Swart landbou in maalkolk van Amerikaanse slagspreuke

In toesprake wat op 11 Augustus 2006 en 28 Augustus 2007 gelewer is deur die toenmalige minister van landbou, Lulana Xingwana, is aangekondig – onder die gebruiklike vloedgolf van Amerikaanse slagspreuke en gemeenplase oor vroueregte en apartheidskuld – dat spesifieke plase aan swart boere gegee sal word sonder vergoeding met die suggestie dat dit gesteel

Lees verder: Swart landbou in maalkolk van Amerikaanse slagspreuke

Ramaphosa gee Numsa geleentheid om saak te stel

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het vroeër ‘n oproep om eenheid in Cosatu gedoen omdat dit volgens hom noodsaaklik is om te verseker dat werkersregte beskerm word. Hy het Numsa geleentheid gegee om eersdaag hulle saak te stel. Cosatu dreig om te skeur en irrelevant te raak in ‘n arbeidsmark wat deur hoë werkloosheid en lae produktiwiteit

Lees verder: Ramaphosa gee Numsa geleentheid om saak te stel

Russiese kernfisici vergader met SA amptenare in Drakensberg

‘n Span van 20 Russiese kernfisici het vandeesweek met 50 Suid-Afrikaanse amptenare in die Drakensberg vergader, volgens ‘n berig in die Johannesburgse dagblad Beeld. Die groepie vergader blykbaar by die Champagne Sports Resort, wat as ‘n “luukse oord” beskryf word. Die Suid-Afrikaanse groepering word aangevoer deur Zizamele Mbambo, adjunk-direkteur-generaal van energie, terwyl die Russiese span

Lees verder: Russiese kernfisici vergader met SA amptenare in Drakensberg

Ramaphosa lei Cosatu, Lesotho se krisissamesprekinge

Cosatu se sentrale uitvoerende komitee sal na verwagting vandag samesprekings voortsit oor die toekoms van die metaalwerkersvakbond, Numsa het RSG berig. Die vakbond is vroeër gevra om te verduidelik waarom hy in die vakverbond moet aanbly. Die ANC se adjunkpresident, Cyril Ramaphosa sê intussen eenheid in Cosatu is noodsaaklik vir die drieparty-alliansie. Ramaphosa lei `n

Lees verder: Ramaphosa lei Cosatu, Lesotho se krisissamesprekinge

Derde ongeluk vir vragmotorbestuurder wat chaos saai

Dit is die derde keer dat die swart vragmotorbestuurder wat verlede week verwoesting by Alberton gesaai het, vir strafbare manslag aangekla word. Isaac Maruding het verlede week tussen 48 motors op die N12 by Alberton ingejaag en vier mense se dood veroorsaak. Maruding (44) het Woensdag in die Palm Ridge-landdroshof aan die Oos-Rand om borgtog

Lees verder: Derde ongeluk vir vragmotorbestuurder wat chaos saai

Transnet gee aalmoes vir pensioenarisse – met ‘n dosis anti-wit rassisme

In ‘n poging om sy openbare beeld te herstel, gaan Transnet Kersfeesbonusse in die vorm van ex gratia-betalings aan sy pensioentrekkers uitbetaal. Dié betalings geskied egter aan “die begunstigdes van afgetrede swart werknemers”. Die enigste blankes wat daarvoor in aanmerking kom, is diegene “met lang diens en beperkte alternatiewe inkomste”. Blykbaar gaan die pensioene aanstaande

Lees verder: Transnet gee aalmoes vir pensioenarisse – met ‘n dosis anti-wit rassisme

Minister waarsku dat belastinglas gaan verhoog

Die ANC het die minister van Finansies, Nhlanhla Nene se eerste begrotingsrede vir die mediumtermyn verwelkom en gesê die regte balans is getref tussen die behoeftes van die armes en die noodsaaklikheid om staatsbesteding in te perk. Nene het sy toespraak afgeskop met ‘n waarskuwing dat beleidsveranderinge ‘n nog swaarder las op belastingbetalers kan plaas.

Lees verder: Minister waarsku dat belastinglas gaan verhoog

Ottowa geskud deur skietery

‘n Skietery by die land se parlement waarin een soldaat dood is, het die Kanadese hoofstad, Ottowa geskud. Volgens omstanders is minstens 30 skote afgevuur nadat die aanvaller die parlementsgebou binnegegaan het. Een van die aanvallers is in die parlementsgebou doodgeskiet. Skote is afgevuur net buite die vertrek waarin die Kanadese eerste minister, Stephen Harper

Lees verder: Ottowa geskud deur skietery

Katolieke in Afrika eis transformasie

Die Rooms Katolieke Kerk gaan nie transformasiedruk vryspring nie, veral omdat die kerk se lidmate in Afrika groei. Leiers van die kerk meen uitdagings van gelowiges in Afrika word nie behoorlik aangespreek nie. Die byeenkoms van kerkleiers en akademici by die St Augustine-kollege van Suid-Afrika in Johannesburg volg nadat Pous Franciskus twee weke met die

Lees verder: Katolieke in Afrika eis transformasie

Bloemfontein die vetste, Pretoria die luiste

In Suid-Afrika was daar ‘n styging van 40% in die verkope van kitsetes, lekkers en kitsnoedels tussen 2005 en 2010. Dit is een van die bevindinge van die 2014 Vitality indeks ObeCity wat Dinsdag vrygestel is. “Die grootste deel van supermarkvloeroppervlakte word gewy aan verwerkte voedsel,” het die indeks aangetoon. Volgens die indeks het kitskos

Lees verder: Bloemfontein die vetste, Pretoria die luiste