SAPD-kaptein vas na verkragting

‘n Polisiekaptein is in Worcester in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n 46-jarige vrou in ‘n polisievoertuig verkrag het, het die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) gesê. “Die klaagster beweer sy is op 20 Junie omstreeks 23:30 verkrag deur die verdagte wat ‘n gemerkte SAPD-voertuig gery het terwyl hy aan diens was,” het Moses Dlamini, woordvoerder

Lees verder: SAPD-kaptein vas na verkragting

ʼn Satiriese blik op Afrikanerselfbeskikking

deur Johan Wiggill Eerstens is selfbeskikking ʼn beginsel wat twyfelagtig onderskryf word deur die VN en mens vind dit selfs ingebou in sekere konstitusies. Die Internasionale Geregshof het te midde van vele uitsprake die beginsel ook onderskryf en die inkonsekwentheid daarvan laat die deur wyd oop vir interpretasies soos dit die volk pas. Tweedens kom

Lees verder: ʼn Satiriese blik op Afrikanerselfbeskikking

Die Trayvon-Martin-geval: meer as net ras

deur Joseph Secrève Die afgelope week hou die uitspraak oor die Trayvon Martin-geval die Verenigde State besig. Oor die wêreldmedia word voortdurend benadruk hoe die “wit” half-Peruviaanse sekuriteitswag ‘n ongewapende swart tiener doodgeskiet het, en die media speel nou gevaarlik op hierdie sentimente. Aanvanklik het president Obama homself ten gunste van die vryspraak uitgelaat omdat

Lees verder: Die Trayvon-Martin-geval: meer as net ras

Mandelas het glo nie geld vir regsgeding nie

Mandela-familielede wat Mandla Mandela oor die verskuiwing van die oorskot van drie van oudpres. Nelson Mandela se kinders gedagvaar het, is glo te arm om hul eie prokureurs aan te stel. Rhodes-universiteit, wat gratis regshulp aanbied, het aan die Sunday Times bevestig dat dié instelling vir die hofsaak betaal het. Die universiteit se regskliniek het

Lees verder: Mandelas het glo nie geld vir regsgeding nie

SA-fliek weens kinderporno verbied

‘n Suid-Afrikaanse fliek oor ‘n onderwyser wat na ‘n leerling vry, is die eerste film wat ná 1994 in die land verbied is. Die Sunday Times berig Of Good Report is die eerste fliek wat nie geklassifiseer is sedert die rolprent- en publikasieraad (FPB) op die been gebring is nie. Luidens die berig is die besluit geneem

Lees verder: SA-fliek weens kinderporno verbied

Motors: Is kleiner beter en groter?

Die neiging van die motorvervaardigers om hulle klein motortjies groter te maak, is iets wat die afgelope 20 jaar gebeur. Dink maar aan die eerste BMW 5-reeks; vandag se 3-reeks is groter as die destydse 5-reeks en die huidige 5 weer groter as die eerste 7-reeks. Dit is ook waar van ander vervaardigers soos VW

Lees verder: Motors: Is kleiner beter en groter?

Marthinus van Bart stel Engelse slawerny aan die kaak

Die opspraakwekkende publikasie van Marthinus van Bart se boek oor die Britse slawegeskiedenis, Kaap van slawe, mag ons hele siening van die verlede verander. Want, soos die regerende party al male tale sonder tal in die openbaar gesê het, is “geskiedenis ‘n terrein van stryd”. George Orwell het ook gemeen: “Wie die verlede beheer, beheer

Lees verder: Marthinus van Bart stel Engelse slawerny aan die kaak

Die Afrikaner: laaste volk op sy voete

As jy ‘n magsmakelaar in Beijing of Moskou was, by watter volk in Suid-Afrika sou jy toenadering soek en hoekom? Gustav Venter reken ‘n ontleding van die feite dui op net een en hy gee vir Menere Soeng en Iwanof ‘n bietjie advies.  Ná Japan se gewaagde en skokkende verplettering van die Amerikaanse Stille Oseaan-vloot

Lees verder: Die Afrikaner: laaste volk op sy voete

Lady Anne Barnard, die fluitjieblaser onthul Britse slawernyskandaal aan die Kaap

In die SA Nasionale Biblioteek in Kaapstad word ’n potloodskets, “Sleeping Madonna and Child”, 20 cm x 18 cm, bewaar wat die Britse adelvrou lady Anne Barnard (1750-1825)  gemaak het toe sy van 1795 tot 1802, tydens die Eerste Britse Bewind, aan die Kaap vertoef het. Luidens ’n byskrif is dit ’n skets van ’n

Lees verder: Lady Anne Barnard, die fluitjieblaser onthul Britse slawernyskandaal aan die Kaap

Anton van Niekerk dweep met Belhar-belydenis

Anton van Niekerk is die direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Toegepaste Etiek en voorsitter van die US-senaat se navorsingsetiekkomitee. Etiek het te make met wat goed of sleg en reg of verkeerd in die konteks van mense se gedrag is. As dik etiekspyker hou Van Niekerk daarvan om denke op die

Lees verder: Anton van Niekerk dweep met Belhar-belydenis