Belgiese polisie het gister ’n woonstel in Gent, België, omsingel waar vier gewapende mans ’n gyselaar aangehou het. Daar was geen aanvanklike aanduidings dat terrorisme ’n rol gespeel het nie, het AFP berig. ‘n Groot polisie-operasie was gisteroggend in die werkersklas woonbuurt waar die woonstel geleë is, van stapel gestuur om omstanders van die toneel weg
EFF prys Jansen, waarsku ANC
Die EFF se top ses leiers sal tydens die verkiesingkonferensie wat tans by die Universiteit van die Vrystaat gehou word, aangewys word. Floyd Shivambu, hoofsweep van die EFF, het universiteit geprys vir sy onpartydigheid omdat hy die EFF geakkommodeer het. “Dit is ‘n dapper instelling met ‘n sterk leierskap,” het hy met verwysing na Jonathan Jansen gesê. Die
Zuma-trust se stigter slaan R406 miljoen se vlootkontrakte los
‘n Stigter van die Friends of Jacob Zuma-trust is voorsitter en mede-eienaar van ‘n maatskappy wat vlootkontrakte ter waarde van R406 miljoen ontvang het, berig die Sunday Times. Don Mkhwanazi het ontken dat sy verbintenis aan die president gehelp het met die toeken van kontrakte aan ‘n maatskappy waarvan hy 48% se aandele besit. “Die president
Lees verder: Zuma-trust se stigter slaan R406 miljoen se vlootkontrakte los
ANC ontken dat hulle 3 koerante teiken
Die ANC ontken dat drie koerante gestraf word vir hul aanvalle teen President Jacob Zuma, het ANC-woordvoerder Zizi Kodwa gesê. “Die bewering is verkeerd en kwaadwillig. Dit dui daarop dat die regering nie soberheidsmaatreëls kan oorweeg betreffende media-aankope nie,” het Kodwa gesê en bygevoeg: “Die regering het ‘n reg om kostes te sny waar hulle kan.” Die Mail & Guardian het Vrydag berig dat
Mej SA wen wêreldkroon
Mejuffrou Suid-Afrika, Rolene Strauss het haar Mejuffrou Wêreld-kroon aan Suid-Afrika opgedra. Die laaste keer wat ‘n Suid-Afrikaner die titel kon wen was in 1974 toe Anneline Kriel as Mej. Wêreld aangewys is. Sy is Sondag in Londen as Mej. Wêreld gekroon is, het pres. Jacob Zuma gesê. “Ons is baie trots dat een van ons
Gyselaarsdrama in Sydney
‘n Gyselaarsdrama ontvou tans in Sydney, Australië. Volgens praag se plaaslike verteenwoordiger in die stad, het “‘n vrou, vermoedelik ‘n polisievrou wat nie aan diens was nie, ‘n geweerkolf opgemerk in die rugsak van ‘n man wat die Lindt-sjokoladewinkel in Martin Place binnegegaan het ongeveer 9:45 vanoggend. Sy het dadelik alarm gemaak. Volgens die Lindt-baas
Video: Dan Roodt oor kultuurmarxisme
Suid-Afrika beweeg tans terug in die rigting van die middel van die twintste eeu toe marxisme in groot dele van Europa oorheers het. Die doel van kultuurmarxiste is om ‘n klein groepie of oligargie in die land te vestig wat alle mag en hulpbronne sal oorheers terwyl die breë bevolking, soos die middelklas-Afrikaner, doelbewus verarm
Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?
Op 1 deser is op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) aangekondig dat Willem Johan Simon (Wim) de Villiers (55) as die nuwe rektor en visekanselier aangestel is. Op dieselfde dag is Johann Rupert se termyn as US-kanselier met vyf jaar verleng. Die twee hoogste poste sal dus waarskynlik deur Afrikaanssprekende blankes en daarby
Lees verder: Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?
Dooieboommedia skep rasherrie vir sensuur-doeleindes
Die media kan nie bekostig dat ‘n goeie krisis verlore moet gaan nie, skryf Jan Viljoen. “It’s long been understood, hundreds of years, that unless people are controlled, they are going to challenge power. They will not simply willingly accept subordination, domination, hunger and so on. Nobody is going to accept that – if they
Lees verder: Dooieboommedia skep rasherrie vir sensuur-doeleindes
Hongkongse protes rafel uit
Dit lyk asof nie kleurrewolusie in Hongkong nie die pyp gaan rook nie. Hongkongse polisie het Donderdag begin om die toneel van die stad se sogenaamde “pro-demokrasie betogings” op te ruim. Tente en versperrings is verwyder na twee maande se siviele ongehoorsaamheid en politieke opmarste en vergaderings die middestad van Hongkong lam gelê het. Die meeste
