) se verslag oor die prestasie van munisipaliteite rakende die Munisipale Finansiële Bestuurswet, lewer verdoemende getuienis van agteruitgang en wanbestuur in die munisipaliteite van die Noordwes-provinsie. Volgens die OG het die prestasie van munisipaliteite in Noordwes agteruitgegaan en is daar geen munisipaliteit wat ‘n skoon oudit ontvang het, of selfs net ‘n
Lees verder: 82% van Noordwes-munisipaliteite benodig dringende ingryping
Leon Lemmer: J A Froude: ‘Die laaste onontdekte groot Victoriaan’ (Deel 2)
Ter aanvulling van Herbert Paul se boek (Praag 13.06.2020) bespreek ek in hierdie rubriek Julia Markus se biografie: J Anthony Froude: The last undiscovered great Victorian (New York: Scribner, 2005, 364p; Amazon Kindle $18,39). Die opskrif van hierdie rubriek is aan die newetitel van hierdie boek ontleen. Dit is die Britse historikus, A(lfred) L(eslie) Rowse
Lees verder: Leon Lemmer: J A Froude: ‘Die laaste onontdekte groot Victoriaan’ (Deel 2)
Munispale werkers dreig om land lam te lê oor salarisverhoging
Die munisipale werkersvakbond, Samwu, het in ‘n verklaring te velde getrek teen die nasionale tesourie en dreig opnuut om die land lam te lê met ‘n staking oor salaris-eise. Dit staking sal volgens Samwu plaasvind indien munisipaliteite op advies van die tesourie sou afwyk van die meerjarige salaris-ooreenkoms wat bepaal dat munisipale amptenare vanaf 1
Lees verder: Munispale werkers dreig om land lam te lê oor salarisverhoging
Leon Lemmer: Bruce Whitfield se vermenging van optimisme en pessimisme
Iedere motiveringspreker weet dat daar net een manier is om met praatjies jou brood te verdien. Jy móét optimisties wees. In die plaaslike hoofstroom-inligtingsmedia, bv koerante, val dit op hoe daar meesal gepoog word om nuus oor die nuwe Suid-Afrika so positief moontlik in te klee. ‘n Uitsondering is sake-nuus, waar getalle/statistiek duidelik spreek en
Lees verder: Leon Lemmer: Bruce Whitfield se vermenging van optimisme en pessimisme
Sydney Gregan: Dis tyd om af te skei
Die Afrikanervolk beleef tans ‘n hernieude aanslag op sy voortbestaan as selfstandige volk, dit wil sê as ‘n volk wat geregtig is om sy eie identiteit volkome uit te leef. Daardie identiteit sluit in sy eie waardes, kultuur, verering van sy heldedom, eer en respek vir sy eie geskiedenis, sy strewe om die hoogste ideale
Leon Lemmer: J A Froude: ‘Die laaste onontdekte groot Victoriaan’ (Deel 1)
James Anthony Froude (1818-1894 – uitgespreek Frood) was ‘n Britse historikus. Hy is veral bekend vanweë sy boeke oor die Britse en Ierse geskiedenis en vir sy biografiese publikasies oor Thomas Carlyle (1795-1881). Carlyle was in vele opsigte Froude se mentor. ‘n Aanduiding van Carlyle se politiek is te vinde in sy essay, “Occasional discourse
Lees verder: Leon Lemmer: J A Froude: ‘Die laaste onontdekte groot Victoriaan’ (Deel 1)
Karel Combrinck: Die skande van witwees
Ons betreur op ‘n daaglikse basis die groot verraad van 1990. Of liewer, dié van ons wat nog kan treur, betreur dit . “Ag, hoe verlate sit die stad wat vol mense was! Sy het soos ‘n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies; die vorstin onder die provinsies wat onderdanig geword het.”
Suidpunt: Waarom Twitter ‘n volslae mislukking is
Hierdie week het my adresboekie en die berigte wat op my Twitter-tuisblad verskyn sommer baie minder en ligter geword. Selfs my beginblad op Firefox het ek verander vanaf Ecosia.org na my e-posadres. Alles te danke aan Twitter. Ek het aanvanklik by Twitter aangesluit omrede ek die Pous volg, nie omdat ek Rooms-Katoliek is nie, maar
Lees verder: Suidpunt: Waarom Twitter ‘n volslae mislukking is
